Kommentaar

Die Donker Hart van Brackenfell

Rodney Warwick 2020-11-14 Completely agree - there is really little substantial to generalize about - suburbs can differ obviously, but then it becomes an academic, sociological discussion; interesting obviously, but nothing one can easily encapsulate within flowery metaphors.

Die Donker Hart van Brackenfell

Fiona Ross 2020-11-14 Roast Beef Flavoured Cabbage Aid, aka Lost in Translation. Vergewe my, ek gaan in Engels pos. I live in Brackenfell. Admittedly a different side of Brackenfell than the more up-market side Koos Kombuis found himself on, but Brackenfell nonetheless.

Johann Beukes: Afrikaans die soepelste taal vir filosofie

Jacobus Swart 2020-11-14 Hoe woeker hierdie groot man nie met sy beiteltjie nie! Die aura van sy arbeid gewaarmerk met die taal waarin hy skryf.

Passie vir boeke en skrywers voed Annie se towerkrag

Leonie van Rensburg 2020-11-14 Annie is 'n yster! Mooi onderhoud Melt!

Op soek na Heinz Konsalik

Louise 2020-11-14 Môre Johan Jy kan jou nommer of e-pos vir my stuur dan kontak ek jou.

Die Donker Hart van Brackenfell

Reusedwerg 2020-11-14 Ek verbaas my nie meer oor die liberale snobisme waaraan baie mense hul skuldig maak nie. Ek het nie in Brakkenvelle groot geword nie. Ek kan my egter met die inwoners daar vereenselwig. Wat is die deursnee inwoner van die land se wens. Ek dink die oorgro

2020 USA election: How did it come to this?

Chris Erasmus 2020-11-14 Mnr Heyns wat wil jou nou eintlik beweer van ons wat "skuilname" sou gebruik? Dit is vir my opvallend dat indien 'n persoon enigsins dit sou waag om 'n mening teen die "liberale/verligtes" durf uitspreek is daar altyd 'n geniepsigheid te bespeur. Die mode

Die Donker Hart van Brackenfell

Karen van Jaarsveld 2020-11-13 Du Toit grew up in Riversdale, Paarl, Wellington, Kuruman and in Bellville, before the family settled in Stellenbosch (and later in Pretoria). Regtig André, ek dink jy moet jou mond van Brackenfell af hou. Die plekke waar jy grootgeword het is almal Brac

In retrospek: Nagedink oor die Ou Testament (1979–2019)

George Pieter Redelinghuys 2020-11-13 According to Prof. Snyman, the Old Testament constitutes "the major part of the canon of scriptures", and therefore he is intrigued by the fact that "sermons preached from the Old Testament are few and far between". Personally, I do not find this at all s

Die Donker Hart van Brackenfell

Ester October 2020-11-13 Koos Kombuis, watter onsin skryf jy hier? Daar is geen verskil tussen die verskeie noordelike voorstede nie, Brackenfell is vinnig besig om uit te brei en plek-plek lyk dit baie better as Bellville se ouer woonbuurte. Regtig, vibocrete is volop vanuit Kaa

Die Donker Hart van Brackenfell

Suna Ester Snyman 2020-11-13 Koos Kombuis, dit is nou die grootste klop nonsens.

Rou

Megon 2020-11-13 Sjoe jy toor met woorde neh! So mooi Leona! 💓

Die Donker Hart van Brackenfell

Hans Richardt 2020-11-13 Die "slag van Brackenfell hoërskool" was 'n straatgeveg, wat vele veldtogte teen plaasterreur erg geknou het, veral in BLM Brittanje, met voorblaaie oor wit rassisme! Wit mans wat ou swart mans en vroue slaan in die straat, maak EFF toe net slagoffers,

Die Donker Hart van Brackenfell

Marianne 2020-11-13 Ek is ‘n Brackefeller, en ek glo as ek woorde moet gebruik om te sê ek is nie ‘n rasis nie, leef ek nie my beste lewe nie. My lewe lyk soos jy ons skole en dorp beskryf, ons is baie goed geïntegreerd, en my hart klop warm vir almal wat in liefde en

Pandemic tales: Making an educational life in a Stellenbosch University residence during the COVID-19 pandemic

Marcia Lyner-Cleophas 2020-11-13 How nice reading this state of reverie. It's a lens hardly explored during the pandemic. The pandemic in a palpable, poetic, poignant and political way. An enjoyable read.

