Agri SA-president Pierre Vercueil oor voedselsekerheid

Pierre Vercueil: “Dis meer lewensgevaarlik om ’n boer te wees as ’n polisieman, en dis ’n feit. Ons plaaswerkers ly net so swaar daaronder soos die boere. Ons kan mos nie privaatpolisiemagte in die landbou hê nie, maar dit gaan naderhand daarnatoe beweeg.”