Kommentaar

Die sielkundige impak van COVID-19: ’n onderhoud

Tobie Louw 2020-08-08 Pragtig geskryf met soveel insig. Dankie vir die perspektief en diepte.

Betower bewaar ’n donker geheim

LitNet 2020-08-08 Beste Amanda Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, e

Mediaverklaring TRIBUO: Nuwe ondersteuningsfonds vir die kunste

Fanus Steyn 2020-08-08 As ek 'n skenking maak, sal dit help vir Steve Hofmeyer en al die kunstenaars wat julle biokot?

Soek dringend woorde van lied

Marcy 2020-08-08 Ek soek die liedjie wat begin met "Geen sent nog nie genaak nie".

Kampkerkhof

Louis du Plessis 2020-08-07 Dankie dat jy ons aan hulle herinner. Watter menslike, onrustige, diep meegevoel met dié kinders en ma's verwoord jy hier Kobus!

Betower bewaar ’n donker geheim

Amanda OptHof 2020-08-07 Is die drama in Afrikaans beskikbaar met Engels weergawe vir grad-10 caps-leerders?

Met oorvloed gevul

Louis du Plessis 2020-08-07 Inderdaad Margaret! Jou aanvoeling word só waardeer. Eers wanneer ons wel bereid is tot, wat jy tereg noem, “outonomiteit” en “eiesoortigheid” kan ons iets probeer aanraak van wat NP van Wyk Louw as die “aristokratiese ideal” visualiseer.

Bevryd bly

Louis du Plessis 2020-08-07 Nou eers sien ek hoe jy eers “vasgegom” is – en later “bevryd bly in die skare”! Só selfstandig, só bevrydend. En jou teks sowel as jóú foto – só kunssinnig Margaret!

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Elsabe 2020-08-07 Ek is altyd so bekommerd oor die mense wat nie in Jesus glo nie. Hy het die hemel verlaat om te kom ly en ons sondes op hom te neem sodat ons vir ewig saam met Hom in die hemel sal woon. Ek vra soms vir ongelowiges, hoekom dit so moeilik is vir hulle om t

Hennie van Deventer onthou een van Volksblad se groot stories

Hennie van Deventer 2020-08-07 As een man ’n goudmyn van stories is, is dit Herman le Roux. Jou plakboeke is ’n openbaring en jou byhou by kollegas en vriende se lief en leed legendaries, Herman. Dankie vir die pluimpie. Ek hou daarvan, soos Martie Meiring se dogter van “Prontuit

Hennie van Deventer onthou een van Volksblad se groot stories

Hennie van Deventer 2020-08-07 Vir my altyd ironies: rampe is nuus. Mense raap rampkoerante op. Agterna beskuldig hulle jou dat jy net "sensasie" publiseer.

Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo

LitNet 2020-08-07 Beste Bianca Ek hoop dit gaan goed. Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, e

’n Onderhoud oor Evita Bezuidenhout se Unmasking Evita

Henning Janse van Vuuren 2020-08-07 Me Bezuidenhout moet asseblief kennis neem van Jak(kals) en (Spoeg)wolf se beloofde 2-ure Voortrekkermonumentkonsert wat so 45 minute gehou het. Om verlate in die voorhuis te sit en boo was nóg ’n persoonlike laagtepunt in hierdie morbiede dae van donk

Hennie van Deventer onthou een van Volksblad se groot stories

Herman le Roux 2020-08-07 Die Volksblad was ook vir my ’n lewensmaat vir meer as 31 jaar – van 2 Januarie 1956 tot einde Mei 1987 en het my die kans gebied om my stokperdjie, joernalistiek, met geesdrif te beoefen. En die afgelope 33 jaar in Johannesburg het ek steeds my koer

Die sielkundige impak van COVID-19: ’n onderhoud

Mieke 2020-08-07 Baie insiggewend, en beslis van toepasing.

Hoe gaan die DA hom strategies posisioneer teenoor die ANC?

Barend van der Merwe 2020-08-06 Planloos. Die Maimane-plan het nie gewerk nie, nou word Maimane blameer.

Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo

Bianca 2020-08-06 Ek soek asseblief eksamenriglyne vir verbruikerstudie.

Op soek na Heinz Konsalik

Maritha 2020-08-06 @Lauriska het jy nog boeke oor om te verkoop? Ek stel baie belang, asb. Groete

Die sielkundige impak van COVID-19: ’n onderhoud

Renie Laage 2020-08-06 Insiggewende artikel. Baie dankie!

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Sarel Venter 2020-08-06 Met die lees van hierdie artikel het ek toenemend hoendervel gekry. Uitstekend! Ek herleef my ontmoetings met Schoeman, ons korrespondensie en al sy boeke wat ek kon lees.

Boekuittreksel: Maggie – My lewe in die kamp  deur Maggie Jooste

Annette Hansen 2020-08-06 Dis goed om nog inligting van die kamplewe gedurende die oorlog te hê. Ek wens mense wil meer skryf oor sulke geskiedkundige gebeure in ons land.

