Kommentaar

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Gerrie Maritz 2020-08-28 Skitterend logies geskryf. Ek was vir etlike jare ’n staatsaanklaer en vir meer as 20 jaar ’n straf prokureur. Ek het met adv. Barry Roux gewerk en het vir hom die hoogste respek. Ek kan ongelukkig nie dieselfde van Gerrie Nel sê nie. ’n Ander fakt

’n Verstrengelde pad

Hennie van Deventer 2020-08-28 Ou man se mymeringe.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met medikus Helmuth Reuter

Handre Brand 2020-08-28 Fantastiese omvattende uiteensetting deur prof Helmuth Reuter. Komplekse aard van hierdie pandemie blyk duidelik uit die gesprek.

’n Verstrengelde pad

Johan 2020-08-28 Baie dankie, Hennie! Ek lees altyd graag jou skryfsels! In veerkragtige taal het jy met hierdie klompie paragrawe ons nie net ’n voëlvlug oor eeue heen geneem nie, maar ook oor kontinente en gevolglik jou innerlike reis na beleënheid. Ek is bly hierdi

’n Verstrengelde pad

Herman le Roux 2020-08-28 'n Skitterende storie oor die saamloop van die Volksblad- en Van Deventer-geskiedenis. Ere-plek in my laaste Volksblad-plakboek.

Mense agter boeke: Etienne Bloemhof, hoof van Fiksie by NB-uitgewers

Marietjie Blignaut 2020-08-28 Goeiemiddag, Ettie Bierman is Bierman intensive eenheid en Roelf van Renburg, haar eggenote, wil jou graag kontak. Sy nommer is: 084 207 0448

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

J. dippenaar 2020-08-28 Dankie Johannes Comestor. Jy verwoord my gevoel en waarneming. As Standaardafrikaans verdwyn, is dit die dood in die pot vir Afrikaans. Ek kom agter daar is al lankal ’n stille veldtog om dit te laat verdwyn. Die volgend dood in die pot vir Afrikaans is

’n Verstrengelde pad

sarel venter 2020-08-28 Hierdie inskrywing/belydenis/outobiografiese aantekeninge sal ek soos goud bewaar..

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Hendrien Smit 2020-08-28 Briljant objektief! Welgedaan, ek sien uit na die volgende bydrae.

Net wit gesiggies oppie poster

Leon 2020-08-28 Re: "Ekke et gelee’, dat jy ka jou blou vedytlik, maa as ieman’ nie comprehend wat jy sê nie, issie gesprek useless." Net dit - niemand is so doof soos die een wat nie wil hoor nie.

Eva, ek hou van jou!    

Morné 2020-08-28 In teenstelling met hoe jy van Eva's hou laat die mens wonder hoe hou hul van "jou" en die prontuit van wegsteekwoorde wat ek voel elke man vir sy beminde wil sê met al die woorde in sy kop maar met die mond wat hom ter einde verraai. Dankie vir die l

Blertsie se geel

Johann H Claassen 2020-08-28 Ek hou van voëls. Enige voël. Ook om te luister na hul geknetter. Om te sien hoe hulle mekaar rondjaag vir ʼn bietjie liefde, grens aan goeie vermaak. Dankie dat jy vir Blertsie aan ons voorgestel het. Nou is daar darem ten minste een voël met ʼn eiena

Eva, ek hou van jou!    

Marietjie Steenkamp 2020-08-27 Puik digwerk , nuut en vars met nuutskeppings. Pragtig!!

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

Anne-Marie Taylor 2020-08-27 "mentorskapprogram vir belowende jong Afrikaanse en Engelse skrywers"- beteken dit jong skrywers ouderdomsgewys, of jong skrywers ervarings gewys?

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Sydney Blake 2020-08-27 Ek sou baie graag by LitNet verneem waarom my kommentaar verwyder is . Dit was in beskaafde taal sonder enige vloekwoorde ens . Ek het niemand verkeineer of beledig nie ek het slegs nie saamgestem en was baie ontevrede daar beweer was das Jesus 'n BLM ak

Alles behalwe die geheim van my whiskies

Jannie Pretorius 2020-08-27 Fassinerende skryfwerk.

Skoon wasgoed-rubriek: ’n Ster word gebore

Estelle Venter 2020-08-27 Boeiend. Dankie, Frederik.

tranedal

Margaret Cordier 2020-08-27 Puik Johann! Ons sien uit na nog baie van jou skryfwerk.

