Kommentaar

Die effek van C-19

Raed-na-Gael 2020-04-20 Angus, twee dinge: Eerstens - dis van nul en gener waarde indien iemand jou die skuif wys nie. Jy moet dit self oplos, sonder om, soos ek alreeds gesê het, die stukke heen en weer te plaas, jy moet skuif bedink. Tweedens - hoe weet ek jý het die skui

Derde Taalbeweging

Gretel 2020-04-20 Anton jy vat dit so skerp raak!

Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?

F C Boot 2020-04-20 Jy moes Rembrandt van Rijn probeer het,dan was elke hoesie nou 'n meesterstuk.

Malwarebytes

Deon van Rensburg 2020-04-20 Ja. Ons gaan nog daar kom. Wysheid sien ver.

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Lee-Ann West 2020-04-20 Baie dankie. Jy is 100% reg dit moet 5 terme wees en die uitmaal maak dit 6! Ek stel dit dadelik reg. Dankie vir al die positiewe terugvoer!

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Pieta van Deventer 2020-04-20 Baie netjies uiteengesit. Geluk, Lee-Ann, jy doen 'n groot en belangrike werk met jou plasings. Hou so aan. Dis tog so belangrik dat leerlinge die heel basiese begrippe moet ken om latere verwarring te voorkom. 'n Mens is so geneig om te aanvaar leerlinge

Die effek van C-19

Raed-na-Gael 2020-04-20 Webvoet, dankie. Flaffie het nou 'n ding om sy bek tydens sy "walkies", maar dink jy nie hy behoort ook 'n voet "lappie" aan te hê nie. Die virus land moes op die grond, Flaffie lek orals en daar's dit - Flaffie het die virus gecontract en besoedel mam

Die effek van C-19

Angus 2020-04-20 Beste Raed-na-Gael, hoe ver trek jy al met jou skaakprobleme? Nr. 716 is nogal interessant. Het jy al die oplossing gekry? Wit skuif is met die Q.

Onder die brûe van die elektroniese media

Hankie 2020-04-20 Baie dankie vir die insiggewende artikel.

Donald Trump, die koronavirus se beste vriend

F C Boot 2020-04-20 Ek is geneig om met jou saam te stem. Het onlangs 'n skrywe van 'n Suid-Afrikaner gelees wat betrokke was by die organisasie. Hy beweer dat 90% van die skenkingsgeld gaan aan verblyf in duur hotelle, aankoop van duur luukse motors, handhawing van 'n weeld

Die hele wêreld word stil

F C Boot 2020-04-20 Beste Angus Wat is onlogies aan my skrywe? Verduidelik 'n bietjie wat die mens se bydrae tot sy ontstaan was? As jy daarmee klaar is, lys dan al die faktore wat nodig is om tot sy ontstaan te bewerkstellig. Jy hardloop weg van die onderwerp want jy ontk

Hoekom Stella onder arres moet wees

Wonder 2020-04-20 Presies, gebruik een standaard. Waarom swyg die DA soos die graf hieroor? Wat sê min Cele, waarom versuim sy polisiedept hulle plig, waarom is die oortreder nog nie gearresteer nie? Dubbele standaarde? Een wet vir die gepeupel en 'n ander vir die regerin

Wys my jou lemoene, die Bulls Babes en ander gedagtes

Angus 2020-04-19 Die Afrikaanse musiek wat mens deesdae hoor, staan my nie aan nie. Ek kry goormaag as iemand sing hoe hy verlang na sy bybie, sy tjoklits. My tone krul pynlik in my tekkies as ek hoor hoe iemand kreun hoe seer die liefde hom gemaak het. Nee, gee my die kl

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Julie 2020-04-19 Kwalitiet onderrig.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Julie 2020-04-19 Sal dit opreg waardeer om beste eksamen materiaal te kan bekom.

Dag 21: Kwarantynketting – "Die zombiewêreld van COVID-19" deur Ena Jansen

Ryno Eksteen 2020-04-19 Pragtige skrywe en foto's. Dankie.

Herinneringe van Hermanus

Koos Kombuis 2020-04-19 Hartseer en mooi!

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2020-04-19 Beste Muschka Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk i

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2020-04-19 Beste Karin Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Muschka williams 2020-04-19 Ek soek graag wiskunde werk vir graad 6 asseblief.

Die hele wêreld word stil

Angus 2020-04-19 Beste Raed-na-Gael, Ek stem saam met jou, omtrent alle wetenskaplikes is ook gelowiges. Hulle glo aan een of ander god, opperwese, hoër hand. ’n Goeie ou vriend van my, ’n mediese dokter, en van Zulu herkoms, glo vas aan voorvaderlike geeste. ’n V

Die koms van die dominee

Johan 2020-04-19 Baie geniet. Tipies van ’n klein dorpie soos waar ek ook grootgeword het. Daar was ook baie sories. Wens ek kon soos jy skryf.

