Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

  • 9

Is jy in graad 10? Wil jy nou al, in die inperkingstyd, begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann West hier af.

Fotobron: Canva

Vraestel

Memorandum

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 9

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ons vraestelle is beskikbaar in Afrikaans, maar daar is hersieningsmateriaal van die meeste vakke beskikbaar, ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied baie gratis vraestelle en memoranda wat deur kundiges opgestel en gratis aan ons lesers gebied word. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek saamgevoeg word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Op hierdie indeksblad is alles ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top