NB-Uitgewers se #TuisblyLeeslys-veldtog

  • 2

“Boeke laat jou reis sonder dat jy die huis hoef te verlaat. Lees en bly veilig.”
Rudie van Rensburg

Die katastrofiese pandemie maak dat ons almal meer tyd by die huis deurbring om ons medemens te beskerm. Jou sosiale kalender lyk dus bra kaal, maar jy kan nooit te eensaam raak as jy boeke het om jou geselskap te hou nie! Tydens die landswye inperking gaan jy ongelukkig nie jou boekrak met papierboeke kan vul nie, maar die goeie nuus is dat jy steeds op verbeeldingsvlugte kan gaan met ons groot versameling e-boeke en luisterboeke.

Baie mense dink dat jy ’n spesiale toestel benodig om e-boeke te lees, maar jy hoef nie ’n Kindle te hê om al jou gunsteling-boeke in digitale vorm te geniet nie. Jy kan die Amazon Kindle, Kobo, of Snapplify-toepassings op enige toestel aflaai en Suid-Afrikaners kan ons boeke op enige van die volgende platforms (wat oop gaan bly tydens inperking) aankoop:

  • Amazon.com (Lesers kan die Kindle-toepassing op enige toestel aflaai en hoef nie ’n Kindle-toestel te hê om ’n e-boek te koop en geniet nie.)
  • Kobo.com (Lesers kan die Kobo-toepassing op enige toestel aflaai en hoef nie ’n Kobo-toestel te hê om ’n e-boek te koop en geniet nie.)
  • Snapplify.com (Lesers kan die Snapplify-toepassing op enige toestel aflaai en hoef nie ’n spesiale toestel te hê om ’n e-boek te koop en geniet nie.)
  • Takealot.com (Om die e-boek te lees, moet jy ’n gepaste toestel hê, registreer vir ’n Adobe ID en die e-leser by Takealot aflaai.)

Jy kan ook luisterboeke by Audible.com koop en op jou rekenaar, tablet of slimfoon daarna luister. Laai die Audible-toepassing af en begin luister. Jy kan vir Audible se maandelikse subskripsie inteken of jy kan boeke een-een aankoop sonder ’n maandelikse fooi. Ons het ook met Netwerk24 saamgewerk sodat hul intekenaars elke maand gratis toegang het tot sekere luisterboeke.

NB-Uitgewers het ’n groot verskeidenheid e-boeke en luisterboeke ─ splinternuwe publikasies en tydlose klassieke boeke ─ wat sal sorg dat die 21 dae van inperking in ’n oogwink verbygaan. Ons maak ook spesiale melding van Deon Meyer se Koors, ook as e-boek beskikbaar, wat die wêreld verbeel nadat ’n skrikwekkende koronavirus die wêreld plattrek.

Ons het ons aanbevelings volgens tema ingedeel en sal binnekort nog versamelings saamstel. Loer gerus hieronder!

