Elders gesien: As jy steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie

  • 1

Foto: Rajesh Balouria | Pixabay

Elsabé Brits skryf op Facebook:

Ek sal seker op my vingers moet tel hoeveel maande dit nou al is. Maar as jy nou nog geborsvoed moet word soos ’n Voortrekkerkind wat op 4 jaar nog tietsoek, en steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie... Dan het ek nie meer tiet vir jou nie. Inteendeel, dis nou ’n ystertiet, wat droog is. Veral, veral as jy geld en toegang het tot behoorlike bronne. Jy met jou graad(e) en middelklasbestaan. Dan is jy dom. Dis my enigste verklaring.

  • 1

Kommentaar

  • Ek weet nie waarom daar na die Voortrekkerkind verwys word wat tiet soek nie. Was nou die dag by ‘n landelike skool in die Boland en toe vertel die juffrou vir my ‘n kind in graad 1 gaan nog pouses huis toe om te gaan pram vat soos sy gesê het. Miskien moet daar nie so neerhalend na hierdie gevalle verwys word nie - was dalk’n manier om ‘n kind van ondervoeding te red.

    Baie wetenskaplikes verstaan nog nie hierdie spesifieke virus nie en die verwarring wat deur regeerders en verskillende boodskappe wat verskillende wetenskaplikes uitstuur is ook partykeer nie so Kosher.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top