Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Quinton Adams

  • 2

Nege wonings op ’n agterplaas in Stellenbosch. Een toilet. Een kraan. Een buitetoilet vir sewe families. Om ’n buitetoilet te gebruik is lewensgevaarlik vir vrouens. In die Kaap wag honderde duisende mense vir huise. Dié wat al dekades op waglyste is, word laer afgeskuif.

’n Opvoedkundige sielkundige, Quinton Adams, maak dit sy missie om waardigheid te herstel en lewens te herbou. Hy vertel vir Freek Robinson meer oor The Shackbuilder-projek.

  • 2

Kommentaar

  • Die behuisingbeleid moet dringend hersien en verander word. Die rdp huise werk nie, die waglysstelsel kom al sedert apartheid aan en die eiendomsindustrie moet hersien word. Stadsbeplanning is nog gedoen op grond van die ou groepsgebiedewet en is nie geskik vir die aanspreek van ons huidige behuising krisis nie.

  • More, waar kan ek vir Quinton Adams kontak? Moet my kind kry by opvoedkundige sielkundige en hy klink na ideale persoon.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top