Adelle vd Merwe2020-11-12Ek het twee interpretasies van die spesifieke gedig. Albei afleidings regverdig die abstrakte beelde. Miskien omdat dit ‘n baie persoonlike en sensitiewe boodskap versteek. Ek is ‘n aanhanger van abstrakte poësie. Sover my en vele ander lesers (aange
Mari Claase2020-11-12Die sterk kontraste van LEWE is baie treffend gestel ! Die donker kant van elke vers se woordkeuse veral tref in die kol en beiindruk....
'n Gedig van hoop en keuse....
Susan Ross2020-11-12Goeie naand
Ek is n onderwyser by 'n multi-graad skool in 'n landelike gebied in die Noord-Kaap.Het talle ander administratiewe verpligtinge en kom nie by alles uit nie. Ek het dringend Afrikaans Huistaal Vraestelle nodig.
LitNet2020-11-11Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op 'n skakel om die vrae

Stuiwer2020-11-11Ak gehoor van abstraksies/. Verwarde beeldspraak? Ek dink die digter moet meer goeie poësie lees. Watter diepte sou skuil in
afskuwelike afrodisiakum
emigreer energiek
(sonder stop)
esoteries erotiek
Reusedwerg2020-11-11Uiteindelik 'n gebalanseerde objektiewe artikel. Elke saak het drie kante. Verstaan my mooi ek "hou nie van" Trump nie. Hy is volgens my nie 'n statige waardige president nie. Een ding wat ek hom gelyk kan gee is hy ken die Amerikaanse psige. Hy kan 'n ba
Hans Richardt2020-11-11Angus, Hammorabe was nie Christen, Jood of Moslem nie. Hy het egter in sy samelewing misdade gekodifiseer/geskep. Ook idee van polis, wat verwys na stad waarin burgers aangestel was om die reg toe te pas en op te pas. Ouers in huishoudings het plig om kin
Hans Richardt2020-11-11Reusedwerg, dit gaan oor bewyslas wat verskil in moord vs gesinsgeweld/geslagsgeweld. In moord is die bewyslas op staat teen verdagte, wat onskuldig geag word, tot skuld bo redelike twyfel bewys is. In geslagsgeweld/gesinsgeweld is verdagte skuldig en is
Chris Erasmus2020-11-11Ek lees jou hartstogtelike brief. Daar is altyd drie kante van 'n saak. My kan jou kant en die waarheid. Ek hou nie van Trump nie. Ek ken hom glad nie persoonlik nie en daarom kan ek ek nie die man veroordeel nie. Een ding weet ek vir 'n feit hy laat hom
F C Boot2020-11-11Beste Angus
Na alles wat ek reeds geskryf het bly jou begrip van 'sonde' maar beperk. Die begrip van 'sonde; het nie in die nuwe testament sy oorsprong nie maar in die ou testament.
Dus as jy nie die begrip van 'sonde' soos dit in die ou testament en in
Gustaf Claassens2020-11-10Daar is geweldig baie te sê oor hierdie effe skeefgetrekte en oorvereenvoudigde bydrae. Vir balans sal dit dus net goed wees as die 'anderkant' se siening wat 71 miljoen kiesers getel het, ook verreken word. Sien die skakel hieronder.
Natuurlik het elke
Johan Dexter2020-11-10Aan wie dit mag gaan, my naam is Johan Dexter van George my seun is in graad 7 en het Afrikaans gepluk die kwartaal as dit moontlik is as iemand my net kan riglyne gee waar ek dalk laas kwartaal se vraestelle kan aflaai groot asb.
Johannes Comestor2020-11-10Rita suig propaganda soos 'n spons op. Die "gekke" Rudy Giuliani het misdaad in New York City doeltreffend bestry en dit 'n meer leefbare plek gemaak.
Johannes Comestor2020-11-10Gestel 'n Meksikaan steek die grens oor na Amerika. Dan is dit hierdie inkommer wat die skeiding met sy agtergeblewe gesin en familie veroorsaak het - nie Donald Trump nie. Daar is 'n maklike manier om so 'n gesin en familie te herenig. Trump se hulp is o
Johannes Comestor2020-11-10Dankie, Jaco. Jy verskaf perspektief wat in die plaaslike hoofstroom-inligtingsmedia ontbreek. Daardie waarnemers is nie in staat om tussen Trump as persoon en sy beleid te onderskei nie. Die Biden/Harris-beleid gaan baie van hulle ontnugter.
Jan Rap2020-11-10Lang storie, nog nie als gelees nie maar Biden, eintlik sy hanteerders (hy's maar net die front) en die res van die demokrate is hand-om-die-blaas met die ANC en die ANC is BAIE vyandig teenoor ons ou volkie.
Johann Basson2020-11-10Eerstens: die grootte van die steekproef in hierdie artikel om 'n menings te vorm laat maar veel te wense.
Tweedens: Laat ons maar beskeie bly en nie ons uitlaat oor die VSA-politiek nie tensy u in etlike dele van die VSA vir etlike jare gewoon het en om