Kwarantynketting: "Together alone in ons eie PRIVATE UNIVERSE" deur Carina Stander
“Wie van julle onthou ‘Private universe’ van die groep Crowded House op die album Together alone? In die 1990’s het ons dit op repeat geluister en toe ek dit gisteraand na al die jare weer opspoor, dog ek dis ’n mooi temaliedjie vir hierdie grendeltyd. Genadiglik leef nie almal in ’n Crowded House nie, maar ons is almal Together Alone.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed