
Fotobron: Canva
Word leeg
en jy sal vol bly
dra nog ’n bietjie sekelbos
na hierdie vuur
hy moet sy afsterf ook ken
vind jou lag vry
binne die stroom-op forel
wat die water berg-af laat vloei
hou op doen
en omhels die woordelose Meester
3
Fotobron: Canva
Word leeg
en jy sal vol bly
dra nog ’n bietjie sekelbos
na hierdie vuur
hy moet sy afsterf ook ken
vind jou lag vry
binne die stroom-op forel
wat die water berg-af laat vloei
hou op doen
en omhels die woordelose Meester
3
Kommentaar
Amper al wat help op hierdie dag, in hierdie choas, in hierdie ontworteldheid, nou... Was dit maar so maklik, was dit maar... Was dit.
Nico: jy daag mens uit tot denke met hierdie sterk gedig! Ek hoop vir nog.
Puik