Nuwe Afrikaanse Fiksie
  • Hond se gedagte (9780798179300) deur Kerneels Breytenbach
  • Die verevrou (9780798170512) deur Jan van Tonder
  • Die boek van gelukkige eindes (9780795802041) deur Debbie Loots
  • Vergeet my nie (9780624087878) deur Francois Bloemhof
  • Die biblioteek aan die einde van die wêreld (9780624089223) deur Etienne van Heerden
  • Anderman se vrou (9780798179836) deur Chris Karsten
  • Skag (9780624089490) deur Jaco Wolmarans
  • My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (9780798179713) deur Christine Barkhuizen-le Roux
  • Die dao van Daan van der Walt (9780624082538) deur Lodewyk G. du Plessis
  • Die nuwe Afrikaanse Prosaboek (9780798178099) deur Sonja Loots en Steward van Wyk
Afrikaanse Nie-Fiksie
  • Spertyd (9780624084334) deur Elsa Joubert
  • Toe-Val-Lig (9780624080244) deur Amore Bekker
  • Kyk na my: Herinneringe aan ‘n kindertyd (9780798179942) deur Nataniël
  • 1 Recce (9780624081500) deur Alexander Strachan
  • 1 Recce Vol. 2 (9780624085218) deur Alexander Strachan
  • Elders (9780795801365) deur Erns Grundling
  • Sushi en Shosholosa (9780795802119) deur Erns Grundling
  • Koshuis (9780795801662) deur Erns Grundling
  • Jeremy vannie Elsies (9780624084112) deur Jeremy Vearey
  • Liefde agter tralies (9780624087014) deur Carla van der Spuy
Klassieke Afrikaanse Kluitklaplys
  • Eilande (9780624078166) deur Dan Sleigh
  • Agaat (9780624068761) deur Marlene van Niekerk
  • Philida (9780798159159) deur André P Brink
  • Toorbos (9780624066101) deur Dalene Mathee
  • Horrelpoot (9780624052289) deur Eben Venter
  • Sewe dae by die Silbersteins (9780798178419) deur Etienne le Roux
  • Die aanspraak van lewende wesens (9780798158527) deur Ingrid Winterbach
  • Buys (9780795706943) deur Willem Anker
  • Die Kremetartekspidisie (9780798159999) deur Wilma Stockhenström
  • Fees van die ongenooides (9780624052616) deur PG du Plessis
Trending English Fiction
  • Soweto, Under the Apricot Tree (9780795708381) by Niq Mhlongo
  • The Ones With Purpose (9780795708442) by Nozizwe Cynthia Jele
  • Being Shelley (9780795709616) by Qarnita Loxton
  • The Fetch (9780795707186) by Finuala Dowling
  • The Lazarus Effect (9780795703850) by HJ Golokai
  • Killing Sahara (9780795704857) by Mũkoma wa Ngũgĩ
  • Parts Unknown (9780795708800) by Zirk van den Berg
  • Yellowbone (9780795708862) by Ekow Duker
  • Thirteen Cents (9780795704932) by K Sello Duiker
  • Called to Song (9780795708596) by Kharnita Mohamed
Trending English Non-Fiction
  • A Childhood Made Up (9780624089407) by Brent Meersman
  • Balance of Power (9780795709241) by Qaanitah Hunter
  • Kefilwe Mabote: Influencer De Luxe (9780798180467) by Kefilwe Mabote
  • Maverick Africans (9780624089094) by Hermann Giliomee
  • The ANC Spy Bible (9780624088974) by Moe Shaik
  • Will South Africa Be Okay? (9780624087748) by Jan-Jan Joubert
  • Robert McBride: The Struggle Continues (9780624089155) by Bryan Rostron
  • For the Love of the Land (9780624089001) by Ivor Price & Kobus Louwrens
  • They called me Queer (9780795709180) by Kim Windvogel
  • Betrayal: The secret lives of apartheid spies (9780624083894) by Jonathan Ancer
Afrikaanse Poësie
  • Chokers en Survivors (9780795704895) deur Nathan Trantraal
  • Ingrid Jonker: Versamelde gedigte (9780798174688)
  • Noudat slapende honde (9780795703621) deur Ronelda Kamfer
  • Die Gewildste Afrikaanse gedigte (9780798158381) saamgestel deur Leserskring
  • die na-dood (9780798172479) deur Breyten Breytenbach
  • Mede-wete (9780798167888) deur Antjie Krog
  • Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte (9780798170413) saamgestel deur Fanie Olivier
  • Karnaval en lent (9780624067757) deur TT Cloete
English Poetry
  • Synapse (9780798167918) by Antjie Krog
  • Groundwork (9780795704314) by Rustum Kozain
Afrikaanse Christelike Leesstof
  • Die Bybel in Fokus – Louis Jonker, Ernst Conradie, Jan Botha
  • Geloof sonder sekerhede: Hoe kan ek nog glo? – Anton van Niekerk