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Baby Swarr 2020-04-19 Baie dankie, sal die kinders baie help.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Karin 2020-04-19 Goeiedag, Die skole in nog onder lockdown waar kan ek asseblief graad 9 se klaswerk en antwoorde kry.

Wys my jou lemoene, die Bulls Babes en ander gedagtes

Werner Wessels 2020-04-19 Een van die vele redes hoekom ek trots is om jou ’n vriendin te noem.

Die hele wêreld word stil

F C Boot 2020-04-19 Beste Raed-na-Gael Angus probeer sy bes. Dit is baie moeilik vir ’n ateïs wat voorheen ’n Christen was om te erken dat hy verkeerd is en nou soos Paulus ’n Damaskus oomblik sal beleef, want dit is moeilik want hoe sê Paulus nou vir die mense wat

JPJ van Rensburg, professor in Grieks op Stellenbosch, die man wat eerste was om die ou Grieke rêrig Afrikaans te laat praat

Charlotte Vlok 2020-04-18 Ek het sopas begin lees aan die Ilias, ek besit ’n eerste uitgawe in leer gebind wat die eiendom van my pa was. Hy was ’n Professor in Teologie eers aan die Stofberg Teologiese Skool en later die Universiteit van die Noorde, (Prof DJ Booysen). Hy was

Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?

Raed-na-Gael 2020-04-18 Wat van “vaping”? Kom ’n dag by my kind aan in die US -koshuis en daar staan ’n kontrapsie en ek skeef hom uit. Nee, sê hy, hou maar net die ding vir die manne langsaan. Daardie rol twak – is dit die goed wat Clint Eastwood in flieks eers kou e

Natuurlik is ek bang

Karen Hart 2020-04-18 Liewe Christine, jy weet nie hoeveel jou woorde vir my beteken nie. Baie dankie!

Natuurlik is ek bang

Karen Hart 2020-04-18 Baie dankie, Karen. Ja, herinneringe is werlik kosbaar en laat ’n mens skatryk voel.

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

R. Lotter 2020-04-18 Bestel dit by SABC – dit het my so 4 jaar gelede R250 gekos.

Sandveldkos. Kosnostalgie en stories van gister: ’n onderhoud met Rina Theron

Rina Theron 2020-04-18 Ek het per e-pos gereageer op meneer Van Mello se navraag. Die antwoord is die murasie is al wat oorgebly het van die wynkelder van die boer oom Kowie (Os) van Zyl van Leipoldtville. Tot ongeveer 1945 het daar op die meeste van die plase langs die Langvle

Land van vlam en vuur

Cobie Kamfer 2020-04-18 Carma, jou gedig, “Die vrou van Afrika”, het my na my verfkwas laat gryp. Kan ek jou telefonies skakel asseblief?

Natuurlik is ek bang

Christine Barkhuizen-Le Roux 2020-04-18 Hallo Karen Ek het so lekker gelees aan jou skrywe, die stories, daardie boeke wat jy opgenoem het, my gunstelinge! En die opgemaakte stories – hulle het ek aan my kinders vertel – daar was altyd bome betrokke, hoekom sal ek nie weet nie, behalwe dat

C U L8R

Hettie van Zyl 2020-04-18 Die gedig, “CU L8R“ verskyn in die graad 12’s se digbundel, “Verse in my inboks”. Is hierdie gedig in ’n ander digbundel ook opgeneem?

Kwarantynketting: Fase 2

Martie Retief Meiring 2020-04-18 Berei ons ons voor vir ’n kits renaissance of beplan ons nou die lang verloop om ’n gekwetste, bankrot samelewing heel te maak. Is dit net hongerte, en of verveeldheid ook wat in die strate protesteer? Waar is die belagers wat reeds model wil waag?

Die hele wêreld word stil

Raed-na-Gael 2020-04-18 Angus, Daar is Christen (en ander) gelowige wetenskaplikes, en ook ongelowige wetenskaplikes. So .. jy is selektief.

The world’s largest online literary festival

Johnny Appleseed 2020-04-18 Why have we never heard of this guy Darryl David before? Where has he been hiding? What great ideas! Let’s go for it ...

Die effek van C-19

Angus 2020-04-18 Beste Raed-na-Gael, Enige skaakspeler wat sy sout werd is, sal ook die Forsyth verstaan. Nou maar goed dan behoort jy die sleutelskuif te verstaan: Rf4. Moenie nou probeer wegskram daarvan nie.
Top