Andries G H van der Walt2020-09-18Geen probleem hier gehad nie. Ook nie in die tou, wat nie so lank was nie gestaan. As pensioenaris het ek nie nodig gehad om in die tou te staan nie. Het vinnig gegaan.
Breyten Breytenbach2020-09-18Ai, Izak - die naweek lê nog voor en hier kom breek jy nou mens se hart stukkend, maar dis van aangedaanheid en erkentlikheid vir die lewens van hierdie twee lieflike vrouens. Dankie vir jou visuele oplettendheid. Jou eerbetoon.
Raed-na-Gael2020-09-18Ek sal die prys vir Ilna Stander hierbo gee. Die ander 'geskrifte' is gemik op die prys en nie op oortuiging nie.
Kan jy die stof van 'n digiboek afblaas, kan jy voorin kyk en name en boodskappies van jare gelede lees, jou laat wonder oor die twee perso
Hans Richardt2020-09-18Ek is jammer dat ek taalfoute gemaak het, ek sukkel met seisoenverandering allergie, ek kry allergiese konjunktivis. Dit maak dit ook moeiliker op my klein skerm van slimfoontjie in aand, om terug te rol om regstellings te maak.
Ek dink in elk geval dat
Gustaf Claassens2020-09-18O jirre, nee!!
Dis mense wat soos missiele is wat se geleistelsels buite werking is!!!
Bly weg en druk jou ore toe. Die kanse is goed dat jy by ander gaan hoor dat jy dalk een van dié is wat hy Hy nie gaan kom haal nie. Al dink ekself nie dat mense
Hans Richardt2020-09-18Daniël Hugo, klink na geykte Radio Sonder Gewete storie oor GRA.
Volgens wat ek gelees het, was daar ongeveer 5 Kaaps dialekte. Vir GRA was die tipe Hooghollands / Boere-Afrikaans van veral die Ooskaap en soos bv in ZAR se De Volkstem, die tipe Afrikaa
Chris Marnewick SC2020-09-17Jean, jy vlei my! Al wat ek gedoen het was om die saakrekord te ontleed soos 'n regter op appèl dit sou doen. Met ander woorde, ek het my beperk tot die inhoud van die saakrekord en die tersaaklike regs- en etiese beginsels. Dit is maklik so, en bevryden
Hans Richardt2020-09-17Angus, oor die diglossie tokkelossie, dis juis dat die Kaapse GRA gatvol was vir Kaaps en wou Hooghollands / Boere Afrikaans as standaard gebruik vanuit oa Ooskaap(Burgersdorp) en 2 Boere republieke. Dis juis die affêre wat my gat krap, want deesdae is d
Hans Richardt2020-09-17Angus, oor die diglossie tokkelossie, dis juis dat die Kaapse GRA gatvol was vir Kaaps en wou Hooghollands / Boere Afrikaans as standaard gebruik vanuit oa Ooskaap(Burgersdorp) en 2 Boere republieke. Dis juis die affêre wat my gat krap, want deesdae is d
Isabel2020-09-17Ja ek kan nie wag in die aande dat dit moet begin nie. Sit selfoon af dat niemand my kan steur nie. Ek sien hulle sê Bittersoet 3 gaan ook kom.
Mervyn Adams2020-09-17Dis n baie goeie weergee van inligting oor veral Kaapse langarm. Jammer om te se, maar oor die jare het die meerderheid se bydraes oor hulself gegaan. In die jare 70/80 was daar n geweldige klomp langarmdansorkeste van wie niks gesê word nie. Om maar ne
Amanda Botha2020-09-17'n Huldeblyk om jou hart aan op te haal! Baie dankie vir die nabetragtiging van twee baie besondere vroue wat nie net voortreflike kos gemaak het nie, maar oral harte aangeraak het.
