Marie Spruyt2020-11-22Die gevolge van Covid en die Verkiesing is nog lank nie verby nie. Voortdurende onsekerheid is maar een aspek van hierdie drama wat op wêreldverhoog afspeel. Deur daaroor te praat word spanning verlig en opinies afgewys of aanvaar. Soos dit ingeligte men
Hettie2020-11-22Ek hoop dat ons vorentoe 'n oorklanking van die Turkse reekse Erkenzi Kus gaan sien en die hospitaal reeks Heartbeat. Ons het die Wiel
draai, vreemdeling, Bitter soet, Doodsondes, Vierspel, Gebroke harte gesien en nou geniet ons Elif en deur Dik en dun.
Andries G H van der Walt2020-11-22Deepfakes. "Deepfakes could potentially erode people’s trust in media generally, and make it difficult for people to distinguish between real news and fake news. If many videos on the web are fake, it becomes easier for governments, companies, and other
Rika Shaw2020-11-22Dit voel asof ek saam met jou daar in Uganda was. So 'n raak beskrywing van Afrika en die leefwyse daar. Ek kan ook vir Owore voor my sien. Ek het hierdie storie so geniet! Dankie Helena
Naomi Pretorius2020-11-22Op watter manier kan ek nou na hierdie produksie kyk? Ek is ‘n vurige verlangende ondersteuner van Amanda Strydom en bly nou permanent in Portugal.
Dirk Vercuil2020-11-22Heerlik gelees!
Wonderlike insigte.
Ek wonder waar Amanda Matthee in die wêreld is? Dalene se dogter. Ons was saam op die Dinamiek Redaksie in die 80s, waarvan ek die subredakteur was.
Ek sien uit na wat Corné besig is om met Hans uit te rig. Ek is meeg
veronique2020-11-22Kan ek asseblief graad 7 Tegnologievraestelle in Afrikaans, Sosiale Wetenskappe-vrastelle in Afrikaans en-EBW vrastelle in afrikaans kry?
Johann Basson2020-11-22Die kernvraag: "Wie gaan die Suid-Afrikaanse institute vir gevorderde navorsing finansieel dra en waar gaan die befondsing vandaan kom?"
Gevorderde navorsing is die speelveld van ekonomies wêreldkompeterende lande. Waar gaan kiepie Suid-Afrika in die
Isabel2020-11-21Hi daar. Wil net weet gaan daar nog ’n Turkse sepie in die plek vam Vierspel/vuurspel kom?
Geniet die Turkse sepies geweldig. Baie dankie
Lidia Theron2020-11-21So lank mense so reageer op flieks soos hierdie, sal daar geen vooruitgang wees nie. Dit is nie 'n seksfliek nie. As dit is waarna jy gesoek het, sal jy teleurgesteld wees.
Robin K. Crigler2020-11-21Anthony, I just read your beautiful Daily Maverick piece. It was always remarkable to me that a man so disconnected from technology could be so comprehensively aware of what was going on around town. It's true that he always had something to show you; h
Rachmat Agherdien2020-11-21Dear Zubayr
What a lovely written piece... full of emotion, portraying a touching story of a complicated relationship and a heart big but also soft enough to forgive. Yes we are all human, we all make mistakes but our role is not to judge but to extend f
Anthony "Speedo" Wilson2020-11-21Dankie Betina! Weereens in die kol. Die Here weet so kan dit nie aangaan nie. Die enigste ding wat die ANC-klomp nog nie kon breek of vernietig het nie is ... Bubblegum! Hoe kan jy alles in 'n land breek of vernietig? Niks werk meer soos dit hoort nie. Me
Herman van Niekerk2020-11-21Goeiedag
Verskeie van u het reeds my vorige e-posse hieroor ontvang.
Net ter opsomming: Gedurende 2021 vier verskeie instansies die 150ste herdenking van Eugène Marais se geboorte - 'n baie belangrike mylpaal. Elke instansie doen sy eie ding op
Jan Odendaal2020-11-21Vibacrete of Toskaanse kitch?
In SA sal jy dit oral aantref, veral in Koos se eie geweste.
Op Stellenbosch sy skoolgaandorp, bou inkommers met "witboordjie-kapitaal" een huis op twee erwe!
Alles in die naam van wat hul duur vroue, as goeie smaak beskou.
Theo van Wyk2020-11-21Klara, dis vir ’n riem onder die hart om hierdie artikel te kon lees. Baie geluk.
Ek heg so baie waarde aan lag dat ek dink my menswees en my uitkyk op die lewe juis positief beïnvloed word deur te lag. Die spasie hier is te min om als te sê wat ek we
Corlia Fourie2020-11-21Baie hartseer oor Christine. Sy was 'n ware vriendin met deernis vir ander. Ons het ook lekker gesels en mekaar vertel van goeie boeke gelees en moeite-werd-flieks gesien. Haar stem is net heeltemal te gou stil.
Johannes Comestor2020-11-21Twee uit die agt wenners is blankes. Is dit verteenwoordigend? Danny Titus het Afrikaans nie eens in sy gesin bevorder nie. Sy doelbewus gekose huistaal was Engels. Wanneer stel die ATR 'n toekenning vir die bevordering van die gehalte van Afrikaans in?
In memoriam Christine Barkhuizen le Roux - Kanttekeninge2020-11-21[…] In Maart 2020 skryf Christine die eerste bydrae in LitNet se reeks Kwarantyn-ketting en noem dit Liefde en leef in die tyd van korona (https://www.litnet.co.za/dag-1-kwarantyn-ketting-liefde-en-leef-in-die-tyd-van-korona-deur-christine…).
Pieta van Deventer2020-11-21"En dit in ’n boek gemik op kinders" - Nee wat. Ouers en oueres kan heelwat hieruit leer.
My dogter in Namibië het vir my gevra om dit vir haar kinders te bestel. Afgelewer het ek uit nuuskierigheid daardeur begin blaai en aangehou blaai en blaai e
Debra De Graaf2020-11-21Have been waiting for this ever since Barack left the WH. Going to be fascinating if Trump does the same after his tenure but doubt he will write it himself. Barack is so articulate. This is going to be a fascinating but very honest read.
Henning Janse van Vuuren2020-11-21Sjoe, Izak. Ek voel effens ontwater, soos na 'n onderonsie met 'n aggresiewe ui. Greta is gestuur, gehoor. Of wêreldleiers drasties gaan ingryp is ’n ope vraag, maar ek onderneem plegtig om minder vleis te eet.