Henk Schuring2020-12-24Beste Daniel
Ek het jou artikel baie leersaam gevind, inderdaad is daar valse vriende in Nederlands en Afrikaans en dit is nie altyd so maklik om Nederlands na Afrikaans te vertaal nie. Herman de Coninck se gediggie, wat jy vertaal het, het my ook geki
Amanda Botha2020-12-24Ek is dankbaar vir hierdie insiggewende artikel en die knap analise wat die situasie onder ons aandag bring. Dis kommerwekkend dat dit ons buurstaat is en ons eie media nog net bolangs nuusies afgeskep het. Baie dankie Willie.
George Redelinghuys2020-12-24The sights and sounds of Paris in spring become alive in this gentle and tender tale of a brief encounter of two strangers in the City of Light.
Hans Richardt2020-12-23Moraliteit en eenvoudige eerlike lewe. Ek dink nie die Alsiende Skepper sal met kunsmatige geloof/ boklam velletjies oor arms, bedrieg word vir Sy seën nie.
Ek dink alles wat ons is, is uit genade, nie eie verdienste nie.
David Willers2020-12-23Ek sit hier in die Verenigde Koningryk. Het nog nie so 'n helder analise van die komplekse situasie in die Britse pers gelees nie. Dankie Willie!
Erika Williams2020-12-23Dis 'n vreeslike siekte, wat jou bekruip en uitmergel. Ek kan ook net sê dat 'n mens nie té versigtig kan wees nie. Persone met komorbiditeite (diabetes, hoë bloeddruk, geneigdheid tot asmatiese bronchitis, thrombosis ens) moet bitter versigtig wees. O
Annora Eksteen2020-12-23Baie dankie aan LitNet vir hierdie wonderlike resensie van Sakkie Spangenberg oor dr Ben du Toit se uitstaande publikasie, asook aan Wenkbrou vir die publisering daarvan. Ek het dit, die kommentare, asook die lieflike videogesprek met Ben baie geniet.
P
Theuns Vosloo2020-12-22Mooi toespraak van Merlyn van der Rheede. Dit val veral op dat dit 'n akademiese gesprek is en nie gefokus is op die bespreking van fundamentele oplossings nie. Die vinger word goed geplaas op die 'geen wil' om tot aksie oor te gaan nie (hier kom my MAAR)
Ernst Kotzé2020-12-21Saasveld 1967. 53 jaar, en die emmer bly nog nie geskop nie!
Sterkte met jou hartondersoek, Daantjie - ek hoop die omleidings hou nog ...
Ernst
Freek Terblanche2020-12-21https://youtu.be/rDgu3jXeCTM
Die getuienis van Lee Strobel - hy het as ateist joernalis navorsing gedoen om te bewys dat JESUS nie werklik as mens gelewe het nie .
Anne Jeannine Smit2020-12-20Wat van die CTICC Veldhospitaal? Dis nou nodiger as ooit? Open dit net weer. Daar is tog seker nie ontslae geraak van al die duur toerusting wat daarvoor aangekoop is nie? As die pandemie in die VSA en Europa dopgehou is, moes ons tog 'n tweede vlaag verw
Trudie2020-12-19My man het 'n obsessie oor geld, Ek het my eie benodighede gekoop met besigheid wat nou nie meer geld inbring om als te kan doen. Ek is 67 jaar oud nou wil hy my sonder inkomste los. Hy het vir my gese ek is net 'n las vir hom toe kon ek dit nie meer han
Sue Van Blerk2020-12-19Goeie dag, Covid19 los baie diep wonde in almal se lewe. Ek is opsoek na Nico Steytler se kontak nommer asb ek is besig met my stamboom en is opsoek na sy pa se broer en suster "Johan and Margaret"
Indien hy met my in aanraking sal kom sal ek dit baie
Angus2020-12-19God van die Bybel is veels te kompleks om net 'n enkelvoudige metafoor te wees. Nee, hy is 'n volledig uitgewerkte metafoor, 'n allegorie... met al sy menslike eienskappe van jaloesie, haat, wraak- en moordplanne, en narcisisme.
Drienie Kelly2020-12-19Groot voorreg en eer om deel te kan wees van hierdie uitsonderlike geleentheid. Baie dankie Anzé en Ink asook Amanda vir die insiggewende berig.
Elmarie van Kampen2020-12-18Wat ’n lieflike geleentheid was dit! Dit was vir my ’n voorreg om deel te wees daarvan en ’n eer om my toekenning in ontvangs te neem.
Anze en INK skryf in Afrikaans, verstaan digters- en skrywersharte, en is goud werd vir elkeen wat in Afrikaans
robert barrie2020-12-18Dit laat my dink aan al die Natte wat nou sê dat hulle geweet het dat apartheid vroeer al verkeerd is, maar tog tot 1990 vasgebyt het met die 'teologie' en 'filosofie' en seker gemaak het dat hulle tot vandag die vrugte pluk deur die pensioen en voordele