Kommentaar

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Eugene Sharon Martin 2020-04-09 Ek wil graag 'n lid word. Is hier enige koste aan verbonde. Groete Eugene Sharon Martin

Koorsstilpunt

Oba Kwankis 2020-04-09 So mooi geskryf - net soos Gerard dit kan doen. Alle voorspoed vir hom ook besef pas jouself op en wees voorbereid vir winter. Ek sien alles so mooi voor my soos hy dit vertel. Baie dankie!

Koorsstilpunt

Debby de Vries 2020-04-09 Bly om te sien jy's veilig waar jy hoort. Volle gesondheid gou-gou. Seenings vir die Paasgety aan julle twee. Liefde Debby

Koorsstilpunt

Gert Rossouw 2020-04-09 Dis saamloop se seerloop puik geskryf.

Godsdiens vir ateïste

Angus 2020-04-09 Beste FC Boot, Kan jy my asseblief sê wat ’n ene scholar Rabbi Yossi ben Halafta, a 2nd-century Rabbi se tydlyn te doene het met my skrywe hierbo? Hoe dink jy dat dit my vermoë gaan verbeter om te kan lees? Jy gorrel alweer soos gewoonlik. Die Bybel

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Marie Grobbelaar 2020-04-09 woekerbreintjies@gmail.com EK IS N REMEDIERENDE ONDERWYSERES WAT KINDERS GEHELP HET MET EKSTRA KLASSE GEDURENDE DIE KWARTAAL , VOOR GRENDELTYD.NOU PROBEER EK HULLE MAAR NET BLOOTSTEL AAN GRATIS PROGRAMM WT HUL KAN HELP EN ONDERSTEUN BY DIE HUIS.

Koorsstilpunt

Lisel 2020-04-08 Goeiste, Gerard! Dit lees soos 'n riller - jy kon wraggies nie anders as om jou lewe in oënskou te neem nie, nè! So bly jy was toe 'kroonvry'!

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Melanie Veldman 2020-04-08 Waardeer, baie dankie ...

Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?

Hans Richardt 2020-04-08 Medici verduidelik dat dit minste een jaar en meer sal vat om vaksiene te ontwikkel vir COVID-19. Vir Bheki Cele is die verbod op drank en sigarette die messias om misdaadsyfer te verminder, terselfdetyd kla hy oor gesinsgeweldsyfers. ’n Roker wat aan

Aardverwarming en klimaatsverandering

Hans Richardt 2020-04-08 Die COVID-19 virus is hier om te bly. Influenza is met mensdom en al bekend van Plato se tyd. Ons het Corona-virusse in ons, dis net wanneer hul die mens as gasheer aanval, dat politici dit met politieke korrektheid probeer beperk. In Swede was daar nie G

KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek

Gerda 2020-04-08 DSTV nie meer 'n opsie (of keuse) vir baie Suid-Afrikaners nie. Ons het nie KykNet nie.

Godsdiens vir ateïste

Barend van der Merwe 2020-04-08 'n Skeut waarheid en baie verbeelding - dit maak 'n goeie storie. En so is dit ook met die bybel. Mooi stories wat die Israeliete identiteit moes gee. Dis soos ou Jan van Riebeeck. Toe hy mos hier afklim in die Kaap 1652 toe kou hy al biltong en skink 'n

Koorsstilpunt

Nanette van Rooyen 2020-04-08 Jy het ‘n leeftyd se storie in een week ingeskryf. Baie besonders dat jy jou weerloosheid so eerlik oorvertel. En dat jy uiteindelik die blink toelaat om meer intens te kaats.

Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?

Raed-na-Gael 2020-04-08 Hans, Destyds in die Bos, het ons plan gemaak. Die sjef het sy suiker wat in sakke saam met ander voorraad met ’n Dakota afgeparachute is, in 10-gelling-loodmelkkanne gebêre want dit was bedompig en ook veiliger, weg van suikersoekende insekte en goet

Hoekom ek nie meer koronagetalle volg nie

Trisa Hugo 2020-04-08 Wat 'n wonderlike skrywe. Dankie, Bettina!

Die koms van die dominee

Christo Grobler 2020-04-08 Terwyl ek so hierdie storie lees sien ek my ou grootmoeder, ouma Dina, so in my geestesoog. Einste beskrywing, amper dieselfde tipe mens. Kon sy bedonderd raak (jammer, ek verstaan die woord is nie meer vloek nie) eendag ou Elias wat die kombuis se plaf

Die hele wêreld word stil

F C Boot 2020-04-08 Beste Angus Dit is die grootste snert wat jy nog op LitNet kwyt geraak het. Word jy nie skaam om sulke nonsens te skryf nie? Kom ons probeer om jou verwarde gedagtes te orden.’n Christen is ’n volgeling van Christus. Geen Christen wat ’n volgelin

Die hele wêreld word stil

Raed-na-Gael 2020-04-08 Angus, dankie. Wat die kreasioniste betref is ek dit met jou eens. Ek plaas hulle in dieselfde kamp as die welvaart- en revolusionêre teoloë. Ek het geen probleem met Darwin se teorie nie. Die NT is my riglyn. Die verhaal in Genesis dui nie so seer a

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

karin 2020-04-08 Stel graag belang aan graad 10 wiskunde geletterdheid vraestelle.

