Matriekvraestelle: Besigheidstudies (2018)

  • 3

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Besigheidstudies.

Vraestel: Besigheidstudies Nov 2018 Afr

Memo: Besigheidstudies Nov 2018 FINALE Memo Afr

 

 

  • 3

Kommentaar

  • Kan Mnr/mev vir my asb die 2015. 2016.2017.2018 ou besigheidstudieeksamenvraestelle met memo stuur, asb.

  • Jan-Marais Engelbrecht

    Uit vorige jare se Besigheid vraestelle blyk dit daar daar altyd in die verlede net Een Vraestel geskryf is (ek sien geen Besigheid Vraestelle 2 nie).
    Die jaar skryf ons egter Twee Vraestelle - Vraestel 1 en Vraestel 2.
    Is daar enige verskil / afbakeninge tussen Vraestel 1 en Vraestel 2?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top