F C Boot2021-01-07Dink net hoe ontsteld 'n inspekteur was toe tydens 'n inspeksie verby 'n klas loop en hoor hoe die juffrou die volgende in die arme bloedjies indril."Trees has carrots."
Onsteld loop hy by die skoolfhoof se kantoor in.
Die onderneem om die ou sakie dade
Lelani Niehaus2021-01-07Dit lê nou sommaar wes van die program; maar heeeeeelp ☺ asb!
Waar kan ek 'n bespreking/volledige(?) ontleding lees van van Elizabeth Eybers se EK MOES DEUR BAIE PYN OM MENS TE WORD.
GROETE EN DANKIE
LELANI
Janine Oosthuizen2021-01-07Wat 'n interssante en prikkende artikel. Ek was nooit juis 'n blokraaipersoon nie, vanweë tyd- en werksdruk. Toe tree ek af en ontmoet vir Estelle en haar entoesiasme is aansteeklik. Uit haar artikel kan ek sien hoe aktueel dit vandag kan wees. Kinders w
Angus2021-01-07Beste Naas Ferreira,
Eienaardig is dit nie? Dieselfde Louw Alberts wat nie glo aan bakstene, ens. wat sommer 'n huis vorm nie, glo jouwaar daaraan dat Adam in 'n japtrap, met tieties en al, volwasse uit grond geskep is. En wat meer is, hy glo vas daaraan
Angus2021-01-07Hans, ek hoor jou ook. jy sê vir my die genade is maar dun verspreid, want waar was dit al die jare van droogte in Boesmanland en Namakwaland? Waar was die genade elke keer as Boere wreed vermoor word? Was was die genade met tsumamis, aardbewings, griepd
Melanie Steyn2021-01-07Mnr Verster, "as iemand wat met een voet soms in die akademies-gefundeerde geskiedskrywing en die ander soms in fiksie, van wetenskapfiksie tot historiese romans, en wat al van faksie as stylvorm (om feite indie romanvorm aan te bied) gebruik gemaak het,
Chanelle2021-01-06Wonderlike idees, Estelle... My moeder is net so lief vir blokkiesraaisels. Ek druk al wat ek in die hande kan kry en maak dan ’n boek daarvan. Hou haar ure besig en haar brein flink. Sal toegang tot uitdrukbare blokkiesraaisels verskriklik waardeer (sy
Gustaf Claassens2021-01-06Dr. Gray herbevestig hier die onvermoë van 'n onbevoegde regering om 'n lewensgevaarlike virus hok te slaan. Daar is geen beplanning, geen dringendheid, geen geld en geen idee hoe om hierdie pandemie aan te spreek, in sy spore te stuit en lewens te besk
Francois Verster2021-01-06Ek stem saam dat meer perspektiewe welkom is as wat daar reeds bestaan, maar as iemand wat met een voet soms in die akademies-gefundeerde geskiedskrywing en die ander soms in fiksie, van wetenskapfiksie tot historiese romans, en wat al van faksie as stylv
Zelda2021-01-06Ek is mal oor Deur dik en dun en Elif. Ek hoop nie een van die twee maak klaar nie. Is absoluut versot op hierdie Turkse reekse. Ek hoop net hulle gaan Gebroke harte se derde seisoen herhaal, want ek het dit nog nie gesien nie. Sien ook daar is Turkse ree
Corne'2021-01-06Dagsê
Ek het kliënte wat boekie, Die Stoute Corona, soek.
Ek is by PNA Rustenburg en wil graag bestel.
Kan julle my asb e-pos pnarustenburg@smithweb.co.za.
Angus2021-01-06Of soos die koshuiskind, tydens studietyd besig met sy Engelse opstel, vir die onderwyser saggies fluister: "Meneer, wat is 'n kaartbortboks in Engels?"
Fanie Viljoen2021-01-06Ek het heerlik aan Estelle Kruger se artikel gelees. Blokkiesraaisels slyp inderdaard 'n mens se brein en is heerlike ontspanning.
LitNet kan gerus van Estelle se droom kennis neem en vir ons weekliks 'n blokkiesraaisel uit haar pen gee.
