Emmie Dique2021-01-10Ek is 73 jaar en bekommerd. Daar is 'n klomp kommentaar wat 'n mens meer deurmekaar maak. Mense weet tog in al die jare dat baie lewens gered is met vaksiene.
Piet van Vledder2021-01-10Dag Ina, Ik zal Leon missen, al woonde hij 10.000 kilometer van mij weg. Ik was een paar keer bij hem in George. Hij was een aangename vriend die ik in Utrecht ontmoette toen hij en Marianne onze huisvrienden waren. Ik heb mooie herinneringen.
Inderdaad,
Ilse Zietsman2021-01-10Dadelik nota gemaak om die boek te gaan soek sodra ek terug by die huis is. Kan nie wag om te lees nie. Dit waaroor die boek handel en die resensie self, het my aangegryp.
Renée Conradie2021-01-10Vir nog 'n totale slaaf, was dit nou 'n heerlike artikel ... dankie. Ek verkies tog papier omdat ek kan teruggaan vir 'n woord waaroor ek loop en dink. Is 'n koerantintekenaar omdat ek eers die twee blokke moet invul voor my dag begin.
Naas Ferreira2021-01-10Gerrit, iemand het gesê dat die eindpunt van die reis is nie die belangrikste nie maar die reis self is. Elkeen van ons kry een kans om in hierdie manifestasie die beste van ons reis te maak en niemand anders kan jou reis beleef nie. Niemand kan sê dat
Chris Marnewick SC2021-01-09"Leesstof vir Graad 11." Dit is juis wat Ek wens, ek wens so groots maak. Dit is gepas vir oud en jonk, en kan as 'n literêre werk of sommer as 'n lekker storie gelees word.
Matthys Streicher2021-01-09Dit is interessant dat mense wat hulself ateïste of skeptisie noem, en selfs so ver gaan om Godslasterlik op te tree, so ywerig aan 'n debat deelneem rondom die Christelike geloof of Bybelse waarhede? Moet ek dit as 'n goeie begin beskou? Al vloek hulle,
Lizanne Kruger2021-01-09Fantasties! Ek "sien" elke toneel. Geografiese verwysings slim gedoen. Die "ek-kan-nie-boek-neersit-nie"- effek is daar! Heelwat gewelddadige situasies, maar respekvol en briljant uitgebeeld.
In Van der Westhuizen se resensie word Liora se lesbiese verho
Hetta Pieterse2021-01-09Dis so jammer dat mense hulle verlustig as ’n held enige fout maak. So asof almal net wag om iemand af te trek tot hul eie saai bestaan. Mense het net simpatie as iemand uiterlike, sigbare wonde het, maar as iemand misbruik word en emosioneel afgebreek
Angus2021-01-09Beste Naas Ferreira,
Jy skryf: “Alle godsdienste probeer sin maak van ’n innerlike belewenis van ons bewussyn. Die wetenskap kan nie daarop kommentaar lewer nie.”
Die wetenskap ondersoek alles. Daar is geen rede waarom die wetenskap dit nie ook kan
Ina De Bruyn2021-01-09Ek was 'n paar jaar bestuurder van die merkwaardige man se kunsgalery en so baie van kuns geleer.
Hy was ingewikkeld om te verstaan, soms moeilik en broeiend en ander kere vol pret en stories. Hy het graag van sy kinderdae vertel en kon uit sy maag la
F C Boot2021-01-09Dit is verskriklik dat mense hiermee sukkel. Nou kom hulle ook van die kansel af en maak of die ou testament aan hul gerig is asof hulle die hoorders van die tyd was.
Nou van wanneer af is so?
Hoe is dit dat mense die geskiedenis en verhale wat uitsluitli
F C Boot2021-01-09En An Atheist Historian Examines the Evidence for Jesus, bewys presies die teenoorgestelde en kom dan tot die gevolgtrekking dat: "The proponents of the Jesus Myth hypothesis are almost exclusively amateurs with an ideological axe to grind and their posit
F C Boot2021-01-09Hoe geleerder die mens word, hoe dommer word hy in sy geloofsoortuigings en dit is om dat hul Christus gereduseer het tot op dieselfde vlak as hul eie denke.
En as hul dit gedoen het voel hul bevry, bevry van wat omdat Christus waarom die christelike gel
Elvira Maritz2021-01-08Baie dankie Koos Kombuis èn Linet.
Sal moet sorrie sè vir die bossiekop kind wie ons op laerskool - middel 1950's gespot het oor sy haar broek nat gemaak het. Sorrie Bossiekop kind.
Gerrit Boonstra2021-01-08Dankie Naas, ek waardeer jou ondersteuning as komende van iemand gevorderd op die reis. Ek besef my tyd raak min en my reis is ver van afgehandeld, maar ek troos my dat ek ten dele ken, maar eendag ten volle sal ken. Daarom hou ek vas aan die geloof in di
Gerrit Boonstra2021-01-08Dankie vir jou vriendelike raad dat ek my standpunte duideliker formuleer. Totdat ek dit (dalk) regkry om dit gekonstruktureerd op skrif te stel, verwys ek jou na Centre of Contemplation and Action van Vader Richard Rohr, sowel as Centering Prayer van vad
Piet van Vledder2021-01-08Dear Leon,
When I met you in Utrecht as a guest of my parents I had no idea that we would later meet again in George where you invited me to stay on my way to PE. Our talks were always interesting and you gave me a look into your life as a man of art
Louisa S.S. du Plessis2021-01-08Ja, ek het hom self ontmoet hier by die Julius Gordon Africana Sentrum/Versfeld-Huis op Riversdal, toe hy eendag hier kom inloer het. Ek was so jammer om te hoor dat hy oorlede is aan COVID-19. Hy het my nog genooi om sy kunsversameling wat hy in store op
F C Boot2021-01-08Aitsa, Eva uit 'n ribbebeen? Aikona, eerder iets in die verhaal/uit die sy geneem-geruk, want die geestelike leiers (rabbis) sal vertel dat as Eva uit Adam se voet geneem is, dan sou hy gedurig op haar getrap het (nie 'n ongewone verskynsel in ons tyd nie
Angus2021-01-08Tog is Engels nie so vreemd nie; trouens, dis die bekendste taal ter wêreld. Almal verstaan dit, en almal kan dit praat, hoe skeef en krom, selfs met carrots en al. Selfs in Rusland sal die onderhoud met 'n Russiese tennisspeler na die wedstryd in Engels
Anika2021-01-07Dis my ma hierdie! Sy't vergeet om te sê hoe sy my langs haar laat sit het by die orrel in die kerk - en so het my passie vir musiek lekker vroeg onwikkel. Jy is 'n inspirasie vir jou jongste as dit kom by jou brein gesond hou op kreatiewe maniere. Lief