Elize Jacobs2020-04-15Cas op die kassie is dis swakste, walglikste program ooit. Uiterste swak smaak en ek skaam my om te dink ander kulture moet na hierdie gemors kyk.
Hetta Moolman2020-04-15Ek stem 100% saam!
Ons Afrikanervroue is so gekondisioneer om sulke blatante disrespek nie raak te hoor nie, dit is skokkend !
Waarom laat on dit toe?!
Komaan Afrikaanse dames! Disrespek vir ons as vroue word te maklik afgelag ...
Kom ons staan op
Bekommerd2020-04-15Goeie dag, as die man en vrou nog getroud is en besig was met n skei saak en n dagvaring van 50% van alles waf hy besit en hy gaan dood en in sy testament gee hy alles vir een van sy kinders, mag die vrou nogsteeds 50% van alles kry???
Mazuryk2020-04-14Ek stem, kon nog nooit verstaan hoekom die jong meisies wel aansoek doen om in so 'n video te verskyn nie. En hoekom sulke lirieke wel so vastrapplek kry nie.
Angus2020-04-14Beste FC Boot, Jammer dat ek êrens hiebo jou voorletters verkeerd het.
Jy hou aan om beledigend ie wees deur te sê dat ek snert kwytraak, maar ek sal jou dit vergewe, want jy doen dit uit pure onkunde.
Volgens jou praat ek snert as ek sê skepping en
LitNet2020-04-14Hallo Miguel
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
LitNet2020-04-14Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete
Angus2020-04-14Beste CJ Boot,
Eintlik voel ek nie lus om jou skrywe te beantwoord nie, want jy raak nou beledigend - tipies van 'n Christen as hy in 'n hoek gedryf word. As jy sê ek skryf nonsens en snert, moet jy dit bewys, maar kry tog jou feite reg. As jy sê ek i
F C Boot2020-04-14Beste Angus
Grootste klomp snert wat jy nog op LitNet kwytgeraak het. Lees gerus 'n artikel soos bv "Reconciling the Genesis creation account with Science" by
https://factandfaith.co.za en jy sal besef dat jy nonsens praat.
Village Talkies2020-04-14Best Corporate Video Production Company in Bangalore and top Explainer Video Company in Bangalore , 3d, 2d Animation Video Makers in Chennai.
Wow! your article is really great with detailed information. It is really very helpful for us.
Gisela Ullyatt2020-04-14Madré, ek sien uit om Luistervink in die hande te kry na die Lockdown. Ek het 38 jaar in Bloemfontein gebly en drie jaar deur die onder andere die Penhoekpas gery om my ouers in Bloem te besoek vanuit die Oos-Kaap. Jou foto's van Vrystaatlandskappe laat
F C Boot2020-04-14Beste Thomas
Dankie vir die insiggewende artikel. Ek volg gereeld die verspreiding van die virus op ttps://coronavirus.jhu.edu/map.html. Waarom dink jy is die uitbreking in die VSA so groot in vergelyking met Sjina wat 'n groter bevolking as VSA het?
Mariska Murray2020-04-14Vir die mense wat Die Driehoekige Sirkel vir Graad 10 Afrikaans benodig in die inperkingtyd - gaan besoek www.estore.vivlia.co.za om boek aanlyn te koop.
David Shapiro2020-04-13I haven’t yet read this book “Queen of the Free State” nor Jennifer Friedman’s sequel, don’t know its title. I heard part of an interview that she gave on Cape Talk Radio with presenter John Maytham. Trying to search for this book and author I
Leatitia Pienaar2020-04-13Geskok. Hartseer. Dit is hoe ek voel oor Conrad Sidego se heengaan. Ek ken hom al lank - van die dae tot hy by Anglo en ek weer by Sasol was. Daarna toe hy ambassadeur in Denemarke was, en ons dopgehou het wie se kerskaartjies eerste sy bestemming bereik.
F C Boot2020-04-13Beste Angus
Soos gewoonlik het jy alweer gelees en nie verstaan nie. Kom ons probeer weer. Wat jy sê wat dit beteken is nie tersake en van nul en gener waarde. Wat ek sê is dat ’n mens nie alles letterlik kan vertaal nie. Die voorbeelde wat jy gee be
Susan Nel2020-04-13Goeie dag,
Weet nie wie die administrateur is nie, maar ek was opsoek na ń antwoord toe kom ek op hietdie platform af. Hoekom word hel (sheol) en doderyk (hades) as dieselfde plek genoem? Het die skrywers deurmekaar geraak met die 2 en sommer besluit da
Angus2020-04-13Beste Raed-na-Gael, nou toe, Gewese speler van formaat, provinsiale skole en nasionale medalje-wenner, afrigter, kyk of jy ten minste 'n tienjarige se gelyke is. Wat is wit se skuif wat lei tot 'n tweeskuif of drieskuif skaakmat? Noteer sommer beide. Ein
Angus2020-04-13Beste Raed-na-Gael, jammer, al wat ek van van jou skrywe kan agterkom, is dat jy jouself weerspreek. Jy het geen probleme met die evolusieteorie nie, en in dieselfde asem beweer jy Genesis daarop dui dat die wêreld geskep is.
Ek wil verder gaan en sê
Chris Marnewick SC2020-04-13Daar was van meet af aan al drie klasse advokate by elke balie: Een derde is gevestig en verdien 'n fortuin; die tweede derde is redelik gemaklik met 'n standvastige inkomste; en die laaste derde sukkel en verlaat die beroep binne die eerste jaar of drie.
Koos Holtzhausen2020-04-12Ek het uitgevind dat biografieë vir my die lekkerste leesstof is, veral as dit deur Kannemeyer geskryf is. 'n Mens kom baie te wete oor die skrywer en leer ook sy werke ken as jy dit nog nie gelees het nie. Dit is 'n aansporing om die skrywers se boeke t
Thomas Mollett2020-04-12Dankie, Hans. Al het jy jou hande gewas en is in isolasie, is dit moontlik dat jy wel die virus opgedoen het voor isolasie. As jy die virus opgedoen het kan simptome in hierdie tyd van isolasie begin wys, selfs tot 14 dae later. In hierdie tyd is jy wel a
Thomas Mollett2020-04-12Dankie, Ina. As die virus eers in die liggaam is, is daar nie juis veel wat jy doelbewus kan doen om dit te vernietig nie. In mense met ’n gesonde immuunstelsel sal leukosiete en sitokiene die virus of virus-geïnfekteerde selle herken en vernietig, en
Johann Cronje2020-04-12Dankie, Danie.
Baie stof tot nadenke!
Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie.
Maar daar sal hulle wees wat ons gou weer sal wil oortuig dat alles weer na normaal sal terugkeer, soos die lewe BC (Before Corona) dat die impak op die aarde nie positi