  • Die seders van Libanon – Adriana Faling
  • Papierblomme – Helena Hugo
  • 'n Belofte vir Bippie – Elsa Winckler
  • Koeke en terte – Susan Coetzer
  • 100 dae van dankbaarheid – Francine Prins
  • Hykie Berg: My storie van hoop – Hykie Berg
  • Vagabond: Is your life worth living? – Frank Rautenbach
  • Twee kinders later – Charmé Kriel
Melinda Ferguson Books (available from 1 April 2020)
  • Sex, Lies & Stellenbosch (9781928420415) by Eva Mazza 
  • Sex, Lies Declassified (9781928420897) by Eva Mazza 
  • A Renegade Called Simphiwe (9781920601102) by Pumla Gqola
  • Rape (9781920601546) by Pumla Gqola
  • Reflecting Rogue (9781928420019) by Pumla Gqola
  • From Whiskey to Water (9781920601782) by Sam Cowen
  • Crashed (9781920601621) by Melinda Ferguson
  • Being Chris Hani's Daughter (9781920601850) by Ferguson Hani
  • Killing Karoline (9781928420040) by Sara-Jayne King
  • Things Even González Can't Fix (9781928420248) by Christy Chilimigras
  • Brutal Legacy (9781928420187) by Tracy Going
  • Because I Couldn’t Kill You (9781928420743) by Kelly-Eve Koopman
  • The Year of Facing Fire (9781928420637) by Helena Kriel
  • I Choose to Live (9781928420682) by Letshego Zulu
  • Leaving Word (9781928420774) by Steven Sidley
  • Get me to 21 (9781928420712) by Gabi Lowe
  • Durban Poison (9781928420835) by Ben Trovato
  • Not Child's Play (9781928420866) by Dave Muller
Debuutromans en skrywers om dop te hou
  • Kinnes (9780795708770) deur Chase Rhys
  • Die tragiese saak van Pamina Vermaak (9780795708718) deur Annie Klopper
  • Stof (9780795801600) deur Alettie van den Heever
  • Die daggaboer (9780798177474) deur Jean-Pierre de Kock
  • Gedeeltelik bewolk (9780624088585) deur Ruan Kemp
  • Klikbek (9780798178129) deur Sidney Gilroy
  • Verlorenkop (9780795801075) deur Celesté Fritz
  • Die kinders van Spookwerwe (9780798177191) deur Lize Albertyn-du Toit
  • Hy kom met die skoenlappers (9780798172530) deur Valda Jansen
  • Wonderboom (9780795800962) deur Lien Botha
Winners of the Sanlam Prizes for Youth Literature
  • Toring van Jasmyn (9780624087526) deur Derick van der Walt
  • Sindikaat (9780624087618) deur Annerle Barnard
  • The Music Box (9780624087588) by Toby Bennett
  • Sing Down the Stars (9780624087496) by Nerine Dorman
  • Hap (9780624082002) by Lesley Beake
  • New Keepers (9780624082033) by Jayne Bauling
  • Blou is nie ‘n kleur nie (9780624081944) deur Carin Krahtz
  • Soen (9780624081975) deur Jan Vermeulen
Boeke vir die Jongspan
  • Raaiselster (9780798178983) deur Troula Goosen
  • Raaiselklip (9780798176705) deur Troula Goosen
  • Blits (9780624081807) deur Nadine en Adriaan Blom
  • Blits 2 (9780624084082) deur Nadine en Adriaan Blom
  • Pienk is nie vir sissies nie (9780624085416) deur Christien Neser
  • Liewe Heksie se groot omnibus (9780798172745) Verna Vels
  • Trompie Omnibus 1 – 7 deur Topsy Smith
  • Saartjie Omnibus 1 – 7 deur Bettie Naudé
  • Speurder Kwaaikofski-reeks deur Jürgen Banscherus
  • Grilgrypers 1 – 3 deur De Wet Hugo
  • Leeus met letsels (9780798157841) deur Fanie Viljoen
  • Brand (9780624084051) deur Fanie Viljoen
  • Vlerke vir almal (9780798174527) deur Marion Erskine
  • Sweepslag (9780624086789) deur Annerle Barnard
  • Elf dae in Parys (9780624077459) deur Elizabeth Wasserman
  • Skadujagter (9780798177306) deur Dihanna Taute
  • Kraak (9780624085324) deur Rouxnette Meiring
  • Snak (9780624085355) deur Rouxnette Meiring
  • Tienerharte 1 – 4 deur Cecilia Steyn
  • Die Poort 1 – 4 deur Nelia Engelbrecht
Books for Kids and Teenagers
  • Snitch 1 & 2 by Edyth Bulbring
  • The Choice Between Us (9780624086833) by Edyth Bulbring
  • The Mark (9780624068822) by Edyth Bulbring
  • The Reject (9780624086871) by Edyth Bulbring
  • There should have been five (9780624076575) by Marilyn Honikman
  • Mr Humperdinck's Mysterious Manuscript (9780798174497) by Wynand Louw
  • Hearing Helen (9780798164375) by Carolyn Morton
  • Elevation 1 – 3 by Helen Brain