Wel gedaan, Izak, vir jou besondere bydrae met die uitgebreide media bl
Amanda2020-09-17Baie dankie vir jou insig hier Martina. Ek sal kyk na verandering. Wil net byvoeg dat die golwe "bloos" omdat dit altyd teen laatmiddag is wanneer sy haar geliefde gaan inwag. dit is dan wannneer die skepies inkom en ook dan wanneer die son rooi op die
Amanda2020-09-17Ai, ken ek ook so n lid wat die arme weduwee besoek het, want die Here het hom gestuur om haar oorle man se diens te kom oorvat, al was dit nou net om haar darem gelukkig te hou.
Nee genade tog, ek en my man is leiers van n Connect (sel) groep en sal noo
Rosa Smit2020-09-17Dis jammer. Het Sy stem verdwyn in die Nuwe Testament? Die Here sê , sy skape ken Sy stem. Hy lei ons met die beweging van die Gees maar beslis met Sy insprake. Om dit te hoor moet jy ' nader' wees of hoe?
Henning Janse van Vuuren2020-09-17Engel Gabriël, die gesalfde, het gisteraand aan ons hondjie verskyn en sy sê hy het gesê ek moet vir jou sê die Here sê dat jy kwalik ʼn breinsel in só ʼn sel sal vind. Jy is God en God is jy. Kapiesj. Alle gesante moet van vlak 1 ophou kak aanjaag
Hennie Malan2020-09-17Dankie, Frederik. Ek kan net beaam wat Renée hierbo sê.
Ek onthou as kind in die sewentigerjare hoe ek taamlik gefassineerd was met die rykmanskind wat tot bankrower "gebreinspoel" is. Ek onthou ook hoe verras ek was toe ek destyds gelees het dat Kilg
Martina Opperman2020-09-16Die gedig bly die digter se skepping.Ek deel net dit wat by my opgekom het met 'n paar keer se se lees daarvan.
Bloos"kan met 'n ander woord vervang word. Hoekom sou golwe bloos (skaam wees/uitgevang voel deur 'n emosie wat deur "tranemis"aan die klok ge
Deon Swanepoel2020-09-16Die taalgebruik in die stuk van ‘n sogenaamde voormalige Teologiese student (waarskynlik ‘n Halsema Semester) en boonop ‘n Traumatoloog (wat dit ookal mag wees) en berader ruik na vrot vleis. Miskien wou die Here vir jou iets sê: Klim af van jou pe
Henning Janse van Vuuren2020-09-16Wonderlus was 'n fees en daarom het ek hierna uitgesien, maar na tien minute het ek die eindfluitjie geblaas. Gekruide taal waar nodig pla my nie, realistiese vermenging van Afr en Eng pla my nie, maar byna al die aanvangskarakters het 'n eendimensionele
Margaret Cordier2020-09-16dankie Berdéhan -- ek verstaan wat jy sê.
Die 'apostacy' wat ontstaan deur die onGoddelike klem op die 'ervarings' godsdienstigheid (wat witchcraft is of kan wees) terwyl daar 'n grooooot gebrek is aan die kennis van die Woord en karakter van Jesus Chr
Anton van Zyl2020-09-16Goed geskryf, ons ondervinding ook, self in die verre vreemde in London, tussen die souties, (o genade, ons is nou die souties). Die kern van die boodskap soos in die artikel is korrek, soos ek lees. Die begin, die middelste gedeelte, en die einde van die
Gert2020-09-16Ek het in die kerk gesê dat hul, die hoogsheiliges, geen fokkieng idee het wat in ons gewone mense se hart aangaan nie.
Omdat ek die woord fok en fokkin in die kerk gesê het, was ek verban vir die res van my lewe uit die kerk uit.
Trix2020-09-16Op 17 (2 maande kort van 18) het ek só verwerp gevoel. Ek het saam met my maats al die jare se kategese deurgegaan. Ons sou in Februarie geloofsbelydenis aflê. Toe word my ouers ingelig dat ek eers die volgende jaar aangeneem moet word omdat ek nog nie