Mechiel Boshoff

Mechiel is ’n dosent in filmskryfkunde aan CityVarsity Kaapstad en is tans besig met sy meestersgraad in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Oxford.

meetstok

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-17

"sou jy my in 2023 buite die vida in blouberg raakloop ..."

die ontknoping van ons

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-09

"ek wou ’n vlindernet vleg om ons swerm te red
maar dié word toe ’n spinnerak"

tuinwerk

Mechiel Boshoff Poësie 2020-03-03

"ek plant toe ons sondagaand onder my venster daar
tussen klip nommer drie en die geutpyp wat probleme gee"

Top