Kommentaar
Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
Mirinda 2020-04-12 More! Op watter handboek (LTSM) is u vraestelle saam gestel op?
Aan die anderkant van die Japan: ’n Ope brief aan Marthinus Beukes
Chrisna van Rensburg 2020-04-12 Dankie Leti vir hierdie emosiebelaaide skryfsel oor jou vriend en mentor. Jy skryf eintlik vir ons almal wat iemand so verloor het... en dis universeel.
Snellers in die klaskamer – wanneer is ’n veilige ruimte veilig?
Dwase Wyshede 2020-04-12 Die wêreld is vol konfrontasie. Die enigste veilige intellektuele veilige ruimte moet die ruimte wees wat dit waarborg dat jy ’n siening kan lig in debat sonder om daarvoor gekasty te word nie. Hetsy die preek van ’n SJW evangelie of in teenstand.
Koorsstilpunt
Marina dubPlessis 2020-04-12 So dankbaar jy is tuis na jou angswekkende ervaring en tog vir ons ’n kykie gee in wat gebeur! Sterkte vir jou en Anuta ons gee om!Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
LitNet 2020-04-12 Beste Madelein Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Vriendelike groete
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2020-04-12 Beste Bianca Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Vriendelike groete
Enkele kontekstuele invloede op skoolhoofde: ’n Studie in Gautengse skole
LitNet 2020-04-12 Goeiedag Neville Ek hoop dit gaan goed. Jy sal binnekort die PDF kan aflaai. Vriendelike groete
Skrywersonderhoud: André le Roux oor Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?
Ronel Theron-Wells 2020-04-12 Very interesting
Covid-19 en die skaakbord
Ina maartens 2020-04-12 Baie dankie vir intelligente insae, sonder die retoriek van vreesgedrewe opsweping. Vraag: hoe word die virus vernietig in die liggaam? Hoe herstel die selle, word die mens gesond?
Dag 16: Kwarantynketting – "Dowwe paniek en onwerklikheid in die Eikestad Mall" deur Danie Marais
Daniel Hugo 2020-04-12 ’n Briljante stuk skryfwerk , Danie!
Koorsstilpunt
Ilse du Toit 2020-04-12 Ek is diep geraak op twee vlakke: die ervaring is angswekkend maar om dit so poëties te kan vaspen, opheffend!
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Naomi 2020-04-11 Hou aan met jul puik werk, tot my man is nou ’n Turkse sepieverslaafde!
Rus sag, Conrad Sidego
Lana Smith 2020-04-11 Ek het Dr. Conrad Sidego persoonlik geken en ek het nog ’n afspraak vir tee aan huis by hom en Amy gehad, wat nou nie meer sal gebeur nie. Dit is vir my ’n gevoelige verlies. Sy reuse bydrae, liefde vir mense, nederigheid en voorliefde vir Afrikaanse
Hans steek die Rubicon oor: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg
Alda van Zyl 2020-04-11 Ek en my suster pas my ma op... en ons het toevallig na die boek se voorlesing op RSG begin luister en vind dit baie goed ... en snaaks maar soos dit is... Sien uit om die boek te kan koop en hoop dit verskyn in groot druk sodat my ma dit ook kan lees, ha
Enkele kontekstuele invloede op skoolhoofde: ’n Studie in Gautengse skole
Neville 2020-04-11 Stuur dokument na my epos asb.
Hüzün
Mark Simpson 2020-04-11 Onse land SAL, te danke aan sagte en diepe uitdrukking van regte hartgevoelens, gemeenskapshervorming kan bereik. Ons kan almal deur Dr. Hoffie se uitdrukkinge regtig baat. Dankie Hoffie.
Hüzün
Riaan Etsebeth 2020-04-11 Werklik pragtig Hoffie. Baie bevoorreg om jou te ken. Onthou ons dae in Pretoria met die oormag wat anders gedink het.
Book review: Verwoerd: My journey through family betrayals by Wilhelm Verwoerd
Silvia Thomas 2020-04-11 Ons leer om nie ja-broers te wees nie, om nie sommer sonder refleksie ander se opinies te verwerp NIE, maar dan verwerp ons ons eie wat doen soos hy geleer was ... Moenie ’n ja-broer wees nie, daar kan nie groei wees as almal dieselfde dink nie.Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
Madelein Stokes 2020-04-11 Hi Dewald Kan ek asseblief graad 9 eerste taal-vraestelle met memo’s kry? Ek soek vir Junie asseblief. Ek kry slegs vraestelle vir Afrikaans Addisionele Taal.
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1
Petro 2020-04-11 Is die skoon wiskunde of wiskunde geletterdheid?
To fly a mockingbird
Morné du Preez 2020-04-11 Baie dankie Paula, ek waardeer en bly dit kon ietsie binne jou roer.
Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages
Lesley Van Zyl 2020-04-11 Interesting and well done to Eileen Pooe. Many people can speak 2 languages in SA as she advocates, the common denominator being English. I support this as an academic venture. However, removing the international language “of English” will surely lead
Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo
LitNet 2020-04-11 Dear Kyla I hope you are well. Our school index have loads of resources for students: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Kind regards
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
LitNet 2020-04-11 Beste Nevilene Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Vriendelike groete
Graad 12: Riglyne vir die ontleding van voorgeskrewe prosa en poësie
LitNet 2020-04-11 Beste Vicky Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders, wat jy kan aflaai. Vriendelike groete
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
LitNet 2020-04-11 Beste Almarie Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Vriendelike groete
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen
LitNet 2020-04-11 Beste Estha Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Vriendelike groete
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
LitNet 2020-04-11 Beste Chiree Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Vriendelike groete
Enkele kontekstuele invloede op skoolhoofde: ’n Studie in Gautengse skole
LitNet 2020-04-11 Beste Adé Ek hoop dit gaan goed. Jy kan die artikel binnekort as PDF aflaai. Vriendelike groete
Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane
Chris 2020-04-11 Vat net baie tyd om al die (“eie”) oortuigings/vertolkings te lees, maar dit bly interessant. Selfs die “NG Sinode” sit soms terug om te herbesin. Die sleg bly maar dat die ouens almal die “Bybel” (sal die regte Jesus opstaan asseblief) as on
Raaiselkind: ’n filmresensie
S. Brits 2020-04-10 Uitstekende rolprent. Diaan was skitterend. Die resensent se kommentaar is onnodig neerhalend.
Waarom dan nie moontlik om COVID-19 te genees nie?
Hans Richardt 2020-04-10 Angus, ek hoor jou. Maw ons gaan in paniek grendelstaat vir dood leef, vir volgende drie jaar? Ons vier Paasfees en ek mis nie kriekettelling oor padsterftes in media nie. Ons het sedert 1918, in 1958, 1968, 2002 en 2009 deur epidemies geleef. Gate
Enkele kontekstuele invloede op skoolhoofde: ’n Studie in Gautengse skole
Adé Adendorff 2020-04-10 Stuur asseblief bogenoemde aan na my. Groete.
Dag 15: Kwarantynketting – "Koue wind" deur Ruan Kemp
Sandra Pretorius 2020-04-10 Ek is tans besig om “Gedeeltelik bewolk” te lees. Dis vir my een van die opwindendste en varsste Afrikaanse boeke wat ek in jare gelees het. Ek hoop Ruan Kemp skryf nog baie.
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
Omelia 2020-04-10 Ja
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
Chiree 2020-04-10 Kan ons dalk nog vraestelle kry, vir ander vakke?
