Gemaklik2020-08-13Julle is die elite wat julleself ń ‘cocoon’ van inteligensia toegespin. Warm daarbinne, in gemaklike stoele agter tralies vasgevang lewer julle opinies wat net julle sal verstaan. Enjoy die cocoon en die affirmations van ander in die toestand, maar o
Barend van der Merwe2020-08-13Alle nasionaliteite is maar kunsmatig. Of dit nou Afrikanernasionalisme is, of Joods, of Suid-Afrikanisme, die laaste een is maar 'n vlietende gedagte en ek hou van die opmerking dat Suid-Afrika se probleme primêr gedryf word deur die mens se gierigheid.
Sarie2020-08-13Ek het Steve se video ontvang van ’n Engelsman wat ’n sterk teenstander van die ou NP regering was. Vir hom is Steve se uitspraak in die kol. Die “aktiviste” van die ANC was deur verskeie internasionale instansies as terrorisme gesien. Mandela was
Renie Laage2020-08-13Ek wil bly glo dat , as ek na die kommentare op sosiale media kyk, Steve en sy volgers die minderheid is. Soos gewoonlik swyg die oorgrote meerderheid omdat hulle nie by sulke onsmaaklike reaksies betrokke wil raak nie.
Johan Conradie2020-08-13Dit is moeilik om woorde te vind om my walging uit te druk met wat die vent kwytraak. Dankie Lidia, dankie Schalk en die Betereinders.
Chris Erasmus2020-08-13Geagte me Rauch. Dit is vir my glad nie snaaks dat daar mense is wat nie saam met Mnr Hofmeyer saamstem nie. Ek trouens stem ook nie saam met sekere griewe en gebeure wat hy ondersteun of promofeer nie.
Elke mens het die reg op 'n mening en ek het die r
M Uys2020-08-13In 2010 het die toe 14-jarige Frederik 'n briesende leserstorm ontketen met sy gereelde sosiale, kulturele en politieke kommentare in Beeld se briewe-kolom: suurknolle het hardop gewonder "hoe 'n ouer so selfsugtig/wreed/lafhartig kan wees om sy/haar stan
Margaret Cordier2020-08-13Dankie vir hierdie skrywe en die video-instesels. Ek wil aan beide kante van die relaas waarheid (empiries/toetsbaar) bring wat dalk meer lig kan werp op die onderwerp.
Persoonlik geval die gesindheid van Schalk en die Betereinders my. Sy oproep tot onv
Nicolaas2020-08-13Hierdie kaboel modernismes and sensitiwitismes bestaan net in moderne uitgawes van woordeboeke en in die koppe van diegene wat lyk my laaank en diieeppp gaan dink oor hoe om nuwer weergawes bietjie te moderniseer. Dis baie ver verwyder van die deursnee Af
Deirdre2020-08-13Ek wens “Vuurspel/vierspel” kom nooit tot ’n einde nie, ek wat nooit na ’n oorgeklankte reeks gekyk het nie. Ek is ’n verslaafde, lanklaas so ’n uitstekende drama beleef.
Kay Dibb2020-08-12Good day. I've been collecting Konsalik since high school. I've lost quite a few with all my moving. I'm so glad that there are more people out there enjoying Konsalik. I prefer to read them in Afrikaans. Thanks for email address to find books
Mart2020-08-12Goeie dag. Ek het'n paar C-19 vrae waaroor ek wonder: As ek in 'n restaurant uiteet en die kelner vat met 'n 'besmette' hand aan my kos of eetgery, kan ek C-19 opdoen of 'n maagongesteldheid opdoen? Ons spoel alles wat ons aankoop onder warm water af. Is
LitNet2020-08-12Hallo Debbie
Ek dink jy het miskien nie die korrekte skakel bo "Lees ook" raakgesien nie.
Hier is dit: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2020/04/AFRIKAANS-HUISTAAL-GRAAD-11-12_LL-koen.pdf
Vriendelike groete
Remona Voges
Eleine Roets2020-08-12Ons Jakarandaleeskring het al 'n aantal boekbesprekings gezoom. Mens mis die gesellige saamkuier en die koppie tee, maar dis gelukkig 'n heel werkbare alternatief. Dankie, Monica vir hierdie baie gawe artikel en dat jy ons aan die zoom gekry het.
Daniel le Roux2020-08-12Bure se TV-kamervenster kyk uit op my privaat agtererf waar my wasgoed hang, ek voel ongemaklik daaroor. Ek voel my privaatheid word deaardeur geskend.
Marita Holder2020-08-11Die resensie van die boek is raak. Hierdie boek is regtig baie goed. Die verhaal. taalgebruik, die beskrywing van plekke, karakters en gebeur is besonders en uniek. Die manier hoe elke karakter praat en dink bly eie aan die persoon tot die einde.
Debbie2020-08-11Hello daar. Ek het 'n baie dom vraag. Is die inligting vir Afrikaans Huistaal, of vir mense wat dit as addisionele taal vat? Die vraestelle en memorandums sê Eerste Addisionele taal.
Fransjohan Pretorius2020-08-11Beste mev. Van der Merwe
So 'n spesifieke storie kan ek nie verifieer nie, maar dat dit die gesindheid by die meeste Boere was wat na hul verwoeste plase en opstalle teruggkeer het, is beslis. A.P.J. van Rensburg het in sy gepubliseerde doktorale proef
Angus2020-08-11Ag, my liewe Elsabe, jy moet eerder jou oor jouself bekommer. Kom ons veronderstel dat daar werklik ‘n God en ‘n hemel is. Ek en jy klop terselfdertyd by die poorte aan. Wie sal die heilige Petrus toelaat? Jy wat slegs geglo het om jou eie bas te red,
Des2020-08-11A well-read Gerrit!
Sorry about life circumstances pushing you to want be alone, a hermit amongst people, the evil one is behind the sadness, sorrow, unhappiness, no joy in life... REFUSE him! Life is to be enjoyed till your card no is called in heaven..
Herman le Roux2020-08-10Dankie, Hennie! Mooi reaksie van jou, nog al die jare, help my om met hierdie stokperdjies voort te gaan. En terloops, ek is ook mal oor daardie advertensie by Kabous se program. Kon keer op keer daarna kyk en luister. Sou graag die glimlag op Victor Mat
Hans Richardt2020-08-10Reusedwerg, ek dink die dinge gaan slegter, as wat "voelgoed" media rapporteer. Bv SA media is skugter om oor die ISIS probleem in SA en Mosambiek te rapporteer.
Instede moedig hul ons aan om "verdraagsaam" te wees, deur te praat met mekaar...
Blackie Swart2020-08-09Sondag 9 Augustus 2020
Ek vind die Pandemie-program baie insiggewend. Dankie kykNET.
Suzaan het die week gepraat met 'n Prof van UWK. Dink sy van is Sterling. Net ietsie wat hy genoem het wat ek nie heeltemal mee saamstem nie, maar miskien is ek verkeer
Magda van der Merwe2020-08-09Goeiedag,
Wonder of u my kan help met 'n storie wat ek gehoor het. Sal graag die ware feite van die storie aan my dogter wil vertel. Die storie handel as volg; na die oorlog het 'n Voortrekkervrou teruggekom op die plaas. Alles was afgebrand. Tussen die