F C Boot2020-05-07Beste Jean,
Gee my een goeie rede waarom God die virus moet stop. Dink jy nie dat die mens die gevolge moet dra vir sy optrede nie?
Wat dink jy, "fake news" of die waarheid?
https://www.nationalreview.com/corner/nothing-to-see-here-just-labs-in-
Barend van der Merwe2020-05-07André, die oorgrote meerderheid kerkdenominasies laat nie 'n vrou op die kansel toe nie. Die Doppers, die Katolieke, die AGS, die APK, die ZCC (wat die grootste kerk in Suid-Afrika is), die Volle Evangeliese kerk, die Presbiteriane, die Lutheriane; ag en
Paul Roos2020-05-07Ek sal graag meer detail wou weet, maar soos dit vir my lyk, is die *.pdf's kwesbaar. Kindle-formaat is 'n ander kwessie. Uit 'n IT-oogpunt is dit eintlik logies. Adobe het die PDF-formaat ontwerp om dokumente van een na 'n ander rekenaar te skuif. Trouen
Paul Roos2020-05-07Ek sal graag meer detail wou weet, maar soos dit vir my lyk, is die *.pdf's kwesbaar. Kindle-formaat is 'n ander kwessie. Uit 'n IT oogpunt is dit eintlik logies. Adobe het die PDF-formaat ontwerp om dokumente van een rekenaar na 'n ander te skuif. Trouen
Margaret2020-05-07Dankie Hennie vir hierdie kosmiese vlug.
Jy neem ons na plekke waar ons wyer, hoër en dieper kyk na hierdie wêreld en die triomfanklike oorwinnaarskroon.
Wonderlike gedig.
Angus2020-05-07As die skrywer van hierdie artikel nou sy breinkrag aan die kant van die mediese wetenskap ingegooi het, was Suid-Afrika sweerlik aan die voorpunt om 'n entstof vir COVID-19 te verkry.
F C Boot2020-05-07Beste Angus
Werklik? Nie volgens https://www.bbvaopenmind.com/en/science/scientific-insights/did-jesus-of-nazareth-actually-exist-the-evidence-says-yes/
So tussen hakies, wanneer gaan jy leer wat die betekenis van die woord “sonde” is?
Ingeval jy a
F C Boot2020-05-07Beste Angus,
So 'n klein vragie aan jou. Sal jy asb 'n geboortesertifikaat van jou voorouers, wat tydens Jesus se tyd geleef het, op LitNet plaas sodat ons almal kan sien dat hul werklik bestaan het.
As jy nie kan nie sal ek verstaan en dan sal betr
Hans Richardt2020-05-06Raed-na-gael, vryheid van keuse? Wat gaan ek na 46 jaar se rook, nou voorkom? My toesighouer kollega, wat NOOIT gerook het nie, is laasjaar dood aan longkanker. Hy het soos jy gevoel oor rook. Tog is hy oorlede in die maand waarin hy moes aftree.
Ek het
Barend van der Merwe2020-05-06So Deon Maas koop 'n boek teen sowat R 85 maar Suid-Afrikaners betaal R250 of R350 vir 'n boek. En neem in ag ons is 'n baie armer land as Duitsland. Dit laat my wonder oor daardie 'platforms' waarvan daar hier geskryf word wat glo tot 70% van die koek va
Christian2020-05-06Met hierdie vaardighede ten beste bemeester, bly die grootste uitdaging in die benutting daarvan om oor kulturele grense toepassing te vind ten einde in die SA-konteks relevant te bly. As die leke-stelling is dat geloofsbelewing byna uitsluitlik in kultur
Margaret2020-05-06Ek haal prof. Elize Botha se woorde aan: "boeke is brood".
Brood vir die leser maar ook brood op die tafel vir die skrywer.
Hoekom moet woordkunstenaars en kunstenaars oor die algemeen altyd hulle werk goedkoop aanbied?
