Haar stem was besonders, inderdaad, 'n gedig in eie reg. (Soos joune, Nic de Jager). Maar hoe het sy dit tog kon gebruik om die nuanses en betekenis van 'n gedig uit te lig. Wie weet, dalk het sommige digters eers agtergekom wat hulle geskep het, toe sy dit gelees het...
Kommentaar
Pragtjg. Sy was besonders. Graag geluister.