Henning Janse van Vuuren2020-09-29Angus, ek lees vandag in Beeld van alle plekke dat die 45-jarige Charlize Theron vyf jaar gelede twee kinders aangeneem het. Ene Jackson (nou 8) en August (5 jaar oud). Eersgenoemde is klaarblyklik ʼn seun gebore, maar het vyf jaar gelede aan Charlize ges
Angus2020-09-29Elkarien Fourie, Jy het, soos alle Christene, ook die kat aan die stert beet. Ek prober myself nie oortuig dat god nie bestaan nie. Ek kan net nie, al prober ek hoe hard, aan bonatuurlike goeters soos gode glo nie. Spoke, goëlery, duiwels, die tandemuis,
Angus2020-09-29Terese, jy het my lekker laat lag met jou vergelyking tussen God en die virus. ‘n Mens kan natuurlik op verskillende maniere na die virus kyk, o.a. deur ‘n mikroskoop. Jy het ook die kat aan die stert beet as jy dink Christene gun my dit dat ek my eie
Angus2020-09-29FC Boot, Christene, jy ingesluit, wil hê ek moet soos julle aan bonatuurlike goeters soos gode en duiwels glo. Ek moet glo konsuis soos julle dink, anders word dit as twak bekou. Net asof julle geloof en denkwyse so watwonders sonder twak is.
O, so! Ju
Berdéhan Brand2020-09-29Uitstekende kursus. Ongelukkig net haalbaar vir nie-werkende geagradueerdes wat klasse op kampus kan bywoon en kan bekostig om vir elke kontaksessie na Bloemfontein te vlieg. Dit akkommodeer hoogstens studente van die Vrystaat.
Waarom word die kursus ni
Johan2020-09-28Dankie Anita.....weldeurdag en baie volledig.
Ons treur saam met jou oor elke geweldadige sterfte in hierdie land. Ongelukkig het die reënboog-konsep vir baie net 'n droom gebly omdat baie gesprekke en besluite wat moes plaasvind, nooit gebeur het nie.
F C Boot2020-09-28Daar is 'n verskil tussen aanranding en 'n pak slae. Die straf moet by die oortreding pas en nie uit frustrasie of woede toegedien word nie. Dit was vir my opmerklik dat die ouens wat al gebuk het, makliker by hul weermagopleiding aangepas het as die lo
Henning Janse van Vuuren2020-09-28Nee-nee, Louis, jy probeer my ʼn bol rol. Van ‘ons’ weet ek alles af. Jy moet die korrekte formule gebruik: S = ut + ½ x 2. Ons almal is S. Die skrywer se formule: ♀= ut + ½ x 2.
Sien jy 'n Louis, Ben of Henning daar in par. 2?
F C Boot2020-09-28Rerig Angus, terugslaan omdat Christene jou eerste geslaan het? Jy glo Christus was 'n fiktiewe figuur teen alle bewyse in. Maar dit is jou saak. Moet net nie met stories kom om jou gedrag te verontskuldig nie.
Hoop webvoet plaas dit, want talle van my ko
Louis du Plessis2020-09-26Weet jy Estelleke, ek was in my noppies dat LitNet hierdie paar indrukke van Santa Croce geplaas het op Erfenisdag. Ons almal deel dié erfenis.
Is dit nie inderdaad verfrissend nie – veral in dié tyd waarin dit bevraagteken word – om te stap deur
Louis du Plessis2020-09-26Een van die talle verskynsels wat my verwonder Pauli, is die verstommende bydraes wat die meesters gelewer het wat ek hierbo raakgeloop het: Dante. Machiavelli. Michelangelo. Galileo. Rossini. En dis net 'n paar! Daar's nog veel meer meesters begrawe, alm
Koos Reyneke2020-09-26Is dit moontlik om die hele Havenga verslag in die hande of te lees te kry? Na die aanvanklike verbot van 50-jaar is daar weer ‘n bykomende vyftig jaar verbot op geplaas maar na ‘94, hoort dit vrygestel te word...
Angus2020-09-26Chris Erasmus, ek voel vere vir mense wat die christelike geloof, of enige ander geloof aanhang. As hierdie geloof egter ‘n sielswroeging by iemand veroorsaak, soos dikwels die geval is, voel ek genoop om die arme ding te help. Dis nie nodig om so gemar
Henning Janse van Vuuren2020-09-26Ons en hulle, hulle eet die tjips en ons kry die skille. Só iets, was dit Koos? Dalk verbeel ek my, maar ek glo hier glip weer 'n onsie in.
"Hoe sou ons menswees nie baat nie as ons ons met mekaar se pyn en lyding vereenselwig en as ons mekaar met de
Sergio2020-09-25Wonderfull Article. You state the following: Our social life has always been a mixture of African, Eastern and Western cultures, with a flavour of its own. Coloureds too were originating from Tswana people in the region. Because many Tswana are originatin
Sergio2020-09-25Wonderful article. You state the following: Our social life has always been a mixture of African, Eastern and Western cultures, with a flavour of its own. Coloureds too were originating from Tswana people in the region. Because many Tswana are originating
Avril Fillies2020-09-25Ek het Danny in 1974 ontmoet toe hy en Madge Rooskrantz Esselenpark en ek en Samuel Fortuin John Ramsay by die leierskapskursus by Schoonspruit in Malmesbury dit bygewoon het. Ek het hom in Maart saam met een van sy dogters by die Tygervallei-sentrum gekr
Pauli2020-09-25Die huldeblyk erken 'n groot Gees wie se nalatenskap altyd respekteer sal word. Ek onthou die ontslapene vaagweg by een van ons onderwysforum vergaderings iewers in die laat 80s, in die Paarl, as ek reg is. Hy was toe die spreker en het toe al uitgestaan.
Pauli2020-09-25Wow, diè gedig laat my as ou - beginnerdigter skaam word! Die skoonheid van die woorde saam met die diep, weggesteekte waarhede ruk my tot eindelose verwondering... Ek salueer Louis du Plessis vir die treffende kunswerk van woorde. Geen wonder dat daar