Adri2020-07-17Kan iemand professioneel help.
Anuiteit uitbetaling 50% aan die vrou weens egskeiding. Is belasting aftreking nodig op die vrou se Deel?
Die.vrou het nie n belasting nommer nie
Nico M Ferreira2020-07-17Ai toggie: wat 'n irritasie is die gedurige ge-oom en ge-tannie nie - Tannie Emsie, nogals!
Ek haal aan uit die bostaande: "Onthou, al wat mense van jou 'sien' op forums, is jou taalgebruik." En dan verder: "Let op jou taal."
Tannie Nini, om watter rede
Dewald Koen2020-07-17Ek reageer graag: Ek het verneem dat daar vrae geopper is oor die feit dat daar binne 'n kort bestek (hoofsaaklik aan die begin van 2020) 'n hele aantal huldigingsbundels in die reeks kort na mekaar verskyn het. Wat ek daaruit kon aflei was dat daar gesug
Rudi Prinsloo2020-07-17Stilte. Nadat ek die slot gelees het, was dit asof alles wat voortsnel net stil geraak het. Vir 'n oomblik kon ek daardie vrede voel. Grootse waardering hiervoor.
Eleonor van den Heever2020-07-17Beste Fanie!! Ek is 'n Afrikaans-onderwyser en ons is besig om een van jou gedigte te bespreek. Is daar 'n moontlikheid dat ek asseblief jou e-pos adres kan kry? Een van my studente het 'n vraag wat hy baie graag vir jou wil vra oor jou gedig: besoekersbo
Margaret Cordier2020-07-17Dankie Hennie. Welgedaan!
Gees roep na gees -- die sin van ons bestaan -- verhouding.
"The Holy Spirit enhances se glory of God."
Marthinus Willemse2020-07-16Wat nie genoem is nie:
Die ATKV is deur Spoorwegwerkers gestig. Ons in die Poskantoor het weer die ATKB (Afrikaanse Taal en Kultuur Bond) gestig, wat ondermeer redenaarskompetisies by skole gereël het. Gedurende die 1990’s is besluit om die ATKV en
Marietjie Warrington2020-07-16Die sluiting van 'n koerant is vir my soos dood in die familie! Natuurlik was ons ditl te wagte want die drukmedia staan plaaslik en wereldwyd al geruime tyd met sy een voet in die graf. Met Media24 se aankondiging het ek weer eens besef hoe groot die vo
Jessica Pohl2020-07-16Vir die radikaal-linkse propagandamasjien met sy Cancel Culture is die slagting in die Afrikaanse media manna uit die hemel omdat dit 'n robuuste en veelstemmige mark van idees 'n verdere nekslag toedien.
Ons Afrikaanse hoofstroomkoerante en -tydskri
Daniel Hugo2020-07-16Dewald ek sal bly wees as jy op hierdie stelling van jou kan uitbrei: "In literêre kringe word onderlangs vrae geopper oor die kort tydsverloop tussen publikasies in dié reeks, sowel as die eentonigheid van die wyse waarop die huldigingsbundels tot dusv
Doris2020-07-16Ek is gaande oor die Turkse sepies “Fatmagul” was my gunsteling. “Doodsondes” is net so goed, ek wag inspanning vir seisoen 4 van “Doodsondes”.
Lianda2020-07-15Dankie vir 'n lekker onthou en lekker lees rubriek.
In ons huis was Tannie Emsie-etiket se boek op die boekrak. Ek moet sê, ek hou net soveel meer van Nataniël se goeie maniere riglyne.
Willem2020-07-15Geroosterde groente word nie in 'n pan op die stoof sag gekook nie! Daar word ook nie mushroomsous onder in filo bakkies geskep nie. Dit raak soggy. Dit moes nooit gewen het nie. Kry 'n sjef om regverdig te beoordeel.
Eduan2020-07-15Gaan LeRoux nie ook nou huil en depressed raak omdat hulle verloor het nie?? Ons is so gewoond Scheepers doen dit. O ja, en storm na hulle kamers toe. Mooi LeRoux, dis hoe dit gedoen word, vat 'n verloor sonder om soos 'n kleuter op te tree.
