
Fotobron: Pixabay
Is jy graad 7 en moet jy blitsig Tegnologie vir die eksamen baasraak? Moenie dat hierdie jaar jou onderkry nie. LitNet se gratis vraestel en memo hieronder sal jou deur die grense van gravitasie laat breek. Laai dit nou af en wees voorbereid!
Kommentaar
Stel belang, asb.
Volg net die skakel en laai dit af!
Enige natuurwetenskap en ekonomiese bestuurswetenskap vraestelle vir graad 7, asseblief.
Ons plaas gereeld nuwe vraestelle, soos hulle inkom!
Goeiedag, ek kry niks NW vraestelle en memorandums vir gr.7 nie, help asseblief.
Hallo! Hierdie is die graad 7-vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons is onseker of ons NW-vraestelle sal kan byvoeg voor die einde van die jaar, omdat ons afhanklik is van kundiges om dit vir ons op te stel. Laai gerus gratis af wat beskikbaar is en ons kyk wat ons nog alles kan byvoeg. Groete, die LitNet-redaksie
Reg, baie dankie vir jul hulp. Julle is puik.
HELP! EK SOEK GRAAD 7 NW NOVEMBER VRAESTEL DRINGEND
Hallo! Ons voeg die vraestelle by wat deur kundiges en onderwysers vir ons opgestel word. Ons brei die inhoud uit soos wat dit moontlik is. Hier is die vraestelle vir graad 7 wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Volgende jaar kom daar nog meer! Groete, die LitNet-redaksie