
Foto van Johan Burger: ISS
Freek Robinson gesels weekliks met belangrike Suid-Afrikaanse rolspelers.
Vandeesweek is Johan Burger aan die beurt.
Johan Burger was vir jare in die polisiediens waar hy gevorder het tot assistantkommissaris met die rang van generaal-majoor. Hy is die afgelope nege jaar lank ’n senior navorser by die Instituut vir Strategiese Studies. Sy spesialiteitsnavorsingsgebied is polisiëring en misdaadontleding.
Freek en Johan gesels oor waarom die misdaadsituasie in Suid-Afrika buite beheer is.

