gert van der westhuizen2020-05-03Baie dankie vir hierdie onderhoud! Die woorde hierin is diepgaande, en behoort baie wyd verspei te word, ook in ander tale. Een manier om dit te doen, is dit vol #merke te sit sodat geprekke daaroor kan versprei, verbreed, verder verdiep, ondersoekend en
Zaida Swart2020-05-02Graag gee ek my inset, indien ek mag?
As kind het ek opgegroei dat slegs mans in leierskapposisies staan. Op 17-jarige ouderdom kom ek tot bekering. Na 25 jaar roep God my tot Sy bediening . Ek het God se sagte Stem vir drie nagte aaneen in my slaap ge
Angus2020-05-02Beste FC Boot
As dit in die Bybel staan dat die Here ’n wind kan laat waai, is dit duidelik mitologie, fiksie. Dis onbewysbaar, en buitendien, sou jy dit as die werklikheid uitmaak, maak jy van die Bybel ’n aardrykskundeboek, en bespotlik.
Die mete
F C Boot2020-05-02Beste Angus
Dit is net hier waar jy die kern van die probleem aanspreek maar dit verkeerd vertolk. Hier is my standpunt.
Die Bybel is ’n geloofs- en nie ’n wetenskaplike handboek nie. Geloof beteken oa die volgende. Hier gebruik ek die omskrywing so
Vollie Volschenk2020-05-02Ek het die spul argumente vreeslik geniet. Uit my eie ervarings weet ek hoe moeilik dit is om ’n kopskuif te maak. As ’n mens vir baie jare onderwerp was aan die indoktrinasie van die kerk is die moeilik om van die “helvrees” ontslae te raak. Ek s
Bakkies2020-05-02Ek het nie Bezuidenhout bloed nie, maar ek is wel bewus van Daniel, want ek vermoed hy is die rede hoekom my voorouers oorleef het. Joseph van Dyk was my 4X oupagrootjie en alhoewel sy ma en sy jongste broer se vrou en kinders daardie dag vermoor is het h
LitNet2020-05-02Beste Heidi
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,
Leoné Esterhuysen2020-05-02Hoe op aarde gebeur dit dat Breyten Breytenbach se stem nie onder al ons gekweldes duidelik gehoor word nie? Ek sal dit weer en weer lees. Stil broers, daar gaan ’n mens verby...
Heidi Botha2020-05-02Hello. Ek is ’n tutor vir graad 10 tot 12 in Arikaans Huistaal en wil baie graag weet waar ek 2018/2019-vraestelle kan kry? Dit sal wonderlik wees ter hersiening vir die leerders om vraestelle uit te werk.
Baie dankie
Lourens Campher2020-05-02Dankie Breyten vir die bekvol wysheid. Soos Katinka tereg opmerk, ons sal dit weer moet lees om ons armpies daarom te kry en te hou. Geniet die reis.❤
LitNet2020-05-02Beste Marie
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,
Johan2020-05-02Dankie vir ’n interessante perspektief.
(Kry net die akroniem – BAT – se naam reg. Die “A” staan vir “American”. En eintlik is dit BATSA).
Margaret2020-05-02die maan gloei geel sy gloed
oor donker veld en bloed
swart
hoor ek die nagorkes
se tokkate en fuga in D mineur
die dag in dodesmart betreur
sal hoop altyd bo bly hang
oor ons elke aardse bang
MC
George2020-05-01100%. Met die ouderdom het heelwat van dit wat jy skryf al deur die newels van “die volgende taak om met akklamasie af te handel” begin duidelik word. Nou sê jy dit pront en reg.
Geluk met ’n puik geskrif en dankie!
Dirk Maritz2020-05-01Tydens Disdag 27 April se program, KN Pandemi aangebied deur Susan Steyn, het daar ’n e-posadres verskyn wat die kykers vrae wil vra rakende die inperkings. Ek kon nie my versoek stuur nie want die e-posadres govco.za/coronavirus wil nie aanvaar word ni
Hans Richardt2020-05-01Nou wonder ek oor die bokkapater en water. Die bokram sal spoke kan weghou met daai onaardse reuk. Daai walm van bokram spook lank in my neus ...
Ek is seker maar ’n Thomas. In die jare toe begraafplase nog besoek was op nagskof, om polisiemanne besig
Thea Wentzel2020-05-01Sjoe Carien, dis pragtig geskryf! Ek beleef die vrou in die groen blarerok se emosies, en ek staan weer soos ’n bruid voor ’n lewe vol belofte.
Marietjie2020-05-01Môre Alain, wat ’n pragtige gedig. Ek wil dit graag gebruik vir Verpleegstersdag wat op 12 Mei is (Florence Nightingale sou dan ook 200 jaar oud gewees het). Ek woon in ’n versorgingsoord en ons seniors se afsondering was traumaties maar die versorgi
Thea Wentzel2020-05-01Willem, dink jy die bestuur van die pandemie deur die regering se krisisbeheerspan gaan oor magsvertoning? Kyk na New York – waar daar reeds meer as 10 000 COVID-19 sterftes is, as ’n voorbeeld van ’n land (VSA) waar ingryping nie betyds gebeur het
Riaan Visman2020-05-01Baie dankie Theo, vir die eerlike blik wat jy werp op die “sluipmoordenaar”, Corona/COVID-19.
Wat ons onwetend, onwettig en onwillekeurig betas en sussend vertrap.
Ons dan forseer om die 1994-Madiba-droom, Ubuntu, met latex-handskoene en gesigmasker
Francois Verster2020-05-01Boeke (oor die grense van genres) IS opvoedkundig omdat hulle lees- en skryfvaardighede verbeter deur inoefening en kennisverbreding, punt. Dit gaan seker oor wat die regering as sondig WIL beskou – helaas.
Henning Janse van Vuuren2020-05-01ANC, waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
https://www.youtube.com/watch?v=EOnSh3QlpbQ
Maureen Ferreira2020-05-01Ek het die Engelse weergawe gelees. Wat ’n ervaring! Daar is net te veel in om in een lees te belewe. Ek moet dit weer aanpak om al die diepte meer te ervaar en te geniet. Dankie Nataniel! Net ’n vragie – wat het van Ian geword?
Barend van der Merwe2020-05-01Andre, mens kan maar net dieselfde vra oor godsdienstiges ook. As die godsdienstiges nou so ver verhewe bokant ons gewone sterflinge is soos jy sê, hoekom doen kerke dan sendingwerk om die gruwelike heidene in die Here se kerk in te wil sleep? En vir hul
Angus2020-04-30As ek so al die kommentare lees, kry ek mos snuf in die neus. Marcellus se woorde “something rotten in the state of Denmark” dreun hier in my agterkop. Dit wil al vir my voorkom of ons hier te make het met daai koning wat so ewe kaalgat rondstap. Van
Linda Zaaiman2020-04-30Is bly dat ek die boek gelees het voor die resensie. Die boek het my laat lag, geïnteresseer en my plek-plek diep geraak. Weet nie of die resensie vir akademici bedoel was nie, want dit wat my bybly, is verstrengel tussen geleerde woorde en gedagtes. Sou