Nuwe dramareeks begin 14 Julie op kykNET

Lindie 2020-08-27 Hierdie reeks hou my SO op die punt van my stoel. DAE na 'n episode, spekuleer ek en my man nog oor wat sou kon gebeur het. Dis 'n uitstekende reeks!

Blertsie se geel

Karen Otto 2020-08-27 Ag hoe lekker lees ek nou. En die resep sal ek defnitief probeer en deel.

Aanspreeklikheid: ’n onderhoud met Jaco Fouché

Juliana Coetzer 2020-08-26 'n Uitstekende onderhoud. Die eerlikheid van die skrywer beïndruk my en die antwoorde getuig van diep nadenke. Baie dankie hiervoor.

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Annatjie Wasserman 2020-08-26 Oscar is onskuldig,dis misdaad vrese wat hom laat optree het.

Ons hou begrafnis

Jacques Maré 2020-08-26 Maar wie’t ouma Marie se goed toe geëerf, meneer? Nee man, mens wil mos nou weet, jong... 🤔

Bevryd bly

Margaret Cordier 2020-08-26 Groot waardering Hennie. Sjoe -- sal my wat verbeel.☺️

Ligdoop

Margaret Cordier 2020-08-26 Net so Hennie! Dankie vir die saamjuig.

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Charles 2020-08-26 Baie dankie vir jou kommentaar, ek bemerk presies dieselfde kommerwekkende en aaklige tendens, en ek is nie eers 'n ouer van 'n skoolkind nie. Die ander dag wou ek iets oorkom toe 'n onderwyseres (ek weet nie watter vakke sy gee nie) by 'n bekende skool i

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Charles 2020-08-26 O ja, byna vergeet ek. Ek het ook aangekoop "Die antie met die pienk rok", synde die bundel van Jan Spies se stories.

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

Charles 2020-08-26 Magtig! Maar jou skrywe slaan raak Johannes! Bitter baie dankie. Wat hierdie organisasies poog om te doen is 'n taalmisdaad teen die mensdom, en meer spesifiek teen die Afrikaners en bruinmense en ons standaard taal! Indien niemand opstaan en die WAARH

Moddergat se klein Moses

Anthony Stockwell 2020-08-26 Thanks young lady!

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Laura 2020-08-26 Ek is dringend op soek na die vraestelle. Waar moet ek gaan om dit uit te print

Ligdoop

Hennie 2020-08-26 Mal oor 'n gelukkige einde. In die lig sien jy Sy Lig.

Bevryd bly

Hennie 2020-08-26 Laat ek my reaksie by Shakespeare leen: "a good sentence, and well pronounced"

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Ja swaer 2020-08-26 Lidia, jy is rerig naief. Jy hoort in die FW de Klerk skinkbord kamp. Jy het baie minder volgelinge as Steve Hofmeyr, glo my. Kom bietjie uit en ruik die koffie, suster.

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Ja swaer 2020-08-26 What are you trying to say, Rusty? Make your point.

Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!

Louw Erasmus 2020-08-25 Ek is n skrywer wat al 3 kortverhaal bundels gedoen het.

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Roeline Snyders 2020-08-25 Ek is n skrywer en my boek In die Holte van Sy Hand beeld uit n pa wat nooit sy gay seun wou aanvaar nie. Sy weiering om te aanvaar het byna sy huwelik en sy lewe gekos. Sy spyt agterna oor hy soveel jare verloor het in sy kind se lewe, en die heel word

Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

Annette 2020-08-25 Somtyds dink ek dat ons Afrikanervolkie (en dit is die gekose woord omdat ons maar min is) so behep is met ons eie persepsie van wat ons ons identiteit noem, dat ons menige Afrikaans sprekendes agterlaat. Kyk maar na die kleurlinge in die Weskaap - trots

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

Helena j 2020-08-25 Dankie aan die NEA wat steeds moeite doen om die liefde vir Afrikaans en die kunste op hierdie wyse vir ons kinders lewend te hou. Ek kan met gesag getuig van die bydrae wat deelname aan Eisteddfods op my kinders se ontwikkeling gehad het. Nie net is hu

Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?

W. Bernhardt 2020-08-25 Uitstekend. Die skrywer is myns insiens in die kol met sy ewewigtige waarnemings. Dit val my ook geruime tyd al op dat standaard Afrikaans toenemend verneder en verguis word ten koste van 'n kwalik bedekte agenda van verengelsing. Die hartseer is dat daar
Top