Die effek van C-19

Raed-na-Gael 2020-04-08 Oester Die media, die liberale humaniste by uitstek van die wêreld, ag mos hulself as die gemeenskap se rigtingaanwysers. Hulle skryf en praat nie oor nuusgebeure wat nie hul agenda komplimenteer nie, en vertel vir almal watter rigting volgens hul inges

Die effek van C-19

Raed-na-Gael 2020-04-08 Angus, Ek’t nie gevra vir hulp nie, net gesê dis lekker rustig. Daar is ’n gesegde wat lui: “You are tough, but there are always somebody tougher than you”. So, indien ek dit moet glo dat jou 10-jarige-kleinkind die oplossing binne een minuu

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet 2020-04-08 Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

LitNet 2020-04-08 Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum

LitNet 2020-04-08 Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-04-08 Dit is feitlik onverstaanbaar dat nie 'n dominee of pastoor dit vir jou kon verduidelik nie. Miskien help die volgende jou. Die 12 stamme was opstandige en weerbastige mense wat slegs met die voorbidding van Moses nie deur God uitgewis is nie. Na Joshua

Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum

Peter 2020-04-08 Kan ek asb graad 3 se wiskunde en ander vraestelle kry?

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-04-08 Ai Angus Wanneer gaan leer om met insig te lees.Kyk na die volgende tydlyn. October 7, 3761 The beginning date of the Hebrew calendar, according to scholar Rabbi Yossi ben Halafta, a 2nd century Rabbi. Adam and Eve created (Year 1 of Jewish calendar).

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Riana Malan 2020-04-07 Vierspel vuurspel is dan die vreemdeling? Geniet die Turkse reekse. Dankie.

Die effek van C-19

oester 2020-04-07 Onthou: dis nie net die lediges wat kan of moet of wil tuisbly nie. Dis die mees KRITIESE deel van wat jou en my samelewing vorm. Wat gaan oorbly na ons sg "vrye" media daarmee klaar is? 'n Ekonomie wat verwoes is en wat oorhandig is aan juis diegene wa

Die effek van C-19

oester 2020-04-07 Vreemd hoe die media as noodsaaklik steeds mag aangaan soos normaal maar 'n motorwerktuigkundige word gearresteer as hy iemand gaan help? Vreemd wat deesdae as "noodsaaklik" geag word en wat nie? COVID-19 of 24 of wartookal is nog ' n virus terwyl 5000 me

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Elsie Baard 2020-04-07 Wil graag Hans Rubicon aflaai...

Die hele wêreld word stil

Angus 2020-04-07 Beste Raed-na-Gael Ek wil beslis niemand breinspoel nie; die mensdom het alreeds te veel gely onder daardie woord. Ek wil hê 'n mens moet vir homself dink. Hy moet skepties staan teenoor opinies terwyl dit onbewys is. Ek staan skepties teenoor alles,

Godsdiens vir ateïste

Angus 2020-04-07 Leens, predikante kies versigitig uit die Bybel vir hulle preke. Daar is baie in die Bybel waar om hulle draaie loop. Niks in die Bybel het werklik gebeur nie. Dis fiksie.

Die effek van C-19

Angus 2020-04-07 Beste Raed-na-Gael, Ek het ongelukkig nie opgestook nie; drink nou maar koffie - dit pas my sak wonderlik. Die skaakprobleem is beslis daardie glas kopseerwyn. My 10-jarige kleinkind het dit binne 'n minuut opgelos: skaakmat binne twee of drie skuiwe. La

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

sanet smith 2020-04-07 Goeie middag, Ek sien daar is geen opsie om te download nie. hoeveel is die aansluitingsgelde.

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Leon 2020-04-07 Het julle gr. 8 ook en kostes asb.

XWord: ’n onderhoud, ’n blokkiesraaisel en ’n boekprys

Lizette A 2020-04-07 Ek wil meer uitvind oor julle raaisels. Mal daaroor om in te vul!

Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!

Koos Reyneke 2020-04-07 Hanno Visagie Jy stel mos nie in die Bybel belang nie. Ek het jou ontvriend omdat ons argumente oor een van die drie Afrikaanse vertalings van die Bybel gehad het, en nie aanhoudend daaroor met jou wou argumenteer nie. Hierdie 1647 deel van die Enge
Top