Annene2020-11-17So waar....mag my ego NIE sy eie beuel blaas nie! Dankie vir 'n vriendin soos Jana wat my laat voel dat wat ek is, is genoeg! Die mooiste gedig!
Lodewyk2020-11-17Liewe Dankbaar, Jou kommentaar is reguit, en jy het jou plek by die voete van Jesus gevind.. Mag die Herder van al Sy skape jou vas hou tot Hy binnekort vir ons almal na die bruilofsfees sal kom haal. Amen , Here Jesus, kom gou! Maranata!!!
Sandra Pretorius2020-11-17Ek vind Goosen se giftigheid en beledigings oor Johannes Kerkorrel in die boek uiters onsmaaklik, kleinlik en kinderagtig. Het nie verwag dat Goosen tot op so 'n lae vlak kan daal nie.
Jacobus De Villiers2020-11-17Absoluut ongelooflik. Beslis 'n stukkie goud vir ons as nasie. Onontbeerlik vir ons kinders en hulle kinders om díe ongelooflike stuk navorsing te bestudeer en te bewaar en oor te dra. Toewyding en Deursettingsvermoë. Voorwaar 'n meesterstuk Engela Duve
Mathilda Terblanche2020-11-17Met Ego laat jy ons as lesers dieper kyk in wat belangrik is - mag ons altyd connected wees met siele -en ons, ons ego die lug in blaas.
Mathilda Terblanche2020-11-17Dit is soos jy sê... die lewe is 'n playlist en die keuse tussen lag en seer, mag die lewe vir jou 'n lied wees waarop jy heeldag wil dans.
anita2020-11-17Ek is 4 jaar terug geskei , Huis is aan my bemaak ek moes met skeisaak die huis in 2 jaar se tyd op my naam gesit het maar finansieel kon ek dit nie doen nie... Nou wil hy nie die papiere teken sodat ek huis op my naam kan sit nie.. Wat staan my te doen..
Charles2020-11-17Rhoda, jy is nou hier besig met ernstige "wrong think" hoor, en die Ministry of Truth gaan dit nie so aanvaar nie! (tong in die kies). Die riglyne vir joernalistieke "integriteit" (daar bestaan in alle eerlikheid by die bedrieglike hsm nie meer so iets ni
Mariana van Rensburg2020-11-17Hello julle. Ek is op soek na Afrikaans Huistaal graad 8-voorbeeldvraestelle maar spesifiek iets nuwer soos bv 2017/2018/2019 vraestelle, die paar wat ek wel vind kon ek glad nie oopmaak nie. Ek soek spesifiek Taal-vraestelle asseblief. Dankie baie
Anthony "Speedo" Wilson2020-11-17Ek het die Amerikaanse verkiesing tot satwordens gevolg en is bly dat 'n bewese rasis uit die stoel gelig is. Ek het altyd vermoed dat Trump 'n goeie besigheidsman en CEO sal wees maar NIE die leier van die vrye wêreld nie daarvoor is hy te eng in sy opv
Anthony "Speedo" Wilson2020-11-17Bettina, ek het gehoop om van jou te hoor oor die gebeure in Brackenfell omdat ek weet jy 'n gebalanseerde en regverdige verslag sou gee want ek vertrou jou! In dié land is daar resensente en joernaliste wat ALTYD 'n agende het en hulle doen verslae en a
Johan2020-11-17Dankie Dankbaar dat jy jou ervarings met ons gedeel het. Niks kan ervaring klop nie, en 44 jaar se ervaring moet sekerlik ernstig opgeneem word. Maar soos jy tereg sê, almal is nie geroep vir SR nie, en miskien was dié wat 'n slegte ervaring in SR gehad
Leon Keyter2020-11-17Engeltjies sonder vlerke??? Ek is glad nie bewus van so boek geskryf deur Konsalik. Iemand wat kan bevestig of nie. Daar is 104 konsalikboeke in Afrikaans en "engeltjies" is beslis nie een daarvan ni?!?
ONTNUGTER2020-11-17Jy sê jy het ons veroordelings en uitdrukkings gelees ...
En dan oordeel jy self deur te sê: "So diegene wat soveel gif en onwaarhede versprei en uitspoeg ..."
Wie is JY om te sê iemand anders se ervaring is onwaarhede? Wie is jy om te oordeel en te
Moira2020-11-17Dit het meer geklink asof Koos van Kraaifontein en al sy klein subseksies geskryf het. Sy skrywe klink asof hy in 'n misdaadwoongebied ingery het en toe 'n koninklike verwelkoming gekry het. Mense in areas rondom Kraaifontein het baie vibacrete en muuromh
Jan Rap2020-11-16Chris Erasmus ek stem net met een ding wat jy sê nie saam nie en dit is waar jy praat van 'liberale vrydenkers' want 'n liberaal is alles behalwe 'n vrydenker; hy's 'n kuddedier aan die neus gelei deur die hoofstroommedia.
Annelie2020-11-16Die ego is n klug !
verseker ja - o vrek en veral as jy in Stellenbosch bly!
Jana jy tokkel my hartsnare want jys dieper as n mens met talente meer as die sterre in die hemel ! Well done vriendin - SUPER TROTS OP JOU!!