Henning Janse van Vuuren2020-10-04Jy kan my maar met jou ouma dreig, Angus, maar ek woon hier in die ou-Transvaal. Jy weet mos: haelgeweer onder die matras, pistool in die paneelkissie, rewolwer onder die kopkussing en ʼn ekstra jagmes tussen die boude vasgeknyp as jy dit op LitNet waag.
Anthony2020-10-04Hi Riaan. Is daar steeds geen formaat vir Afrikaans nie. En is dit aanvaarbaar vir kompetisies soos die WGSA Muse awards as ek ’n Afrikaanse draaiboek skryf maar Engelse formaat gebruik?
Angus2020-10-04Beste Henning Janse van Vuuren,
Ek het al Dan Sleigh se boek Eilande gelees – ek dink sowat twintig jaar gelede. Ek lees soms fiksie, maar verloor gou belangstelling. Nie-fiksie is eintlik maar waarin ek belang stel. Aangesien jy so behep is met die bo
Latham2020-10-04This is really interesting, You are a very skilled blogger. I have joined your rss feed and look forward to seeking more of your excellent post. Also, I’ve shared your site in my social networks!
https://crackred.com/save2pc-ultimate-crack/
F C Boot2020-10-04Beste Angus
Les aan Terese: ”(vir levenswyse, lees lewnswyse) sowaar..
Ongeskoolde arbeid en die invloed daarvan op die levenswyse van hulpbehoewende blanke huisgesinne in Pretoria
Author: Roelof MacLachlan
Publisher: Pretoria, 1951.
Nou eerder 'lewe
F C Boot2020-10-04Beste Angus
Voordat jy die betekenis van die word ‘sonde’ op skrif plaas moes jy eers die oorsprong daarvan nagegaan het. Jy sou dan gesien het dat dit as ‘n selfstandige naamwoord en werkwoord gebruik is en nie net betrekking het soos jy beweer op