Kommentaar
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Trix Pienaar: Commendatio-video
Deon van der Watt 2020-06-28 Goeie dag. Eks opsoek na kontak besonderhede vir Trix Pienaar. Trix was jare gelede bevriend met Hennie en Rene van der Watt. Trix is hulle seun, Deon, se peetma. Hennie is intussen oorlede. Rene wil graag kontak maak met Trix, sy het na Hennie se dood Am
NP Van Wyk Louw (1906–1970)
Jessica Pohl 2020-06-28 Balletomane het my intussen toegegooi onder inligting oor die vollengte, 45-minuut-lange ballet Raka met musiek deur Graham Newcater wat sedert 1966 tot so onlangs as 2004 nog opgevoer is. Die meeste daarvan, en nog meer, kan gelees word in 'n uitstekend
Biografie van 'n bende: Fokof, we'll piss where we want
Carl Mangold 2020-06-28 Is dit moontlik om die boek iewers te koop?
Die stad sonder ’n kerk
Piet Cronjé 2020-06-27 Want die kerkorganisasie is nie eksklusief die liggaam nie.
Die narratiewe bekragtiging van die positiewe ontvangs van Seneca se voorsienigheidsleer tydens die Protestantse Kerkhervorming
Piet Cronjé 2020-06-27 Dit is uiters welkom dat hierdie studie gemaak is. Baie dankie. 'n Noodsaaklike komplementêre bydrae binnekort sou wees om die aanname en proklamasie van 'n poppemeester god in sowel die ou as die nuwe testamentiese tekste te ondersoek. Die verhaal van d
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
Rika Coetzer 2020-06-27 Kan ek asb. vraestelle met memorandum kry . Baie dankie Rika.Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
Aubrey van der Berg 2020-06-27 Ek kry nie 'n inskryfvorm op RSG se webblad nie.
’n Wenk vir die regering op Maandag
Raed-na-Gael 2020-06-27 Ja, Hansie Dis die boom van kennis - rook hom en jy raak bewus en doen kennis op van baie "weird" dinge.
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Naomi 2020-06-27 Sê maar niks dan is daar niks
Korona is erger na rook
Ria Groenewald 2020-06-27 Absoluut innoverend en inpas met die vinniger skuif na die verwagte post COVID tegnologiese manier van lewe. Dankie vir die insig in julle bespreking van hierdie interessante boek.
Is "moffie" nou ’n licence to kill?
Stuiwer 2020-06-27 Die Bybelteks; Dit kom nou daarvan as jy alles glo wat in die Bybel staan. Daar is geen bewys dat die Bybel die woord van God is nie, behalwe die Bybel self. 'n Mens noem dit sirkulêre logika. (circulus in probando)
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
Anthony 2020-06-27 Hansie Wilson die tyd dat julle besluit wanneer daar gestop moet word om na die kriminele en onmenslike behandeling van ons mense gekyk moet word is lankal verby. Ons sal besluit wanneer ons reg is sodat ons kinders en hulle kinders nie weer deur die trau
Konversieterapie (conversion therapy) in homoseksualiteit
Berdéhan Brand 2020-06-27 In watter mate en hoe en deur wie word konversieterapie nog toegepas en watter model word gevolg vir intervensie? Kan dit enigsins as terapie beskou word? Ek glo.nie so nie.
My vrye wil
Berdéhan Brand 2020-06-27 Lekker gelees. En natuurlik goeie sosiale kommentaar uit fragmente.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
Frans Watets 2020-06-26 Dankie dat u bereid is om u vraestel en memo te deel met ander. Waardeer.
"Die bestaanheid is genoeg" – ’n onderhoud met Elsa Joubert oor Spertyd
Annaleen Erasmus 2020-06-26 Gesprek tussen Elsa J en Ena J - baie dankie!
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Willem 2020-06-26 Is wat Pam gisteraand met die card game vir Austen gesê het, dan nie rasisties nie. Of word dit oorgesien?
