Chris Marnewick SC2020-10-03Jean, daar is antwoorde op die vrae wat jy stel, maar dit is nie waarom dit nou hier gaan nie. Die probleem is dat die staat se saak totaal gediskrediteer is omdat sy eie getuies eerder Pistorius se weergawe bevestig het, soos ek in Deel 1 probeer uitwys.
Henning Janse van Vuuren2020-10-03Ek help jou met die stoel, wat die res betref is jy op jou eie. Jy sal hiervan hou, ek dink dis wetenskaplik bewys:
https://www.sciencealert.com/99-9999999-of-your-body-is-empty-space
'n Nadeel van die "long game" is dat jy later met jouself sit en
Koos Holtzhausen2020-10-03Hans Richardt, nog 'n anglisisme ( 'n regte ene): "Die manne wie hul beywer het vir Hooghollands in Britse Engelse parlement in Kaapstad, het die Burgersdorp monument opgerig, waar die Gereformeerde kerk teologiese skool was."
Hettie Erasmus2020-10-03Ek het die oorspronklike reeks Icerde (Vierspel Vuurspel) in Turks gekyk met die Engelse onderskrifte wat puik was en ek was baie langtand om die oorgeklankte reeks te kyk ek kon nie dink dat n mens Celal se stem en die aangrypende en emosionele tonele so
Angus2020-10-03Hier op SêNet is dit die wet van die Mede en Perse: as jy iets beweer, moet jy uithaal en wys. Jy het dit tog so teen die wetenskap; “wetenskaplik bewys” beweer jy, is so vol gate as die stoel waarop ek sit. Waarom sê jy so? O! dit voel vir jou soos
Henning Janse van Vuuren2020-10-03Jy is dus bereid om toe te gee dat jy vervelig is en die eerste video nie verstaan nie. Sal ons met jou mond vol tande volstaan. Now I thank you for your time and you can thank me for mine. Tensy jy iets sinvol bydra, het jy minder impak as die hondedrol
Jessica Pohl2020-10-03Ek dink jy kan gouer agter die kap van die RPR en sy konseptaalbeleid se byl kom, Cerneels, as jy meer op die politiek waardeur dit geïnspireer word, konsentreer. Jy suggereer dit i.e.g. vroeg reeds met "Die RPR is veral daargestel vir die groot T en al
common-tator2020-10-03In die praktyk word kinders onder 16 nie vervolg nie. Hulle word gebruik om misdade te pleeg weens daardie feit. Die gevroetel met ouderdomme gaan nie veel bereik nie. Die misdade gaan net op 'n later ouderdom uitslaan. Die probleem lê op die vlak van
J. Dippenaar.2020-10-03As jou waardes en beginsels verander het, moet jy in die eerste plek waardes en beginsels hê. Vir baie politici gaan dit nie daarom nie, maar wel oor persoonlike belange. Die filosoof se vraag is nie ter alle tye relevant nie. Veral nie as jy jouself gep
Angus2020-10-03Ag, Terese, niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie. Jy weet mos; so horende doof. Sien asseblief wat my ou vriend, FC Boot vir my skryf: “Dus kom nou tot ruste en as dit moontlik is tot bekering,'n ommeswaai in jou siening en levenswyse.” (vir
Angus2020-10-03Sonder 'hande vol met' clichés sou 'n mens seker maar ook met 'n bekvol tande gesit het? Of hoe sê ek?
Ek het na beide jou videos gekyk. Die eerste is kontensieus, die tweede, vervelig.
Angus2020-10-03Beste FC Boot,
Goed, ek maak soos jy vra; ek kyk na al die argeologiese opgrawings in Israel. Daarvoor het ek toestemming nodig om die plaaslike Univesiteitsbiblioteek te besoek, en ek maak ook gebruik van die kennis van ‘n bekende argeoloog, aangesie
JEAN2020-10-03NOG Ń UITSTAANDE ANALISE DEUR DIE SKRYWER. DAAR IS GEEN TWYFEL DAT DIE FYN OORWEGING VAN AL DIE FEITE DIE GEVOLGTREKKINGS ONDERSTEUN NIE.
NA MY MENING EN OP Ń SIVIELE (OORWIG VAN WAARSKYNLIKHEDE) TOETS SOU OSCAR EGTER FAAL. HOEKOM SIEN HY HAAR NIE,
Henning Janse van Vuuren2020-10-03Wel, ek hoop jy het lekker gedans en is goed uitgerus. Die woorde “wetenskaplik bewys” is so vol gate soos die stoel waarop jy sit, meer niks as iets. ‘Wetenskaplik bewys’ het die gevoel van sien is glo, tot jy middernag op ʼn wolklose nag in die
Oud-Valkelid2020-10-03Dis jammer dat die outeur nie die wetlike bepalings in die SAPD Wet, 1995 tov die Valke en multi-dissiplinêre misdaadbekamping/ bestryding tov oa georganiseerde misdaad aanraak nie. Die werkswyse is wet gemaak toe die Valke in Julie 2009 gestig is. Ook w
Karen Hart2020-10-03Hallo Ronel
Dis so lekker om van jou te hoor. Ons was net 'n kort rukkie op Victoria-Wes - ongeveer twee jaar. My pa, Johan Botha, was onderwyser daar van 1962 - 1964 voordat hy skoolhoof op Volmoed geword het. Ek is so bly ek het al van vroeg af onthou
Bea van Amerom2020-10-03Dit was nou n lekker-lees opsomming van 'n bòek wat ek ook graag sou wou lees, maar met die lees van die 2 genòemde boeke, sal ek volstaan met hierdie genotvolle lees ervaring. Dankie aan De Villers en Stemmet.
Ronel Greeff2020-10-03Ek wil graag weet van beroerte waar die regterkant beskadig is. Lê al 3 weke waarvan die persoon 12 dae toetententaal gekoppel was aan resperator. Sy het wel met haar oë geknip en haar kop geknik as n mens haar vra of sy hoor. Sy was ook onder sidasie g
Raed-na-Gael2020-10-02Angus,
Darwin was teensinnig om die mens by sy teorie in te sluit en sover ek weet het hy hom ook nie daaroor uitgelaat nie.
Daar is geen wetenskaplike bewys vir oorgang vanaf die primate en die evolusie daarna tot by Homo Sapiens-Sapiens (hedendaagse s
Isabel le Roux2020-10-02Hierdie huldeblyk aan Leonie slaan spyker op die kop. Sy is 'n reus in die boekewereld, 'n uitstekende besigheidsvrou en passievol in alles wat sy doen. Trots op ons plaaslike boekwinkel en eienaar
Marinda Hattingh2020-10-02Wat ’n voorreg om hierdie ewige student en akademikus persoonlik te ken en sy stimulerende geselskap te geniet. Sy hele gesin is beslis ’n aanwins in Koster.
Philma van Eeden2020-10-02Hallo almal
Ek is opsoek na Tragikomdie opstel wat gratis afgelaai word, want ek moet 'n voorbeeld hê van 'n vol bladsy en dan moet dit 'n breinkaart gedoen word. Ek sal dit hoog waardeer asb.