Mildred van der Ross NEE Kleintjes2020-09-23Pat Strauss 3de ry, 1ste van links.
Mildred Kleintjes 1ste ry, 3de van links.
My foto van ons matriekklas travel nou ver, nè Hein.
Frederik Van Dyk2020-09-23I think to exist as a community in South Africa, one’s level of engagement with the country as a state of your being must feature firmly without overdependence on the state, or trying to dominate others.
So in this sense I pity the WESSA community, b
Hans Richardt2020-09-23Raed-na-gael, ek is bekommerd, noudat bekende tydskrifte en koerante nie meer in gedrukte vorm verskyn nie...
Vir my bly die ablusie van Groot Trek en ABO ’n tergende raaisel... Helde het nie te vars geruik nie.
Johann Basson2020-09-23TOEKOMSTIGE "PRODUK SUID-AFRIKA"
In produkontwikkeling van gevorderde produkte word basislynbestuur toegepas.
By elke basislyn word bestek opgeneem oor die produkontwikkeling tot op daardie stadium. Besluite word geneem vir verdere produkontwikkeling o
Sarie2020-09-23Rhoda Kadalie het ‘n baie goeie berig oor die situasie ‘n paar dae gelede vir Maroela Media geskryf. Lees dit gerus hiermee saam en besluit wat is waar en wat is wolhaar.
Elmarie2020-09-23Ek stem saam met Gustaf. Hierdie bisarre vergelyking is eintlik ’n klap in die gesig van Holocaust-slagoffers. En dalk ’n teken van onkunde aangaande hierdie deel van die geskiedenis aan die kant van die skrywer?
LitNet2020-09-23Hallo Tania, hier is 'n indeks van al die vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur vir vraestelle vir die verskillende grade. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, min of meer elke we
Henning Janse van Vuuren2020-09-23Ter wille van Suid-Afrikaners se sieleheil moet ons nie meer as 10% van ons aandag aan politiek afstaan nie (lees: blootstel). Dié persentasie vermag ek deur onder meer kN-Verslag te kyk. (Soms beleef ek nog enkele minute van Schalk Bezuidenhout waartyde
Linda2020-09-23Weereens baie geluk Wini! Ek het vir Kersvader my briefie geskryf dat ek hierdie boek wil/moet hê. Mag dit die eerste boek van vele wees! Mooi bly!
Dawie Jacobs2020-09-22Dis net ons Wini, eg, oop en eerlik soos die wêreld waaruit sy kom! Sy kan tierlantyntjies nie spel nie. Sy skryf uit haar hart en siel, direk tot joune ‒ sy vat kortpad. Dankie Wini! Wi ni waag nie, wen nie! Mooi loop. Dawie Jacobs.
Gustaf Claassens2020-09-22Nee hel Bettina, nou verloor jy dit! Om te suggereer dat Trump mense in gaskamers gaan jaag is absoluut verregaande. Ek is geen aanhanger van Amerika en sy "leiers" nie (wel, meeste van hulle), maar die gewone Amerikaner (oor partygrense heen) sal nie toe
Henk Bierman2020-09-22Danie, baie dankie vir hierdie eerlike en duidelike onopgesmukte huldeblyk aan Danny Titus!! Ek vereenselwig my graag daarmee. Ek treur saam oor sy ontydige heengaan!
Sandra Pretorius2020-09-22Baie geluk almal! Ek sien baie daarna uit om Ek wens, ek wens op die silwerdoek te sien. Weet iemand dalk wanneer kom die fliek van Kerneels Breytenbach se Ester uit? Hy het ook mos ’n jaar of twee gelede die fliekprys gewen.
Dawn Burger2020-09-22Thank you for this interview. I've just finished the book and I must admit, although it is brilliantly written, I continued reading against my own better judgement at a certain point. I understand the unreliable main character as a genre (Catcher in the R
Hans Richardt2020-09-22Ten einde laaste Cornelia de Kock, my vraag is, wanneer verjaar die taal Afrikaans en wanneer word die GRA se ontstaan herdenk? Ek dink jy het verkeerdelik in jou opskrif dat die taal Afrikaans verjaar, terwyl jy na die herdenking van die stigting van die
Chris Erasmus2020-09-22Angus, jy kan nou maar regtig daaraan begin dink om op te hou om jou "onkunde" oor iets te gee waarvan jy werklik geen kennis dra nie. Jou totale miskenning van God is jou en dieselfde denkers se eie probleem en mening en niemand gaan meer aandag aan jou
Neil2020-09-22Ek was self vir ongeveer 27 jaar deel van SR. Ek is uit genade gered voordat ek in SR beland het en het dus nie altyd alles aanvaar wat daar gesê is nie. Ek was beskou as 'n "meeloper" (wat dit ook al beteken).
Al my kinders het ook in die geloofshuise
Deon Swanepoel2020-09-21Ja die liefde nê ... Waar is dit heen?
Soveel intellektuele gebraak het ek baie lank gelede gesien.
Ek verdedig hoegenaamd nie die: "Die Here het gesê ek moet vir jou sê ..." nie.
Myns insiens is die hele gebrabbel 'n hopelose klomp snert wat niks sê
Ellen Grobler2020-09-21Ek het nog altyd gewonder, en het nog geen antwoord of bespreking aangaande die vraag gekry nie/ of dalk gemis... Met die eerste skoot wat Oscar deur die toiletdeur geskiet het, en vir Reeva raakgeskiet het, sou sy beslis gegil het... hoe kon hy dan net,
Dylan2020-09-21Help my asseblief met my navorsingsprojek.Ek moet navorsing oor die ALGEMENE SIMBOLIEK van die volgende aspekte in Droomdelwers doen:
1. Sout
2. Ibisse
3. Die kleur wit
4. Die getal 7
Ek moet 'n opstel skryf na al die navorsing. Baie dankie.
Charles2020-09-21Ek is goed ingelig nadat ek die e-blaaie gelees het. Ek verstaan nou die "Direkte Vertaling" – dit is direk van die brondokumente wat in Grieks, Hebreeus en Aramees geskryf is. Ek sien uit om dit te kry en daarmee te werk!!
Charles2020-09-21Ek is goed ingelig nadat ek die eblaaie gelees het. Ek verstaan nou die "Direkte Vertaling" dit is direk van die bron dokumente wat in Grieks, Hebreeus en Arameers geskryf is.
Charles2020-09-21Ek wil graag die Direkte Vertaling op my lessenaar sien en dit gebruik. Graag wil ek net weet waarvan die direkte vertaling kom? Ek gebruik tans die Nuwe Lewende Vertaling en vind dit baie nuttig. Is dit direk van die "New King James Version", die "Engli