Kommentaar

Lockdown, die polisie en weermag en kragdadigheid

Henning Janse van Vuuren 2020-05-01 ANC, waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak. https://www.youtube.com/watch?v=EOnSh3QlpbQ

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-05-01 FC Boot, wil jy nou vir my sê dis Moses wat die Noord-Oostelike vinger van die Rooisee met sy kierie bygekom het?

Inter-review with Lauri Kubuitsile about her book, But deliver us from evil

Anli Theron 2020-05-01 Dankie. Lekker bespreking wat mens lus maak om haar boeke te lees.

Resensie: Kyk na my deur Nataniël

Maureen Ferreira 2020-05-01 Ek het die Engelse weergawe gelees. Wat ’n ervaring! Daar is net te veel in om in een lees te belewe. Ek moet dit weer aanpak om al die diepte meer te ervaar en te geniet. Dankie Nataniel! Net ’n vragie – wat het van Ian geword?

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Jacobus Swart 2020-05-01 Vandag het ons die groot ode in die lig van die “donker vlam” gelees.

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

Barend van der Merwe 2020-05-01 Andre, mens kan maar net dieselfde vra oor godsdienstiges ook. As die godsdienstiges nou so ver verhewe bokant ons gewone sterflinge is soos jy sê, hoekom doen kerke dan sendingwerk om die gruwelike heidene in die Here se kerk in te wil sleep? En vir hul

God en ons brose planeet

Angus 2020-04-30 As ek so al die kommentare lees, kry ek mos snuf in die neus. Marcellus se woorde “something rotten in the state of Denmark” dreun hier in my agterkop. Dit wil al vir my voorkom of ons hier te make het met daai koning wat so ewe kaalgat rondstap. Van

Resensie: Kyk na my deur Nataniël

Linda Zaaiman 2020-04-30 Is bly dat ek die boek gelees het voor die resensie. Die boek het my laat lag, geïnteresseer en my plek-plek diep geraak. Weet nie of die resensie vir akademici bedoel was nie, want dit wat my bybly, is verstrengel tussen geleerde woorde en gedagtes. Sou

Blinde bedes

David Jantjies 2020-04-30 Sjoe! Lieflike beelde deurgaans.

Groot virus

Hans Richardt 2020-04-30 Reusedwerg, man vrees nou ’n seisoenale verkoue of griep. Jy kan dalk êrens in ’n kamp of staatshospitaal afgesonder word...

Elders gesien: Oor die staat en magsbeheptheid

Amanda Kruger 2020-04-30 Ek stem volkome saam. Dit is skrikwekkend dat ons nie keuses het nie. Ons mag sigarette koop ... Nee, besluit ’n ander minister, ons mag nie. Ons regering is magsbehep. Korrup.

Kwarantynketting: "Die jaar toe ons herfs gemis het" deur Theo Kemp

Linda Zaaiman 2020-04-30 Skrywer skryf: iets verskrikliks het gebeur. Wat?

Kwarantynketting: "Die padda, die muis en …" deur Cas Vos

Susan Vorster 2020-04-30 Dit was nou ’n tikkie lekkerte hier aan die einde van fase vyf van grendeltyd . “Hoop” is die ding met vere, is ook elke keer vars en lekker om te lees. Dankie Cas.

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Buks de Vry 2020-04-30 Heldhaftige en doelgerigte poging. Verdien komplimente. Baie dankie.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-04-30 Beste Barend Die H K is die Full Catastrophe van die Christelike heiligdom.

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

Eddington Esterhuizen 2020-04-30 Ons sal by Protea alle opvoedkundige boeke, insluitende dramas/romans/digbundels wat deur dosente voorgeskryf word, beskikbaar stel. Jy kan met ’n gerusde hart al jou studente na ons verwys.

