Kwarantynketting: "As whiskey en kombuisseks ’n gewoonte raak" deur Erla-Mari Diedericks

Die tema wat hier bespreek word is volwasse inhoud. “Ek drink elke oggend whiskey in my koffie en ek is so besig met seks dit kom by my ore uit.”