Chris Erasmus2020-07-15Ek is seker "ou skool" of "uit de oude doos" maar daar is niks aanstootliker en walglik as 'n ploert/ongeskikte/ongemanierde persoon nie. Ek gee nie om vir die verskoning van kultuur verskille nie. Ek behandel almal op 'n beskaafde manier met respek en ee
Eduan2020-07-15Ek wil net 1 dag hê om die mense te help om verder te dink as net aan hulle self. Amper 'n halwe brood in die asblik gooi!! Daar is soveel honger mense. Gooi dit dan vir die voëls, kos is min in die winter. Moenie alles in die asblik gooi nie!
Christelle Wilkin2020-07-15Ek geniet die vryheid van Chanette se skryfstyl. Sy sê dit soos dit it en draai nie doekies om nie.
Hierdie trilogie bly my steeds by - lank nadat ek dit gelees het. Ek hoop regtig Maralin sien dalk ook die lig.
In my opinie het die 3 stories opge
Loit Sōls2020-07-15Die problem wat was, is, apparently, nie meerie problem, is, apparently, nourie challenge, wantie playing fields is nou, apparently, oeppe.
Charmaine Brown2020-07-15Oh wow as an English person, I thoroughly enjoyed this Afrikaans short novel. Very captivating. Thought I would glance at it and ended up sitting down taking needed time out to read from beginning to end. Well done Martin Steyn
Willemien le Roux2020-07-14Annari, hoe heerlik dat jy tog nou uiteindelik een van die talle ongelooflike stories uit jou uitgewersdae vir ons neerskryf! Ek is seker Elsa en Oom Kallie sou glimlag oor die inspirasie wat hul gebring het, en saam met my vra: Nog, nóg!
Danie van Wyk2020-07-14Saie el is bewus van die historiese feite soos deur jou gegee word. Dit was egter nie my doel om 'n indiepte historiese oorsig te gee nie, maar wou slegs wys op die blattante skending van menseregte deur die Britte en hul verpligting om dan ten minste 'n
Willem2020-07-144 Scheepers teenoor 3 LeRoux wat deelneem aan koskenades. Is dit nou regverdig? Een moes uitgesit het!! Of Adriaan moes deelgeneem het. Opsigter kyk!!! Jy is onregverdig!
Philippus P Janse van Rensburg2020-07-14Vir mense van my ouderdom is daar nog heelwat van die idiome, wat hul herkoms uit die plaaslewe het. Dit is vir moderne jongmense Grieks. "Agteros kom ook in die kraal." "Mamma se witbroodjie!"
Eduan2020-07-14Hein deel persoonlike inligting met Austin om hom beter te laat verstaan en om die band tussen hulle te verstewig en nog steeds kla Austin aan ontbyt tafel dat dit nie sin maak vir hom nie. Tipies!!! Nooit tevrede nie. Moet altyd kla oor iets. Almal moet
Raed-na-Gael2020-07-14Jou 'skuldgevoel' is so roerend, maar jy, en ek haal jou aan - "Ek vra vir die man of ek net gou klaar kan eet", "Ek eet klaar terwyl hy vir my wag". Waarom het jy nie jòù bordkos - jy het nog nie daaraan geraak nie, dadelik vir hom gaan gee nie?
Terwy
Hans Richardt2020-07-14Idealisme oor menseregte?
BLM veldtog is weereens 'n kultuurrewolusie wat die kunsmatige nastreef, met wit VSA kapitaliste aan die stuur. Van Hitler se grootste beleggers was voorsaat, oupa, van GW Bush.
Laat my soms wonder of die Bilderberg konferens
Barend van der Merwe2020-07-14Baie mense het skaamteloos aanlyn feesgevier oor die onlangse heengaan van 'n bekende dame uit 'n bekende politieke familie. Ek dink mens kan die aanlyn stryd maar gewonne gee. Die volk is in die tjorts (en ek wou eintlik se in die #@#).
Margaret Cordier2020-07-14https://www.christianaction.org.za/index.php/articles/revival/781-andrew-murray-and-the-1860-revival-in-the-cape
Erika, baie dankie vir ’n baie insiggewende verslag wat ons laat met baie stof tot nadenke as Afrikaners.
Die soeke na eendragtigheid ko
Sarah2020-07-14Ek is op soek na ’n liedjie wat gaan... “Voel jy my, voel jy my, voel jy my asem teen jou nek as my hart wil oorlog maak”. Ek is nie seker oor die laaste reël nie. Kan iemand my help met naam van liedjie en wie dit sing?