Voetpadkind

Morné 2020-04-30 Mooi einde Andries, in daai laaste kwatryn.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Angus 2020-04-30 Beste FC Boot, dankie vir die skakel; ek sal oplees oor so 'n klompie van die persoonlikhede. Daar is egter 'n groot verskil tussen my en jou siening van die saak. Lees nou aandagtig sodat jy dit eens en vir altyd kan verstaan. Ek het al herhaalde kere

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

KARIN BEHRENS 2020-04-30 Presies. En is alle niefiksie in beginsel maar opvoedkundig nie?

Lockdown, die polisie en weermag en kragdadigheid

Juanita du Toit 2020-04-30 Die onderdaniges volg die voorbeeld van die minister. Daar is alreeds ten minste een mens dood a.g.v. van die hardhandige optrede van die polisie en/of die weermag. Ek stem heelhartig met jou saam, Bettina. Hierdie is niks anders as ’n brutale magsvergr

Joernalistieke pogings tot vrede deur geregtigheid

Hennie van Deventer 2020-04-30 Kom nou hierop af. Vol pitkos, of jy nou met alles saamstem of nie. Dankbaar kennis geneem van die geselskap waarin ek geplaas word!

Elders gesien: "Ten minste is daar niks meer oor om te vat nie"

Gustaf Claassens 2020-04-30 Ons het so 'n pragtige land maar ai, die voete wat hom bewandel ...

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Teniká 2020-04-30 Kom daar 'n tweede boek of nie?

Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)

Marie 2020-04-30 Ek is op soek na notas en opsommings van graad 12 Rekeningkunde om my te help.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Barend van der Merwe 2020-04-30 Wat is dit nou oor die Heidenbergse Kataklismes?

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

Nicol Stassen 2020-04-30 Dewald, ek vermoed alle boeke wat by universiteite en skole voorgeskryf word, sal kan deurgaan as "opvoedkundige" boeke. Dit is egter so dat daar geen duidelike omskrywing is van wat presies 'n "opvoedkundige" boek is nie. (Eintlik is alle boeke "opvoedku

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

André 2020-04-30 Dit is 'n uitstekende artikel van Chris de Wet. Geluk met 'n deeglike stuk werk. Ja, die ou brigade van skryfsiekes met hul "gedugte" (!!) kennis hierbo, het weer hulle vrot eiers hier kom lê by werk wat hulle duidelik nie kan verstaan nie. Arme Sandra,

Lockdown, die polisie en weermag en kragdadigheid

Hanno Visagie 2020-04-30 "Lockdown" = (alfabeties) afsluiting, afsondering, grendelstaat, huisarres, ingrendeling, inhokking, inkerkering, inperking - ASB.

Voetpadkind

Andries Fourie 2020-04-30 Dankie vir plasing LitNet!

Voetpadkind

Andries Fourie 2020-04-30 Dankie Margaret!

Voetpadkind

Andries Fourie 2020-04-30 Dankie Anze!

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Katinka Heyns 2020-04-30 Baie dankie hiervoor. Ek sal dit weer en weer moet lees. Ek is bevoorregd om in Jan Rabie se skryfkamer van destyds te sit in Strandloperstraat. Die tapyt lê nog steeds hier en bedek die flap wat gedien het as toegang na ‘n veilige plek, waar Jan sy m

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

Dewald Koen 2020-04-30 'n Baie belangrike vraag waaroor die regering meer leiding sal moet verskaf is watter tipe boeke as "opvoedkundige" boeke beskou word. As letterkundedosent is 'n roman of digbundel deel van my eie (sowel as my studente) se "opvoedkundige" boeke. So die vr

Seëpoort

Anze Bezuidenhout 2020-04-30 Dankie vir jou dieperlees Margaret ek waardeer.

Blinde bedes

Anze Bezuidenhout 2020-04-30 Baie dankie Driekie ek waardeer jou saamlees en kommentaar.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-04-30 Reg so Angus, dan kan jy intussen https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_Christians_in_science_and_technology google.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

F C Boot 2020-04-30 Ja-nee Angus jy kom nou mooi reg - die Noord-Oostelike vinger van die Rooisee word nou 'n oseaan.
Top