Soms word daar selfs van sanger
F C Boot2020-05-06Beste Angus
En steeds struikel jy voort en herhaal dieselfde refrein. Christus bestaan nie, Christus bestaan nie al sê'n ateïs historikus:
"The arguments of the Jesus Mythicists, on the other hand, require contortions and suppositions that simply do n
Reusedwerg2020-05-06Ek het self op my dag siegrets, pyp en selfgerolde zolle (twak met papier) gerook. Lekker man, lekker. As ek nog dop ook saam gevat het, was dit eers erg. Ek is nie voorskriftelik nie. Elke ou het die keuse. Ek het na 'n pel se kuier een naweek opgehou. M
Pieter Redelinghuys2020-05-06Barend van der Merwe: Dankie vir jou kommentaar. Die here van die Kerk in die jaar 2020 staan opgeskeep met n dilemma, n "catch - 22" situasie. Hulle kan maar gerus debatteer totdat die hane kraai, en nog meer kommissies aanstel om die saak te ondersoek,
Claude Schroeder2020-05-06Dis nou 40ste dag van die lockdown en ek't pas die boek, 'n gem in my studeerkamer, vir die 2de keer gelees. As iemand wat 'n gebore Wynlander is, gebore in armoede, maar nou professioneel is, is die boek erg treffend. Ek't 3 grade van UWK, een van Stelle
Jean Oosthuizen2020-05-06Raed-na-Gael,
Jy is verniet verlig. Ek is dieselfde Jean van wie aan die begin gepraat het. Maar jou feite is verkeerd. Geen Jean was nog ooit redakteur van Kerkbode nie. Daar is 'n groot verskil tussen 'n nuusredakteur en 'n redakteur van 'n koerant.
Andre2020-05-06Jou oorspronklike stelling het gal afgegaan omdat kerke volgens jou "gaymense as sondaars uitkryt". Die N.G. Kerk het uitdruklik enige diskriminasie teen mense op grond van hul seksualiteit veroordeel. Nou ewe skielik sing jy 'n ander deuntjie. Plaas dat
Angus2020-05-06God luister nie na sondaars nie, is heeltemal waar. Sonde is 'n teologiese begrip; dus, net gelowiges kan sondig.
Laat my dink aan my skooldae. Elke Woendagaand voor studie, moes ons koshuiskinders eers kerk toe, want dit was biddag vir reën. St. sewe
Angus2020-05-06Ek weet nie of myne 'n lazyboy is nie. Hy lyk of hy in my Mercedes sal inpas. Jy druk net 'n knoppie, dan sak jy weg in droomland. Dan druk jy net weer 'n knoppie en sit regop gereed vir die ontbyt wat vir die ontbyt wat vroulief jou voorsit. (Of natuurli
Angus2020-05-06Beste FC Boot,
Jy raak alweer deurmekaar met 'n fiktiewe wêreld van die Bybel en die werklikheid. Hy kan die winde veroorsaak binne die verhaal van die NT, maar hier bestaan hy nie eens nie, behalwe in Christene se drome.
Pieter Redelinghuys2020-05-06Volgens Wikipedia oor "Moffie" : The film is based on the autobiographical novel by André Carl van der Merwe", en kan dus nie 'n fantasie in die kop van die skrywer" wees nie. Verder, om te praat van "die ondergrondse onetiese en sosiaal-onaanvaarbare le
Angus2020-05-06Beste J Dippenaar,
Stuur my asseblief meer besonderhede van die ateïstiese wetenskaplikes wat die bestaan van Jesus bewys het. Dit moes die wêreld sekerlik geskud, maar by my verbygegaan het. Ek raai dit is 'n geboortsertifikaat wat aandui dat God sy p
F C Boot2020-05-06Beste Dirk
Jy is 'n bietjie deurmekaar.
Veronderstel jy erf iets van 'n familielid waarvan jy net gehoor het. Die prokereur wat die boedel hanteer kry behalwe die oorledene se testament ook 'n kaart en transport van 'n eiedom .
Die eiedom is nie
Barend van der Merwe2020-05-05So gepraat van spesialiste, mens wonder hoe gespesialiseerd was Jesus se dissipels en eerste volgelinge, en spesifiek die skrywers van die Bybel. O had hulle maar net genoeg grade in die teologie! Wie weet, dan het ons dalk ook nou met 'n samehangende ant
Barend van der Merwe2020-05-05Lees gerus op oor die NG Kerk se "reis met homoseksualiteit". Nee Frikkie, daai boekie moet nog geskrywe word. Maar daar is baie ou koerante op die internet wat die stories vertel. Van die jarelange studies van gemaak word van gays. Die kommissies. Die si
Johann Cronje2020-05-05Ek kan verstaan dat ons in SA 'n probleem het met baie wat 'n ongesonde lewenstyl het, maar ek sou verwag dat die Italianers, wat soos ons verstaan, 'n Meditereense dieet volg, en daarom gesonder moet wees, moes sekerlik meer weerstandig gewees het teen d
Barend van der Merwe2020-05-05Andre, gay mense is lidmate van die NG kerk maar die NG Kerk erken nie gay huwelikke nie. Net gay verbintenisse. Dan praat ons nog nie eens van die res van kerke op aarde nie, meeste waarvan nog diskrimineer teen gays. In baie kerke moet die vroue maar st