  • Mine (9780798176835) by Sally Partridge
Afrikaanse Liefdesverhale
  • Mooier as Marilyn (9780795801914) deur Anita du Preez
  • Wierook van verlange (9780624081050) deur Annelize Morgan
  • Donatello en Volksie (9780624051077) deur Marion Erskine
  • Ena Murray Keur 19 (9780624087960)
  • Die lente kom weer deur (9780798171007) Christine le Roux
  • Elsa Winckler Eerste Keur (9780624084853)
  • Waar liefde begin (9780624083658) deur Schalkie van Wyk
  • ’n Soort van bevryde vrou (9780624087670) deur Kristel Loots
  • Bloudruk vir die liefde (9780624074656) deur Susan Pienaar
  • Vlug na Santorini (9780624084587) deur Malene Breytenbach
Luisterboeke - Afrikaans
  • 13 Uur (9780798166454) deur Deon Meyer
  • Ikarus (9780798170437) deur Deon Meyer
  • Kobra (9780798166447) deur Deon Meyer
  • Prooi (9780798179478) deur Deon Meyer
  • Anderkant die scrap (9780798159432) deur Dana Snyman
  • Op pad: 'n Reisjoernaal (9780624088455) deur Dana Snyman
  • Die blou van onthou (9780624074526) deur Marita van der Vyve
  • Die gasheer van Drakeneiland (9780624063445) deur Ena Murray
  • Plekkie in die son (9780624063506) deur Ena Murray
  • Die swerfjare van Poppie Nongena (9780624066934) deur Elsa Joubert
  • Spertyd (9780624088479) deur Elsa Joubert
  • Die tragiese saak van Pamina Vermaak (9780795709272) deur Annie Klopper
  • Die Verdwyning van Mina Afrika (9780624078555) deur Zuretha Roo
  • Die-kwart-voor-sewe-lelie (9780798163569) deur Eleanor Baker
  • Dis ek, Anna (9780795703119) deur Anchien Troskie
  • Die staat teen Anna Bruwer (9780795706233) deur Anchien Troskie
  • Droomdelwers (9780624074533) deur Esta Steyn
  • Dubbelspel (9780624088424) deur Wilna Adriaanse
  • Eindspel (9780624086628) deur Wilna Adriaanse
  • Rebecca (9780624057246) deur Wilna Adriaanse
  • Elders (9780795802096) deur Erns Grundling
  • Fees van die ongenooides (9780624086635) deur P.G. du Plessis
  • Fiela se kind (9780624088431) deur Dalene Matthee
  • Kringe in 'n bos (9780624088486) deur Dalene Matthee
  • Huilboek (9780798179454) deur Ryk Hattingh
  • Is Sagie (9780798179409) deur Jan van Tonde
  • Jeremy vannie Elsies (9780624088516) deur Jeremy Vearey
  • Kamikaze (9780624088417) deur Rudie van Rensburg
  • Kamphoer (9780624088509) deur François Smit
  • Katryn: Vrou van die Richtersveld (9780798179416) deur Jan Huisamen
  • Kinnes (9780795709265) deur Chase Rhys
  • ’n Ander land (9780798171168) deur Karel Schoeman
  • Plesierengel (9780624066866) deur Leon van Nierop
  • Skoenlapper (9780798165037) deur Irma Venter
  • Stormkind (9780624088493) deur Riana Scheepers
  • Voetpad na Vergelegen (9780624088448) deur Chris Barnard
Luisterboeke – Afrikaans Kinder & Jeug
  • Die avonture van Hanna Hoekom (9780624063438) deur Marita van der Vyver
  • Die mooiste sprokies van Grimm (9780798163576) deur Marita van der Vyver
  • Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan (9780624066965) deur Elizabeth Wasserman
  • Huppelkind (9780624088530) deur WO Kühne
  • In die land van pamperlang (9780798165761) deur Linda Rode
  • Jakkals en Wolf (9780798163552) deur Pieter Grobbelaar
  • Lien se lankstaanskoene (9780624063421) deur Derick van der Walt
  • Onderwêreld (9780624066682) deur Fanie Viljoen
  • Rympies vir pikkies en peuters (9780624078074) deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh & Gertie Smit
  • Vaselinetjie (9780624088462) deur Anoeschka von Meck
  • Vlerke vir almal (9780798179423) deur Marion Erskine
  • Wielie Wielie Walie (9780798165020) deur Louise Smit
Luisterboeke – Afrikaans Christelik
  • Die grafte jubel (9780796317742) deur Esta Steyn
  • Man van Cirene (9780796321886) deur FA Venter
  • 'n Tuin vir Tessa (9780796321862) deur Helena Hugo
  • 2

Kommentaar

  • Sandra Pretorius

    Wat beteken "kluitklaplys"? Ek het nog nooit daarvan gehoor nie. Is dit boeke wat gelees moet word deur mense wat besig is om dood te gaan?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top