Hans Richardt2020-11-20RSG se luisteraar getalle regverdig nie meer hul bestaan nie. RSG se omroepers het hulself magtig bo luisteraars beskou en het duisende verdryf met blatante snedige beledigings en onnosel musiekspeellyste.
Selfs Groot Fm is beter om te luister of Bosveld
Hans Richardt2020-11-20Ja, daar is vele "minderwaardige streekradio stasies", wat altyd voor die skaaptrop Radio Sonder Gewete moes knie buig. Dalk het ons voor niemand knie gebuig nie? Dalk was selfbestuur ook nie "verregs" nie? Dalk was Radio Sonder Gewete ver links, selfs vi
Hans Richardt2020-11-20Nee wat, Radio Sonder Gewete kripvreters het met hul politieke korrektheid net hul loon vir verloëning gekry.
Gelukkig het ons "verregses" met ons beleid van selfbestuur, ons eie radiostasies.
Ronél Dunn2020-11-20Ai, prof Hans, ek kan jou woorde slegs beaam. Ek het ook Christine leer ken voor sy haar eerste bundel voltooi het. Dit was juis omdat sy kunsklasse op Swellendam gehad het dat ek haar in my winkel ontmoet het waar sy haar doeke, verf en kwaste {ek verkie
Anthony "Speedo" Wilson2020-11-20Bie geluk! Ons het nuwe stemme nodig in die NUWE SUID-AFRIKA en dat dit in Afrikaans gebeur is 'n absolute Fees! Doe zo voort!
Waldemar Gouws2020-11-20Beste me Bennett, ek sien die Britse historikus, Alan Clark, gee wel 'n verwysing na die gebruik van middels deur die Duitsers. In sy boek "The Fall of Crete" (1962) noem Clark: " The men were also supplied with pervitin, or benzedrine tablets, but apart
Desmond Gird2020-11-20Puik gedig, Jana! Mooi beelde en slim struktuur. Ai, as ons die ego net kan "right-size" sal ons op sielsvlak kan connect, soos jy sê.
Leonie Wood2020-11-20Ek weet nou oor wie Christine geskryf het in "Getuie". Een van ons klasmaats moes elke oggend buite die klas gaan staan as ons Bybel lees en bid. Dit was erg. Sy was ’n Jehova getuie.
Ek wil en moet weet wat die oorsaak van Christine se dood was? Ek sal
Tasneem Daniels2020-11-20Slamat, Zubayr. Beautiful piece mashallah. So brave and truthful. Love the way you highlight how talented people can also have a dark, unruly side to them. Also, your dad and I have something in common- I'm also a Jose Feliciano fan!
Melvyn Minnaar2020-11-20Dankie Fanie. Die persoonlike, soos joue, onderstreep die vernaamheid van sy denke en woorde. Ek trek gereeld Tristia nader - wat hy daardie aand na afloop van Pluimsaad op die HB Thom-verhoog vir my geteken het. Ja, en ook die teks van die omsrede toneel
Valda Pikoos2020-11-20What a wonderful and emotive memory of such an interesting man who i have come across often but didnt realise what an awesome character he was. So grateful for this article. Thank you!
Lidia Theron2020-11-20Ek luister graag na mense wat Kaaps-Afrikaans praat omdat dit vir my mooi en natuurlik is. Steeds sou ek dit eerder graag as 'n taal-variëteit as 'n taal in sigself wil sien.
Leopold Scholtz2020-11-20In die kol. Michael le Cordeur en Gerda Odendaal sal met meer as politiek korrekte argumente moet kom. Elke taal het 'n standaardvarieteit nodig. En ons het een - standaardafrikaans.
Kitta de Bruyn2020-11-20Ek ruik die grond waar Afiya werk en die vars groente wat jy en Owore pluk, en ai, die she-goat! Sooooo lekker gelees. Dankie Helena
jan vd merwe2020-11-20Dit klink amper soos ’n Van der Merwe-grap, maar ek sou graag na Pategonië wil verhuis om voltyds die Afrikaanse taal en godsdiens, op my koste, te gaan bevorder.
Anthony Akerman2020-11-20Thank you for your excellent tribute to Stephen. We were friends for the last thirty years of his life and I also paid tribute to him in the Daily Maverick. I do hope that all the boxes of literary treasures in his flat will be passed on to Amazwi for saf
Berni Alexander2020-11-20Ek het regtig hierdie podsending vreeslik baie geniet.
Dankie vir die eerlikheid, die oop gesprek.
Dankie vir die share en ek kyk uit na nog baie van hierdie.
Jeanette Ferreira2020-11-20Lekker om hierdie belese joernalis se interessante artikels nou hier raak te loop. Sy ontdek altyd iets nuuts en kry dit reg om die verre verlede, wetenskap en ons daaglikse lewe met mekaar te verbind.
Pieter Wagener2020-11-20Met skok en hartseer die nuus ontvang van die verlies van 'n toekomstige boonste meester van Afrikaans. Ons het 'n gemeenskaplike band met Queenstown, wat my laat droom het dat sy ook in die skadu van die Stormberge ontvang is.
Elno Jansen2020-11-20Pragtige ekonomiese taalgebruik met beelde wat kleurvol aan leser gebied word
Mal oor die eenvoudige treffende slot
Welgedaan Helena
Neina2020-11-20Ek sit vasgenael aan die kassie met vierspel vuurspel dis briljante spel! Waar kan ek die reeks kry? Ek het die eerste paar episodes gemis.
Neina2020-11-20Ek sit vas genael aan die kassie, dis die beste: vierspel vuurspel, met daai twee pragtige seuns is die beste. Ek wil graag weet of ek die series kan kry en waar, want ek het dit gemis aan die begin. Die Turke is bobaas!!
Gustaf Claassens2020-11-19Pragtig. Iemand wat gemaklik is in sy vel en 'n anker het in die historiese. Sy lewe maak sin omdat hy weet van waar hy kom. Dis sy basis en vertrekpunt vir die nou en die toekoms. Trots inspireer en hy skep deur musiek, taal en die kunste. Hy lewer 'n by
Hans Richardt2020-11-19In SA pleit jy net rassisme as jy bedreig voel, by MRK, solank jy net nie wit is nie. Jy as witte moet jouself gelukkig ag om in reënboognasie nog toegelaat te word om jou wit kleur te behou...