Andrico Goosen2020-07-02Ek verstaan nie noodwendig die noodsaaklikheid om Kwaito of enige ander vorm selfs Afrikaanse musiek noodwendig te verwerk vir die orkes nie. As ek na die musiek wil luister sal ek daarna gaan luister, maar ek gaan juis na konserte toe, omdat ek my behoef
Heidi2020-07-02'n Skreiende skande! Die dag as ons kinders, die weerloosstes van die samelewing versaak, is die dag wat ons onsself nie meer beskaaf kan noem nie. Geweld teen kinders het te alledaags geword, die geweldenaars word met handskoene hanteer, vonnisse is te
J. Yachs2020-07-01Ek stem heeltemaal saam met negatiewe kommentaar teenoor inperking by ouetehuise. Ek is self betrokke by 'n ouetehuis en wil nie enige beheerraads vergaderings bywoon nie. My persoonlike siening is teenstrydig oor die inperking met die totale beheer van m
J. Yachs2020-07-01Ek kan nie glo dat ek soveel maandeliks moet betaal om na die snert op kyknet te kyk nie. Dit het geen opvoedkundige waarde nie en vermaaklikheidswaarde is zero. As hierdie lae vlak vermaak opgedis word skakel ek eerder tv af.
J. Yachs2020-07-01Ai tog hoe pateties. Jy probeer polities korrek wees en daardeur raak jy klomp onsin kwyt. Waar is die bladmusiek vir die kwaito en die ander musiek deur swart komponiste? Hoe dink jy wie gaan vir kwaito simfonie betaal?
Eduan2020-07-01Opsigter penaliseer LeRoux oor botter!! Dis reg so vir Vegan. Wees dan konsekwent en penaliseer Scheepers vir Pam wat altyd anders eet en nie deelneem aan koskenades nie.
Eduan2020-07-01Hy is 'n introvert wat dit baie moeilik maak om met vreemde mense te gesels. Eers wanneer mens hulle ken en baie gemaklik is, kom gesels dan makliker. Hy het gisteraand vir Jada mooi gehelp met "pool" speel.
Eduan2020-07-01Moes daar nie net 3 van 'n span aan die koek uitdaging deelgeneem het nie? By LeRoux het Adriaan en Hein aan die koek gewerk en Lisa versiersuiker gemeng. By Scheepers het Austin, Kel-cee en Caren gewerk, terwyl Jada/Pam versiersuiker meng.
Kavs2020-07-01Heinrich doesn't speak much. Not a fun dude, has this weirdo look in his eyes ... Scary. The Scheepers, come on guys, even though you have my support, you need to cook or prepare food neatly and with pride. Austin you too hyperactive, gives me a headache,
Hein Viljoen2020-07-01Besonder insiggewend oor Vos is Philip John se artikel in Literator:
John, Philip. 2005. ‘Vos, Faust, Voss, φώς : raakpunte tussen Vos deur Anna M. Louw en enkele ander tekste’. Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguist
René Mitchell2020-07-01Mag Kirvan se siel rus in vrede .Ek het hom nie persoonlik geken nie, maar sjoe wat 'n inpak het die jong seun gemaak en diep voetspore gestap. Ek volg nou al van sy dood sy talent en wat 'n inspirasie was hy. Sterkte vir sy familie en vriende vorentoe.
Vrydenker Verskilmaker Vlakvark2020-07-01Welkom in die ANC se Azanian National Democratic Society Greed & Corrupt & Useless Animal Farm for Unemployment & Poverty Export.
So, wat gaan die ander plaasdiere, uitgesluit die varke en skape, omtrent die probleem doen?
Susan Maré2020-07-01Fouriesburg en sy mense in die Brandwaterkom (1840-2019) wat einde 2019 as koffietafelboek gepubliseer is te koop by 082-448-8032 of 076-9977-646. E-pos: susan@bethnet.co.za.
Reuben2020-07-01Groete Marlene en baie dankie vir die ragtige in memoriam.
Ek's eerstens baie BAIE immers jammer en diep seer vir die tragiese heengaan van Ons eie Kirvan... Onse eie Kind.. Onse eie Vriend.. Onse eie Seun... en iemand wat waarlik homself toevewy het v
Hester Fourie2020-07-01Kurrupte verkeersbeamptes eis geld van bestuurders. So 'n dronk of roekelose bestuurder word nie vervolg nie. Onskuldige persone wat weier om geld te gee kry ongegronde boetes wat lasbriewe tot in hegtenis neming word. Dis ook waarom inkomste aan boetes
Hansie Bowker nee Nel2020-06-30My mentor, vriend, nes hy was. Dankie, juweel van n mens. Arriveer op Luderitz 1972 as die 'Hippie-dokter'. Die gemis sal nooit weggaan nie.
Sonia Joubert (gebore Serfontein)2020-06-30Dit is 'n groot leemte wat Dot Serfontein laat. Ek was bevoorreg om een van, in my opinie, haar mooiste en belangrikste werke te kon lees, en die woorde te bewaar in my hart: Die Serfontein Atlas. My nooiensvan is Serfontein. My Oupa Kootjie en Ouma Nakki
Willem2020-06-30En daar bevoordeel Opsigter weereens vir Scheepers deur hulle te waarsku oor broodjie met slaai op wat hulle in oond wil sit!!! Toe haal hulle slaai gou af om later vars slaai op te sit. Nee dit werk nie so nie! Gaan hy Le Roux ook waarsku volgende keer
Gustaf Claassens2020-06-30'n Insiggewende bydrae deur Prof. Duvenhage wat duidelik op 'n feite basis werk. Op 'n gegewe van wat is en hoe ons hier gekom het. Sy analise is deeglik en sy toekoms scenario meer realisties as talle ander politieke kommentators wat op voorveronderstell
Hans Richardt2020-06-30Dit voel of ANC se Grendelstaattrok ons hel toe vat...
In die begin was Covid-19 behandeling asemhalingsmasjiene, toe word dit net suurstof, hierna malaria tablette, daarna VIGS medikasie, bloedplasma, weereens omkeer na asma hormoon tablette en nou kan
Marie Dunstan2020-06-30Wel ek soebat al van begin ad omdat Scheepers hond NET pille kry. Kan j ulle nie asb vir ou Max van die weggooikossies gee nie. OPSIGTER, ASB KYK BIETJIE DAARNA!
Dewald Koen2020-06-30Dankie dat jy hierdie hartroerende en inspirerende storie met ons gedeel het, Lidia. Ek glo kinders soos Mika gaan 'n positiewe verskil in en bydrae tot die wêreld maak.
Johan2020-06-30Ontnugter, Dankie vir jou opmerking dat God Sy woede deur die profeet aan Sy kinders kan oordra; ek stem volmondig met jou saam. Maar dan is dit God se woede, nie die profeet s'n nie. Die profeet self moet ten alle tye die liefde behou, want as hy sy gawe