Naam van skrywer
Henriette Grove
Naam van teks
Monoloog uit: Die Bethlehem-ster
Subgenre
Monoloog uit dramateks
Aantal spelers
1
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO


Kommentaar
Hoe gaan ek te werk om hierdie monoloog (Betlehemster) se teks in die hande te kry? Baie dankie
Hallo Carel
Hier is die skakel: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/beth_ster_lena.pdf
Vriendelike groete
Remona Voges
Waar kan die voledige teks verkry word?