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Eduan 2020-06-26 Jana word gediskwalifiseer! Wat van Pam wat gisteraand vir Austin ook 'n rasistiese opmerking gemaak het??? Wees regverdig!!
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
Eduan 2020-06-26 As Scheepers aanhou fluister agter die balonne, kyk ek nie verder nie! Is dit nie veronderstel om soos Big Brother te wees, dat mens alles kan hoor nie? Altyd 'n gefluister!!
"Die bestaanheid is genoeg" – ’n onderhoud met Elsa Joubert oor Spertyd
Soekie Smit 2020-06-26 Ongelooflike vrou met soveel lewenswysheid!
Korona is erger na rook
Carina Barnard 2020-06-26 Dis ‘n groot voorreg om deel te wees van ‘n entoesiastiese leeskring waar daar diep en vernuwend gedink word.
My vrye wil
Louis du Plessis 2020-06-26 Ek is bly Petro. Saam met jou, worstel baie van ons om iets te probeer snap van die geografiese omvang, en die historiese verloop, van die verstommende wêreld waarin ons ons bevind.
Graad 2: selfmerktoets vir wiskunde
LitNet 2020-06-26 Beste Anneke Hier is ons skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Vriendelike groete Remona Voges
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
LitNet 2020-06-26 Beste Ilze Ek hoop dit gaan goed. Hier is ons skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Vriendelike groete
Onbenullige voorouers
Louis du Plessis 2020-06-26 Om my aan my voorouers te herinner, loer ek gereeld na 'n skets van hoe my oupa Spectrum gelyk het: soos 'n eekhoring. So, al besef ons dit nie altyd nie, word elkeen van ons inderdaad weerspieël - "goed vasgevat" - deur ons herkoms. Dankie Lydia. Mooi l
My vrye wil
Louis du Plessis 2020-06-26 En hoe oorskat ek my self so gereeld - daagliks! - binne, wat jy so welsprekend noem, die "skeppingsverloop". Stel jou opmerking opreg op prys Stephan!
Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid
Martin lombaard 2020-06-26 Ja, 'n mens kan nou groot filsofiese redenasies aanbied en bybelversies aanhaal, aan die einde van die dag het dit oor die gatsak gegaan, die lekker aftrede by die see huisie, die Merc, die aansien in die binnekring. Dit is hoekom ons so lank gevat het o
Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid
Charl Adams 2020-06-26 Chris, dis kuddementaliteit. Die meeste mense volg die trop want jy wil nie uitstaan of 'anders' wees nie.Ook is dit gerieflik en veilig. Ons moet almal ons hoofde sak en bely dat ons medepligtig was. En hiervoor sal ek skaam bly tot my dood. Ek wil Jean
Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid
Chris Marnewick SC 2020-06-25 Ek weet nie meer so mooi nie. In 1968 het Johan van der Vywer, ons Privaatreglektor by die PU vir CHO, gepraat oor fundamentele menseregte, en dit was duidelik dat hy niemand op grond van kleur uitgeskakel het nie. In dieselfde jaar het Evert, 'n teologie
Quo vadis Mosambiek?
Reusedwerg 2020-06-25 Insiggewend en onrusbarend. Byna onder ons neuse en gevaarlik naby. Wat my onrustig maak is in die vorige bedeling was daar 'n radikale Moslem gedrewe organisasie in die Kaap omgewing bedrywig. Wat het van hulle geword of wie het hulle inkorporeer. Die pe
’n Reis deur die operawêreld tydens die inperking
Myrtle du Toit 2020-06-25 Skitterende artikel. Baie beter as die boeke wat ek oor operas besit. My liefde vir operas en swaar klassieke musiek ken geen perke. Ek en my oorlede man het die liefde, ten volle gedeel. Ons is uiters bevoorreg. Die musiek het grendeltyd draaglik gemaak.
Elders gesien: Gebed vir die afbreek van Hangberg
Chris Botha 2020-06-25 Die publiek dra by tot die voorsiening van voedsel vir die armes in die COVID-19 pandemie en dan vernietig die Staat huise van die armes. Dit is mos nie reg nie.