Persvrystelling: kykNET-filmreeks – Uitnodiging vir indiening van storievoorstel

Marius Absalom 2020-08-06 Hallo Sone Verstaan ek reg dat iemand ’n gedig sou kon voorlê vir die verwerking na ’n filmdraaiboek met verwysing na bostaande storievoorstel?

Hennie van Deventer onthou een van Volksblad se groot stories

Sarel Venter 2020-08-06 Heerlike herinneringe. My grootste stories was die Helderberg-lugramp wat op ’n Saterdagoggend gebreek het, en Diana se dood wat op ’n Sondagmiddag en -aand vir Maandag se koerant gereed gemaak moes word. En een Saterdagaand toe ek vir Rapport gewerk

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Henning Janse van Vuuren 2020-08-06 Dikmond, ook. Scheiße, bid jou net aan, hoe maklik letter en klank tot konfrontasie kan lei ‒ das ist ja Kinderkacke. “Ficken,” daarteenoor, klink betreklik onskuldig, maar “fuck those seamstresses” gaan taamlik gekrui af as: fok julle naaiers

Kampkerkhof

Margaret Cordier 2020-08-06 Uitstekende digwerk!

Die sielkundige impak van COVID-19: ’n onderhoud

Cobus Bester 2020-08-06 Dankie. Puik artikel.

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

F C Boot 2020-08-06 In die army van uncle PW het ek baie dinge geleer soos bv wat ’n “springmoer” is. So lê ons dan een aand en gesels die manne oor alles en nog wat en wag om hul wagbeurt waar te neem in skofte van so 4 uur elk. Dan kom die manne van dorpwag terug,

Kuns ná COVID-19: Ironie in isolasie

Lize Hugo 2020-08-05 Die wyse wat ons na kuns gaan kyk sal verseker verander. Ek dink aan die Venisiese Biennale wat verskuif is na 2022 (i.p.v. 2021). Die goeie nuus is nou dat dit saam val met Document (wat elke 5de jaar is). Dit is as ’n volgende pes nie wêreld tref nie

Vryburg

Kobus 2020-08-05 Dankie vir opmerking. Ja, ek het was ’n tydjie gelede hartseer oor hoe dit middedorp verval het. Eintlik is die gedig ’n droom oor wat was.

Bly weg van dié woorde om aanstoot te vermy

Angus 2020-08-05 Ja, ek vind dit uiters aanstootlik! Die woord “fok” kan egter nie verban word nie; anders sal baie welsprekendes met toe monde sit.

Seen on Facebook: Talk to the people in one of our languages

Angus 2020-08-05 "Talk to your children, Dad," plus nog "Praat met jou kinders, Pa," en 100% Suid-Afrikaners verstaan jou. “Bua le bana ba hao Ntate?” Miskien luister iemand miskien dalk in Lesotho en belangstellendes in die Vrystaat wat sal verstaan.

Arme, arme Uncle Cyril

F C Boot 2020-08-05 Agter elke suksesvolle man staan ’n suksesvolle vrou, so lui die spreekwoord, maar agter arme Cyril staan die ANC se NUK – waarvan baie eerder Cyril se hakskene as sy tone wil sien. Arme ou, hy kan net nie wen nie. Nie eers in Bettina se rubriek nie.

Vryburg

Caren Kearley 2020-08-05 Pragtige plek en mooiste woorde.

Vryburg

Barend van der Merwe 2020-08-05 Ek kan nie help om te wonder of hierdie vers van jou biografies van aard is nie. Ek ken daai wêreld goed want ek is van Christiana en het altyd so af en toe ook op Vryburg gedraai. Dan ken ek ook vandag nog mense van daardie wêreld, met wie ek kontak he

"Om terug te keer na die begin; om vreugde te vind" – Jan Blohm oor sy konsep-album Jenny

Hendrina Grové 2020-08-05 Wat 'n uitstekende, insiggewende artikel oor Jan Blohm!!!

Arme, arme Uncle Cyril

Christa Kemp 2020-08-05 UITSTEKEND

I wish I’d said ... Vol 1, edited by Johann de Lange and Mantoa Matonyane: a review

Willem 2020-08-04 Hi, ek wil net gou iets uitvind. I wish I’d said het vanaand op kanaal SABC 2 uitgesaai. Ek wil graag weet wat is die afrikaanse liedjie se naam wat in die heel laaste paar minute gespeel het? Ek sal dit waardeer as ek terugvoering van u ontvang. Da

Agri SA-president Pierre Vercueil oor voedselsekerheid

Marie Pretorius 2020-08-04 Ek is baie bekommerd. En voel dat sekere partye in SA hierdie tipe aanvalle aanmoedig en agter dit staan. Omrede hul so baklei vir die grond. En die president plaasaanvalle ontken.
Top