Pieta van Deventer2020-04-03Netjies Lee-Ann. Sou net by 'n volgende een wou sien dat i.p.v. die opbreking in 'n sommasie dit ook een kan wees van 'n opbreking in aftrekking, bv. 18x... word dan (20-2)x.... wat dikwels net so goed indien nie beter vir hoofrekening is nie.
Nietemin
Wilhelm Schmidt2020-04-02Hoe, waar en wanneer kan 'n nuwe publikasie ingeskryf word vir hierdie toekennings? En wie moet dit doen, skrywer of uitgewer?
F C Boot2020-04-02Ai amper die hele skepping sê jy. Nee Angus jy het gelees, maar nie verstaan nie. Hoe sou Noag nou die diere in Australië, Suid-Afrika, Suid en Noord Amerika ens afgelaai het en 'n wingerd op ;n versoute aarde geplant het.
Nee dit was 'n plaaslike vl
Hans Richardt2020-04-02Angus, volgende jaar bel die mense in: "jammer sal nie inkom vir volgende 2 weke nie, in die bed met Korona..."?
Een feit is, Covid-19 is hier om te bly en daar gaan nie elke jaar Grendelstaat heers nie.
In 1918/19 het hul die Spaanse griep gesien kom
Ignace J.A. van Mello2020-04-02Waarde mevrouw Rina,
Gefeliciteer met jou voortreflike boek oor Suid-Afrika se kos en stories van gister.
Ook die foto op hierdie cover trek my belangstelling. As wynskrywer - veral in Vlaanderen ( België ) - wil ek graag weet wat die naam is van hierd
ROBERT L BARRIE2020-04-02Die pas en spoed van doen in die land is te stadig en die in beheer van die geldsakkie help hulpself en maters eerste. Hoeveel geld wat nou uitgedeel word reg spandeer?
Sandra Pretorius2020-04-02Wanneer kom die fliek van Kerneels se boek "Ester" uit? Ek sien baie uit daarna. Dit het mos een of ander tyd 'n groot prys gewen dat die boek 'n fliek gaan word. Hoop die wag is nie meer te lank nie want ek het die boek baie geniet!
Philippus P Janse van Rensburg2020-04-02Waar laat hierdie die bewering ons? Want, hedendaags het ons 'n nuwe variëteit, moderne "jongmens" Afrikaans met uitdrukkings en vertaalde woorde en gesegdes waar die invloed van Engels duidelikdie taal beïnvloed.
Om te aanvaar dat Afrikaans deur die G
Marthinus Willemse2020-04-02Johannes, het jy al Project Gutenberg [gutenberg.org] en die Internet Archive probeer? Hulle het wonderlike boeke wat gratis afgelaai kan word. Gutenburg het James Harrington se boek, in die formaat wat jy verkies.
Wonder Net2020-04-02Amid resenseer Steinmair?
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/broos-besielende-prosa-onthuts-en-oorrompel-20200329
Ek vra maar met
ronel2020-04-02Goeiemiddag my kind is in graad 7 en hoop jy kan my help sy sukkel baie met Afrikaans huistaal en wiskunde.
Wil haar net bietjie by huis hellp met daardie 2 vakke. Dankie en groete.
Aaliyah Johnson2020-04-02Macaylah jy kon dit nie beter stel nie. Ek bekommer my elke dag, wat as die skool nie gaan oop maak nie, want die departement van onderwys sê ons sal die jaar skryf, selfstudie is nie n opsie nie dit is nie genoeg vir ons om matriekeksamen aan te pak nie
Lydia Verdeyen2020-04-02In dit verslag verwijst H.Meulemans naar de visionaire inhoud van 2 boeken van 2 Zuidafrikaanse auteurs,die toen al in 2015 en 2016 gelijkaardige toestanden in Zuid-Afrika beschreven en zoals die nu in België en Nederland heersen door het uitbreken van v
R van Druten2020-04-02The wars were indeed complex, and the collateral damage lives on in many diverse memories given the immense complexities of this country's history since the white man stepped onto African shores many decades ago. The Afrikaners stake in that history is a
Tunino Haskell2020-04-01Jason, Melvyn het in 1981 ‘n verhaal geskryf vir Die Burger Extra, Die verhaal van Angela. Dra jy dalk kennis van die kortverhaal?
Sandra Pretorius2020-04-01Wat beteken "kluitklaplys"? Ek het nog nooit daarvan gehoor nie. Is dit boeke wat gelees moet word deur mense wat besig is om dood te gaan?
Jou ou oom in die Oos Kaap2020-04-01Ja, Willempie, ek onthou nog hoe jy my help huil het toe ek van tannie Mari afgesny was in 2002 met haar sonder kontak in Saudie Arabië. Ek het so 'n effense gevoel van wat jy deurmaak, maar aan myne het daar 'n einde gekom met 'n heerlike weersiens en v
Pieter Loots2020-04-01Hierdie gedig van Lidia praat met my en ek sou haar faal as ek nie reageer nie. Haar woorde, miskien en nugter, het my bygeval.
Die norm, soos deur moeder natuur bepaal (wetenskaplik gefundeerde reëls) is die enigste bron wat deur die norm gebruik word
Kosie2020-04-01Dis absurd om te dink ons het in Angola geveg om apartheid in plek te hou. [Dit is Moskou propaganda] Dit was `n proxy-oorlog, wat deur die CIA se John Stockwell afgeskop is. (Lees sy In Search of Enemies) Natuurlik het die kapelane en dominees en offisie