Rina Hauptmann2020-07-12Sy is ’n dame reg gesê. Sy is nie my ma of my ouma nie. Ons is volwasse mense en nie kinders wat daagliks aangesê word deur haar wat ons mag dra en wat ons mag doen. Daar is wette waarvolgens ons moet leef, maar die epidemie het sy oorgeneem en maak e
Aletta Farr2020-07-12Mr James, my gunsteling.
Marilyn se tragiese lewe met die laaste huldeblyk aan haar skoonheid, soos ons haar onthou, wanneer jy na Matisse verwys en die “glamour” in haar platinum hare.
Gevul met misterie ...
Al haar drome en vrese blootgelê.
Joa Bekker2020-07-12Duidelik, logies en sonder ideologie. Miskien is die grootste uitdaging om ten spyte van 'n duidelike gebrek van regeringskant af van ondersteuning en erkenning aan of simpatie met die uitdagings wat boere moet hanteer, dat boere hulle koppe skoon sal hou
Chris Erasmus2020-07-12Ek voel regtig vir die minder bevoorregtes. Ek is tans een alhoewel ek wit is. Ek voel ook skuldig dat ek nie vroeër in my lewe iets anders gedoen het nie. Ek is skuldig dat ek elke dag sondig. Ek is skuldig aan baie dinge. Oor een ding is ek nie skuldig
Anchen2020-07-11Ek was gaande oor die fliek! Ek het gehou van die storielyn want dis presies hoe dit was met ons generasie is 1998 tot 2000. Almal was London toe. Meeste van ons het dit gedoen net vir die geld. Ek hou van elke liewe akteur en aktrise in die fliek. Ek vo
Louwrens Pretorius2020-07-11“Ek het lank geneem om eers die onwerkbaarheid, daarna die brutaliteit en uiteindelik die immoraliteit te verstaan van dit waarmee die Nasionale Party (ons) besig was ... Ek moes ook die vrees oorkom om deur Afrikaners geëkskommunikeer te word ... Dit
Pierre Hugo2020-07-11Leon Oosthuizen verneem oa by Leon Wessels hoekom hy so lank op die parlement se groen banke gesit het “sonder enige verset” teen apartheid. Sou dit nie verfrissend en selfs uniek gewees het nie as hy reguit geantwoord het dat hy nie sy “sitplek”
Arrie de Beer2020-07-11Herman Wasserman vat die problematiek van die hedendaagse nuusmedia goed saam en bied daarmee saam ook ’n blik op ’n hede en toekoms wat nie swart soos drukkersink self is nie.
Sherrilyn Lloyd2020-07-11Jakes Gerwel het ’n belangrike bydrae gelewer om UWK vanaf ’n bruin universiteit na ’n oorwegend swart universiteit om te skakel. Hy het die vorige rektor, Dr. Van der Ross en vise-rektor, Jaap Durandt, se hoë standaarde en eise om van die beste o
Rima2020-07-11Ek is ’n Afrikaanse onderwyser vir die VOO fase. Ek het groot waardering vir alle Afrikaanse dialekte en geniet dit om gedigte in verskillende dialekte met my leerders te deel. Ek dink wel dat ek my leerders baie deurmekaar gaan maak as ek hulle skielik
LitNet2020-07-11Beste Marianne
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is,
Corlia Fourie2020-07-11Ek is, soos almal wat ek ken, ingehok in my huis, gaan net winkel toe vir kosvoorrade en medisyne. Noudat Gauteng die nuwe “hot spot” is, sal ons seker ook hoor van kennisse wat siek word, sterf.
Corlia Fourie2020-07-11Ek is, soos almal wat ek ken, ingehok in my huis, gaan net winkel toe vir kosvoorrade en medisyne. Noudat Gauteng die nuwe “hot spot” is, sal ons seker ook hoor van kennisse wat siek word, sterf.
Chris Erasmus2020-07-11Ek stoei met die begrip/breinbevlieging van die woord “transformasie”. Wat is die eintlike doel of oogmerk? Wat my ontstel van die gesprekke is die eentonige gesanik wat die gespreksgenote oor transformasie uitspreek. Verstaan mooi, ek is nie teen ver
Ouspadereëner2020-07-11Ooooooooohhhh Spade-Reën is nie meer die plek van herlewing nie. Dit is nie meer ’n opgewonde tydperk om op te trek na Jatniël vir konferensies nie. Dit is só dood, ai. Geen instry geen worstel tot die krag val soos in Haggai 2v9 beloof is nie of JoÃ
Eduan2020-07-10Die LeRoux’e se audition show met Austin is uitstekend, dan skakel kykNet oor na Jada wat skottelgoed afdroog! Regtig! Ek gaan maar eerder slaap as om dit te kyk.
Naomi2020-07-10Sjoe ja, jy het baie gemis. “Bittersoet” en “Gebroke harte” was vanaf seisoen 1 die beste gewees! Veral “Gebroke harte” seisoen een waar een van die belangrikste karakters oorlede is en waaroor baie van die storielyn gaan. Kan nie wag vir “G
Arrie de Beer2020-07-10Oor Sarie se vraag: UV staan ongeveer 10de of 11de op die lys van SA universiteite, en min of meer onder die groep universiteite wat so ’n 1 000 van die wêreld se top-universiteite af lê. UCT, Wits is volgens van die verskillende ranglyste onder die 2
Reney Warrington2020-07-10Hennie, ek gaan dadelik soek vir The Same Sky. Ek weet van Borgen, maar weet nie of ek kans sien vir politiek op die oomblik nie. Dankie vir die aanbevelings. Ek wonder ook waarom Showmax nie plaaslike inhoud oorsee bekend maak nie.
Zelda2020-07-10Ek het n paar maande gelede eers hierdie turkse reekse begin kyk. Ek wens ek kan bittersoet en Die wiel draai ook nog kyk. Bittersoet was al te ver in sy episodes toe ek Doodsondes begin kyk het. Ek sien ook hulle adverteer op e-extra dat Gebroke harte s
Oupa Rhoodie2020-07-10Dankie vir die glimlag (net effens, maar darem) wat jy besorg in hierdie kroniese eensame gevangenis. Ek sit steeds in die noorde en sien uit na die dag wat ek weer by jou kan kuier en luister en lag. Ek lig die rooie hoog. Op jou.
Louis2020-07-10Die land tot dusver met die hoogste persentasie sterftes in verhouding tot die totale bevolking van die land is nie die VSA, China, Italië, Frankryk of Brasilië nie. Dis Brittanje. Daar is hulle daaglikse infeksies nou minder as 20% van wat dit in die
Adriaan van Dis2020-07-10Prachtig verhaal! In Amsterdam gelezen maar in mijn kop naar de Kaap gereisd en onderweg een traan geplengd. Ook een troostrijk verhaal in deze tijd van woede, onrecht en verscheuring.