meetstok

  • 2

sou jy my in 2023 buite die vida in blouberg raakloop
en mond vol amandelmelk vra
of ek jou steeds liefhet
sal ek net kan sê
minder

altyd
net
minder

Lees ook

tuinwerk

die ontknoping van ons

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top