Chris Burger2020-12-10Ek sien te dikwels die woord "konsep" in die kommentaar. Dit smaak nie vir my na gespierde taal nie. Wat het van "begrip" geword?
Johan van der Merwe2020-12-10Baie goed gestel, so baie mense vandag het te doen met hierdie aasvreters wat net alles wat mooi is in ons lewens kom bederf met hulle stink asems. Tog niks in die lewe gebeur ooit verniet nie.
Chris Burger2020-12-10Ek sien te dikwels die woord "konsep" in die kommentaar. Dit smaak nie vir my na gespierde taal nie. Wat het van "begrip" gework?
Isak Haarhoff2020-12-10Goeiemôre, ek is op soek na die Nederlandse teks van "Marieke Marieke" en ook "Madeleine". Kan u dalk help? Ek is 'n semi-professionele sanger, 72 jaar oud, en wil graag die twee liedere aanleer. Baie dankie
Naas Ferreira2020-12-10Sakkie Spangenberg begin sy resensie tereg met die vraag na die betekenis van die foto op die buiteblad. Die plaashek motief kom uit Uys Krige se gedig "Plaashek." Die foto met die oop plaashek, die tweespoorpad wat lei na ‘n koppie is sprekend van Du T
Raed-na-Gael2020-12-09Hans,
Daardie wyn en mos is maar 'n bliksem.
St 5, toe twee van my geliefdkoosde onderwysers in die Pinkstertyd mekaar onder gebed aanvat. Een, my Aardrykskunde-onderwyser, het Noag se voorbeeld daagliks gevolg, ek en sy seun was groot maats. Die ander on
Elroy Paulus2020-12-09Dankie - eerste keer dat ek hiertoe pos Sien. Ek wil graag met Sydda Essop komunikeer - kan u help asb. Ek was vandag in 'n Zoom vergadering met haar.
Jan Odendaal2020-12-09Wysheid en vreugde ... die onderbou vir ’n mense se gelukkige/sinvolle bestaan word deur hierdie twee here se ontmoeting
versinnebeeld. Hul voetspoor op die wêreld is navolgingswaardig.
Hierdie boek het groot waarde vir almal met deernis vir die lewe.
Stephen2020-12-09Elke jaar in die Bakke vanaf 1948 tot 1960, eers by my Ouma se huis: 7 grootmense en 8 neefs en niggie. In 1952 koop Pa ons eie huisie, ook piepklein op die swemplek. Onthou speletjies op strand in aand deur CSV studente. ’n Kind wat nie oor die Kersvak
Kobus Engelbrecht2020-12-09Ek neem kennis, Jean. Soos jy seg, het ons ook op Facebook met mekaar daaroor in gesprek getree. Ek volstaan met my antwoorde daar: (1) Sakkie is een van my gunstelingbybelwetenskaplikes en ek geniet / leer baie uit sy ernstige / akademiese / bybelwetensk
Arrie de Beer2020-12-09Jan Odendaal
Al die die artikels wat hier ter sprake is, verwys spesifiek na die verkiesing in die VSA. Dit staan ook duidelik in die opskrifte.
Ek het al drie die artikels weer nagegaan. Ek mag 'n fout begaan, maar dit lyk my nie of Zuma by dié ve
Eugene2020-12-09Vir ’n kind wat self die ou bakke se houthuisies geken het, en wat elke aand en naweek op daardie strand gespeel het, of met die lilo in die branders baljaar het, was hierdie nou lekker lees. Verlang ek terug na my ma se soetkoekies, sulke groot blikke
Tertius Kriek2020-12-08Baie interessant. My pa was kampopsigter of die koloniale naam nl superintendent! Wat was jou ouma se van? In watter kamp was die bungalow geleë?
Linda van der Merwe2020-12-08Ek desperaat om op the hou. Rook al 40 jaar. Nou ’n bejaarde met vele siektes. Diabetiese neuropathy, fibrioalgie, diabeet (t2) op insulien. Sluimerende Psiorase. Ek het helse pyn. Moet en WIL OPHOU. Dankie vir jou bemoedigende skrywe.
Emily2020-12-08Baie dankie vir 'n baie goeie boek. Ek het 'n vraag, is Suikervrye stroop of suikervrye esdoring stroop beskikbaar in SA? Ons het 'n 4 jre t1d en sou so iets baie goed kan gebruik
Jean Oosthuizen2020-12-08Kobus Engelbrecht, om te beweer dat Sakkie Spangenberg op die Facebook-blaaie van die NHN dikwels saam met vele lede van die Facebook-blad spot met tradisionele Christene en wat hulle glo, is 'n leuen. Jy het daardie bewering ook op Facebook gemaak en toe
Jan Odendaal2020-12-08Die ingeligte en belese persone wat oor die VSA se verkiesing en sy leiers soveel eiers te le het, (omdat hulle op Litnet kan) dien soms tot welkome
vermaak.
Om te dink dat hierdie "Einsteins"
'n opregte en briljante heer soos Jacob
Zuma vir 9 jaar a
Hans Richardt2020-12-07Raed-na-Gael, ek is verdoem deur die buurman oor my "boklam velletjie oor arms"-storie, saam met daai 1 doppie mampoer ... Ook dat ek dink dat elke nederige sondaar erken mos sy sonde, bely dit, doen boete en kry vergifnis. Selfs in ou Israel was daar jaa
Anncia Steynberg2020-12-07Harde werk en 'n uitstekende artikel met soveel presiese gedoen. 'n Bydrae tot die akademiese standaarde en literêre wetenskap deur Johann Lodewyk Marais gebring deur LitNet Akademies. Baie dankie vir die plasing van sulke besondere inligting wat deel ui