Waarom dan nie moontlik om COVID-19 te genees nie?

  • 4

Een jaar gelede het die WGO die COVID-19-pandemie voorsien. Maw die virus was reeds bekend in Maart 2019.

Ons in die Suidelike Halfrond het al ’n winter agter die rug, met COVID-19 in omloop.
 
Ek begin wonder oor die medici se vermoë om griep te behandel, want dis sedert die antieke tye uit die Plato-era bekend. 
 
Hans Richardt 
  • 4

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Daar is sewe ander Corona-virusse waarmee ons sedert 1918 leef. Waarom nie in 2001, 2009 en 2015 dieselfde reaksie gewees met daardie pandemies nie?

  • Iewers lieg iemand vir jou. En iewers maak mense kak baie geld hieruit. Ek gaan nie stilsit nie want ons is omsingel met dom idiote my bra. Laat hulle dig en huigel en slaak. Iemand het hulle oorwin en hulle is te fokken dom om dit te besef. Hulle dig en sing en spyker eerder. En verkoop hul koerante se liegstories.

  • Beste Hans, Hierdie 19-griep kan nie behandel word nie omdat dit deur 'n virus veroorsaak word. 'n Virus kan doodgemaak word voordat dit 'n sel indring, maar as hy eers binne die sel is, kan hy net vernietig word deur die sel ook te vernietig en dan sterf die organisme buitendien. Bakterieë iets iets anders; dit dring nie die sel binne nie, maar val dit van buite af aan. Dan kan dit vernietig word met antibiotika sonder om die sel dood te maak. Vir die Vigs-virus is daar antivirale middels, maar dit dood nie die virus nie; maak dit net "onvrugbaar" sodat dit nie aanteel nie.
    'n Entstof is die antwoord, maar ons sal seker hier so drie jaar daarvoor moet wag.

  • Avatar
    Hans Richardt

    Angus, ek hoor jou. Maw ons gaan in paniek grendelstaat vir dood leef, vir volgende drie jaar?
    Ons vier Paasfees en ek mis nie kriekettelling oor padsterftes in media nie.
    Ons het sedert 1918, in 1958, 1968, 2002 en 2009 deur epidemies geleef.
    Gate toe moet ons ook ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top