The List: Author Mia Arderne’s influences – News Daily Africa2020-08-22[…] last book I read that I liked was "Kinnes" by Chase Rhys. It takes something outstanding to make me read a book after the fifth page. "Kinnes" made me […]
Hans Richardt2020-08-20Reusedwerg, ek hoor jou. Ek was op 22 jaar gegradueerde, klaar met grensoorlog en besig om te sukkel om met klein salaris studielening te betaal en te oorleef..
My vraag is, waaroor is jongmense van dieselfde ouderdom kwaad? Dit was nie asof ons vir reu
Tannie Boek2020-08-20Ek doen gereeld boekvoorlesings, ek het tot dusver al haar boeke gelees; maar by díe boek het ek glad nie aanklank gevind nie, nog minder die tema. Dít is nie die beste manier om van ń pynlike ervaring as kind tww herstel of psigologies weer jou voete
Johannes Slabbert2020-08-20Ek dink nie die digter weet eintlik hoe talentvol sy is nie. Sy't met hierdie gedig van 'n lappieskombers so pas op haar eie Magic Carpet geklim en daarmee begin om die wêreld vanuit 'n al hoër, vreugdevoller, kleurvoller en inspirerende perspektief te
R. F. GEYSER2020-08-20Ek kan nie glo dat daar vandag nog steeds mense is wat nie kan insien in watter gemors die linkse liberaliste en die ANC ons land het nie. Hoe kan mense dit nie verstaan of sien nie? Hoe kan ons ’n positiewe toekoms hier verwag as ons mense nie saamstaa
Laantie le Roux2020-08-19Ek geniet die gedig. Die beelde daarin word pragtig geskryf en beskryf. Dit is n weer en weer lees gedig, die woorde moet diep in Kimberley se gat insink om later bo op die oppervlak betekenis te kry. Mooi.
F C Boot2020-08-19Jy moet beslis voordat jy kommentaar lewer besluit met wat jy te doen het.Poorte-deurwagte? Nee wat het jy dan nie gelees dat Jesus twee keer aan sy dissipels in 'n geslote kamer verskyn het?
Nee die hel is nie die plek wat jy dink dit is nie.Luister n