Ek is van Holland, ek is vele male in Suid-Afrika gewees. Ek woon in Holland.
Ek het getrag een biekie Afrikaans te leer. Die gediggie is baie mooi.
Die sfeer is mooi weergegeef.
Baie dankie H. Verbeek!
Dit is lekker om van jou te hoor uit Holland en om ons gesamentlike liefde vir die Afrikaanse taal op hierdie platvorm te kan deel. Sterkte ook vir julle in die isolasie tyd.
Pragtig, die vergelyking tussen water en die gekabbel water wat verder lei tot’'n fyn uitgewerkte allegorie.
Sjoe, een van die mooiste gedigte wat ek nog hier gelees het!
Kommentaar
Uitstekend vasgevang.
Uiters leesbaar!
Diep soos altyd. Dankie Magrietjie blom dat jy met ons deel.
Baie dankie aan julle almal wat saam gelees het. Dit beteken baie vir my!
Ek is van Holland, ek is vele male in Suid-Afrika gewees. Ek woon in Holland.
Ek het getrag een biekie Afrikaans te leer. Die gediggie is baie mooi.
Die sfeer is mooi weergegeef.
Baie dankie H. Verbeek!
Dit is lekker om van jou te hoor uit Holland en om ons gesamentlike liefde vir die Afrikaanse taal op hierdie platvorm te kan deel. Sterkte ook vir julle in die isolasie tyd.
Pragtig, die vergelyking tussen water en die gekabbel water wat verder lei tot’'n fyn uitgewerkte allegorie.
Sjoe, een van die mooiste gedigte wat ek nog hier gelees het!
Sjoe. Baie dankie Angus!
Hierdie aanmoediging word baie waardeer.
Gaaaappp
Vanoggend in hierdie grendeltyd leef ek jou woorde Margaret, dankie daarvoor 💙
Dankie Marietjie! Die meelewing deur o.a gedigte bly vir my baie kosbaar.
Mag dit goed gaan met jou in hierdie isolasietyd.
Ja swaer, dankie. Ek waardeer jou eerlike kommentaar en neem kennis.
Meesterlik