Lewe 

Paula 2020-11-13 👌

Hoe gemaak met TV-ego’s?

Gustaf Claassens 2020-11-13 Dankie vir die moeite Freek en die insiggewende stuk met antwoorde en riglyne. Lesers sal verseker baie baat hierby vind omdat dit van 'n bron kom met jare se ervaring in die dié bedryf. Die bekentenis dat mens nooit volkome objektief kan wees nie verdie

Die Donker Hart van Brackenfell

Fanie de Villiers 2020-11-13 Goeie stuk, dankie! Boonop herinner my dit aan 'n liriek uit Ou Tannies: ... op soek na krale wat pas by hulle tuinstoelbekleedsel in Zonnenbloem of Brackenfell ...

Die Donker Hart van Brackenfell

david 2020-11-13 Skitterend. Die snaakste deadpan artikel wat ek in jare gelees het.

Trein na êrens

Tania van der Walt 2020-11-13 Uitsonderlik mooi, so na my hart...

Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers

Estelle Kruger 2020-11-13 Ek is dankbaar vir my belangrikste bronne vir leidrade by Blokaspaai wat beide Pharos Aanlyn en WAT Aanlyn is.

VSA-verkiesing 2020: Wie ook al wen, gaan verloor

Leopold Scholtz 2020-11-13 Interessante artikel, goed geskryf deur iemand wat goed met woorde kan omgaan. Net een ding, Jaco, wat die "Russiese inmenging" van 2016 betref: Jy het klaarblyklik nooit kennis geneem van die Mueller-verslag nie, wat bevestig dat die inmenging wel deegli

Darkness

Leona Conradie 2020-11-13 Soveel emosie, en daarby die goeie gebruik van taal om ’n sekere beeld navore te bring! Amazing 👌🙌

Passie vir boeke en skrywers voed Annie se towerkrag

Amanda Botha 2020-11-13 Dit is 'n inspirerende onderhoud waaraan ek veel plesier het. Die gedeelde insigte in die uitgewers- en boekbedryf is verhelderend en interessant. Baie dankie Annie en Melt.

Die Donker Hart van Brackenfell

Hennie Taljaard 2020-11-13 En moenie vergeet van al die braaikamers nie. En die "urban edge". Ek het in Proteaweg gebly. Mense daar probeer maar net 'n lewe maak, survive, dis al.

Rou

Angelo Swanepoel 2020-11-13 Baie mooi. ❤

Die 666 dier

Irma Human 2020-11-13 Kobus. Ek gaan geen diskussie voer nie. Ek het Bybelstudie gedoen oor 2 Thes 2 en op hierdie diskussie afgekom. Ek gaan ook geen diskussie voer nie, maar wil wel hierdie 2 Bybelverse aanhaal: - I SAMUEL 24:13 (AFR53) Die Here sal oordeel tussen my en u,

Op soek na Heinz Konsalik

Johan Calitz 2020-11-13 Louise Watter titels, hoe kontak ek jou en pryse?

Rou

Jana Claase 2020-11-13 Baie goed!

Waar die aarde treur

Loretta Szikra 2020-11-13 Baie dankie liefste Driekie, Anze, Vica en elkeen wat saamgelees het. xx

Waar die aarde treur

Loretta Szikra 2020-11-13 Litnet; baie dankie vir die erkenning. Ek waardeer dit opreg.

Passie vir boeke en skrywers voed Annie se towerkrag

Marga 2020-11-13 Hi Annie Wonderlike beeld van jou -- jy klink so gelukkig en dit maak n mens bly

Rou

Lee-Ann Conradie 2020-11-13 Love it ❤️🌸🔥

Persvrystelling: Gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek

LitNet 2020-11-13 Klik gerus op Graad 4. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Trein na êrens

Mari K 2020-11-13 Pragtig!

Lewe 

Minda Pretorius 2020-11-13 Wow! Getuig van 'n fyn waarneming en sensitiewe bewustheid. Ek wil nog van jou lees, Jana.

Rou

Adrian 2020-11-13 Dis baie mooi Leona👏👏👏

Darkness

Sammonia De klerk 2020-11-13 Sonder enige twyfel my gunsteling digter. Mal hieroor.

Rou

Qulen 2020-11-13 Dit is so mooi!

Kruis

Qulen 2020-11-13 Pragtig man!
Top