Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Schalk Burger sr

  • 1

Freek Robinson gesels vandeesweek met Schalk Burger sr, eienaar van die Welbedacht-wynlandgoed in Wellington, oor die krisis in die wynbedryf.

 

Kyk ook:

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Roelof Botha en Markus en Joe Becker

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Johan Burger

Agri SA-president Pierre Vercueil oor voedselsekerheid

Medikus Angelique Coetzee oor COVID-19-politiek

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Braam Hanekom

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Francis Petersen

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Gustaf Claassens

    Informatief en insiggewende onderhoud. In wese maar net nog ’n voorbeeld van ’n sektor waarvan die regering hoegenaamd geen begrip het nie. Of is dit die doelbewuste poging van Ramaphosa (soos hyself vroeër verklaar het) om ekonomiese transformasie in oorwegend blanke sektore af te dwing?
    Die Afrika-manier van dinge doen; om dikwels die gans wat die goue eiers lê, keel om te draai gaan enige redelike mens se verstand te bowe. Wie se verantwoordelikheid raak dit om diegene wat afgelê is, finansieël by te staan en wat is die impak van werklose mense op misdaad en Wet & Orde in die land!?
    Meer nog en veel meer belangrik, hoe kan ’n regering sonder sinvolle konsultasie en alternatiewe opsies bloot ’n winsgewende en werkskeppende bedryf soos dié op sy knieë te dwing! Die tyd het dalk aangebreek dat die Wes-Kaapse Provinsiale regering namens die boere ’n toetsaak aanhandig maak en sou so ’n saak gewen word, die regering verplig word om hierdie boere te vergoed vir verliese gely.
    Voorspoed aan Schalk Burger en al die ander boere in die wynbedryf. Hopelik kan dinge hersteĺ en kan daar weer stabiliteit kom vir die boere en hul werkers. Sekerheid is nou meer nodig as ooit.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top