Kwarantynketting: Fase 2

  • 1

Donderdag 16 April 2020 was die laaste dag van die 21 dae lange (eerste fase) Fase 5-inperking. 21 skrywers het daagliks hul gevoelens en ervaringe beskryf. Die Fase 5-inperking was verleng (fase twee: Vrydag 17 April > Donderdag 30 April 2020). Fase 4 is vanaf Vrydag 1 Mei 2020 van krag, en Fase 3, vanaf 1 Junie 2020. LitNet rig ’n ope uitnodiging aan skrywers om aan die volgende fase van die Kwarantynketting deel te neem. Die bydraes sal nie meer noodwendig elke dag verskyn nie, maar sal geplaas word soos wat dit goedgekeur en versorg word.

Jy’s baie welkom om jou bydrae vir die koronakettinggesprek na [email protected] te stuur.

Lees die 21 skrywers se daaglikse bydraes (Fase 5-inperking, eerste fase):

Dag 1: Kwarantyn-ketting – "Liefde en leef in die tyd van korona" deur Christine Barkhuizen-Le Roux

Dag 2: Kwarantyn-ketting – "Tussen die boom en die bas" deur Lien Botha

Dag 3: Kwarantyn-ketting – "Vandag sou die laaste dag van die fees gewees het" deur Koos Kombuis

Dag 4: Kwarantyn-ketting – "Dagboek van dankbaarheid in die tyd van die virus" deur Marita van der Vyver

Dag 5: Kwarantyn-ketting – "A day in the life ..." deur Kerneels Breytenbach

Dag 6: Kwarantyn-ketting – "Die internet is ’n lewensreg" deur Olivia M Coetzee

Dag 7: Kwarantyn-ketting – "Van Pieter-Dirk Uys in Darling"

Dag 8: Kwarantyn-ketting – "Het jy ’n foto van ’n aardwolf?" deur Toast Coetzer

Dag 9: Kwarantyn-ketting – "Agter die kwarantyngordyn" deur Nini Bennett

Dag 10: Kwarantyn-ketting – "Om die swart hond te tem in die tyd van korona" deur Alta Cloete

Dag 11: Kwarantyn-ketting – "Aanhou beweeg en geraas maak" deur Debbie Loots

Dag 12: Kwarantyn-ketting – "Die bome behoort nie aan jou nie" deur Wilna Adriaanse

Dag 13: Kwarantyn-ketting – "Die inperking: die geskenk van gekonsentreerde tyd" deur Riana Scheepers

Dag 14: Kwarantyn-ketting – "Onoplosbare liefde in die vloedtyd" deur Pieter Odendaal

Dag 15: Kwarantynketting – "Koue wind" deur Ruan Kemp

Dag 16: Kwarantynketting – "Dowwe paniek en onwerklikheid in die Eikestad Mall" deur Danie Marais

Dag 17: Kwarantynketting – "Hoekie vir die (nie-) eensames" deur Cliffordene Norton

Dag 18: Kwarantynketting – "Die tyd van virtuele voortbestaan" deur Naomi Meyer

Dag 19: Kwarantynketting – "Om anders na dinge te kyk" deur Remona Voges

Dag 20: Kwarantynketting – "Force majeure" deur Tertius Kapp

Dag 21: Kwarantynketting – "Die zombiewêreld van COVID-19" deur Ena Jansen

Lees bydraes ná die 21 dae lange (eerste fase) Fase 5-inperking:

Kwarantynketting: "Together alone in ons eie PRIVATE UNIVERSE" deur Carina Stander

Kwarantynketting: "Jan Tuisbly se karretjie" deur Evita Bezuidenhout

Kwarantynketting: "Playing cat and mouse with anxiety" by Chirikure Chirikure

Kwarantynketting: A tale of two hats, lost words and a pandemic by Zainab Priya Dala

Kwarantynketting: "Die jaar toe ons herfs gemis het" deur Theo Kemp

Kwarantynketting: "Die padda, die muis en …" deur Cas Vos

Kwarantynketting: "Eers die ritme, later die woorde" deur Cas Wepener

Kwarantynketting: "As whiskey en kombuisseks ’n gewoonte raak" deur Erla-Mari Diedericks

Kwarantynketting: "The future has been rewritten" by Fred Khumalo

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Kwarantynketting: "Burying Grandmother ‒ A lockdown diary" by Tanaka Chidora

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Martie Retief Meiring

    Berei ons ons voor vir ’n kits renaissance of beplan ons nou die lang verloop om ’n gekwetste, bankrot samelewing heel te maak. Is dit net hongerte, en of verveeldheid ook wat in die strate protesteer? Waar is die belagers wat reeds model wil waag?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top