Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

  • 0

Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp: Graad 9 Taal­- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal-­ en begripsoefeninge, sommer alles ­in ­een. Dit sal graad neges se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en hulle help om Afrikaans maklik onder die knie te kry. Die lees-­ en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Hierdie oefenboek:

  • is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.
  • bied begripstoetse.
  • bied agt hoofstukke met taaloefeninge.
  • bied oefenvraestelle vir toets-­ en eksamenvoorbereiding.
  • is gebruikersvriendelik.
  • bevorder taal-­ en leesvermoë.
  • bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en ­-strukture.
  • bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal.

Die oefenboek bou op die basiese taalstrukture en ­konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

Eboeke is beskikbaar by Amazon, Takealot, Kobo, itsi Store en Snapplify.

Gedrukte boeke kan bestel word by: Takealot, Loot, Raru, EB Online en die itsi Store.

As toonaangewende boekhandelaars nie voorraad het nie, vra gerus die winkelbestuurder om dit te bestel.

Om ’n voorsmaak te kry van wat die boek jou bied, klik hier vir die volgende uittreksels:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top