Onderwysers kan
Chris Erasmus2021-01-06My skoondogter vat hul 6-maand-oue Rottweiler reunhondjie om afgerig te word. Weet nugter nie in wat nie, maar dit daar gelaat. Die klas word deur 'n Afrikaanssprekende dame aangebied wat in Engels aankarring. Sy laat hond en eienaar aantree en gee die in
Leon Lemmer: Flip Buys se ‘Die pad na selfbestuur’ – praag.co.za2021-01-06[…] my bespreking kan Deon Geldenhuys se oorsigtelike, gunstige resensie van Buys se boek gelees word (LitNet 19.12.2019). Let ook daarop dat ek soms Buys-aanhalings gebruik om self so ‘n bietjie te improviseer. […]
Suidpunt: Waarom moet ek Afrikaans leer? – praag.co.za2021-01-06[…] Tensy jy in Londen bly, kan jy maar ophou Brits probeer praat. Jy sal dit nooit in der ewigheid regkry nie. ‘n Redelik lywige A dictionary of South African English (1978, 1980, 1987, 1991-1993) deur Jean Branford het lankal verskyn. En j
Louise2021-01-05Hierdie artikel het my groot genot verskaf! Wat nog groter genot kan verskaf, is die moontlikheid van ’n weeklikse blokkiesraaisel wat digitaal beskikbaar raak. Ek dink hier aan ’n bejaarde tante van my, wat smiddae gaan rus het met die dag se koeran
Johan Anker2021-01-05En hier sit ek op 'n snikhete Warm Wellington (die "W" is opsetlik) en lees oor blokkiesraaisels! Lekker, inspirerend en persoonlik. Dit herinner my aan my pa se sit in die oupastoel met woordeboeke en skerppotlode en uitveërs. Dit laat my ook soek na 'n
Annemarie Maritz2021-01-05Hallo Estelle het nou lekker gelees aan jou artikel oor blokraaie en is seker baie mense hou hulle besig met so n bietjie kopkrap. Baie geluk ook dat jy ook meewerk aan ’n blokraaiprogram. Ja, LitNet kan gerus ook gereeld ’n blokraai publiseer.
Herman Meulemans2021-01-05Met haar fijnbesnaarde woorden, alsof zij op een Stradivarius speelt, treedt Erika Terblanche in de ziel van JC Kannemeyer, die als geen ander de liefde voor de Afrikaanse literatuur wist over te brengen op velen.
Jean Oosthuizen2021-01-04Gerrit Boonstra dit is baie duidelik jy het glad nie Ben du Toit se boek gelees nie. Jou reaksie op die boek is so ver van die kol af mens kan eintlik glad nie daaropreageer nie want aannames is totaal vals.
Dit is nie korrek dat Ben se enigste ontnugt
Jo-Marie Claassen2021-01-04Dankie, Errol. Ja, dit was maar 'n verdraaide stukkie nonsens, die meeste van wat ons voorgehou is. Ons is ook, in verband met die Voortrekkers, vertel dat "vroue en kinders" van die Swart stamme na sekere laers gevlug het "vir beskerming". Veel later het
Gerard Scholtz2021-01-04Hello Jaco
Ek sien nou eers hierdie kommentaar. Jammer daaroor. Doen bietjie navraag. Werk deur die uitgewer indien jy by Richard Wadley wil uitkom. Hy boer daar naby Vallwater/Melkrivier. Kontak Martie Eloff: martie@proteaboekhuis.co.za
Bestes
Gerar
Gerard Scholtz2021-01-04Kobus, hierdie boek is deur Protea Boekhandel uitgegee en hulle het 'n boekwinkel in Pretoriaa. Skryf ook aan Martie Eloff by Proetea: martie@proteaboekhuis.co.za
Bestes
Gerard
Naomi2021-01-04Ek sien daar begin middel Januarie "As die skoen pas". Ek wonder wat maak dan klaar, volgens die tye wat als tans wys moet dit Deur dik en Dun wees, maar tog lyk dit of hierdie sepie nog die hele Januarie wys? Ek hoop net nie Elif maak klaar nie, op die
Hans Richardt2021-01-04Angus, ek hoor jou. So, dis jou eie harde werk wat vir jou goeie gesondheid gee, om jou eie verdienste te maak?
Op die 3de dag van groot genade van deurdringende reën, wydverspreid tot in Boesmanland en Namakwaland, wonder ek nou of dit van al jou swee
Jaco Koekemoer2021-01-04Hi Kobus,
Ek het die boek by Exclusive Books bestel, ’n jaar gelede, en die prys was ongeveer R1000. Dit is absoluut die moeite werd.
Naas Ferreira2021-01-04Beste Barend;
Ek het dit in my kommentaar op die resensie genoem. Dit kom uit Joseph Campbell se boek "Flight of the Wild Gander: Explorations in the Mythological Dimensions."
Naas Ferreira2021-01-04Beste Gerrit;
Ek dink jou opsomming van die probleem tref die kol: God is nie die probleem nie, die kerklike verstaan van God is die probleem. Ken Wilber noem dit die Kosmiese adres van God vraagstuk. Dr. du Toit het vasgesteek op die mities rasionele ver